to be able to – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary
TTN Translation Network
TTN
TTN
Login
Deutsch
Français
Source Languages
Target Languages
Select
Select
Keybot
76
Results
6
Domains
15 Hits
ec.jeita.or.jp
Show text
Show cached source
Open source URL
“Dear children! Tomorrow night pray for the Spirit of Truth! Especially, you from the parish. Because you need the Spirit of Truth
to be able to
convey the messages just the way they are, neither adding anything to them, nor taking anything whatsoever way from them, but just the way I said them. Pray for the Holy Spirit to inspire you with the spirit of prayer, so you will pray more. I, your Mother, tell you that you are praying little. Thank you for having responded to my call. ”
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
medjugorje.ws
as primary domain
“Bid morgenavond om die Gees van die waarheid te ontvang, in die besonder julle, lede van hierdie gemeente. Die Gees van die waarheid is vir julle onmisbaar om die boodskappe deur te gee soos Ek hulle julle gee, sonder wat dan ook by te voeg of weg te laat. Bid dat die Heilige Gees julle die gees van gebed in duie stort, sodat julle meer bid. Ek, jy Moeder, vind dat julle min bid. ”
2 Hits
www.top-richmond-hotels.com
Show text
Show cached source
Open source URL
Should the employer not have an impartial enough person in his/her employ, he/she could resort to asking a neighbouring organisation to nominate an employer with enough knowledge of labour relation procedures in his/her employ to act as Presiding Officer. It is important
to be able to
prove to the CCMA that the Presiding Officer was an impartial participant in the hearing.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
proagri.co.za
as primary domain
Die voorsittende beampte van ’n verhoor moet ’n objektiewe en onpartydige derde party tot die saak wees, verkieslik met kennis van arbeidsregprosedures en -vereistes. Ons stel altyd voor dat werkgewers ’n regsadviseur van ’n werkgewersorganisasie gebruik. As die werkgewer nie ’n onpartydige persoon op die perseel beskikbaar het nie, kan hy/sy ’n buurman vra of hy/sy voldoende kennis het van die prosedures wat gevolg moet word. Dit is belangrik om aan die KVBA te kan bewys dat die voorsittende beampte nie partydig was nie.
2 Hits
www.qc.legion.ca
Show text
Show cached source
Open source URL
Another requirement which most cottage schools find difficult to meet, is that (in most provinces), in order
to be able to
register you have to have at least 20 learners, which makes it impossible to register if you do not have or intend to provide for so many learners.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
pestalozzi.org
as primary domain
Registrasie by die onderwysdepartement wettig die mikroskool. Daar word nie apart voorsiening gemaak vir die registrasie van ‘n klein skooltjie of ‘n mikroskool nie. Die wet sien ’n mikroskool as ’n onafhanklike skool, en om wettig te wees moet die skool as ’n onafhanklike skool geregistreer word. Al die vereistes van die provinsiale onderwysdepartement moet nagekom word. Een van die onwettige vereistes is byvoorbeeld dat die skool aan die KABV (“CAPS”) moet voldoen. Nog ’n vereiste wat die meeste mikroskole moeilik vind om aan te voldoen, is die vereiste (in die meeste provinsies) dat ten minste 20 leerders nodig is alvorens ‘n skooltjie as onafhanklike skool kan registreer. Dit maak dit onmoontlik om te registreer as jy nie soveel leerders het of nie beplan om soveel te hê nie.
23 Hits
www.pep-muenchen.de
Show text
Show cached source
Open source URL
Perhaps you have a prayer-warrior friend you can call and say, "I've got a battle before me. Will you pray for me? I know you have power with God!" That is fine — but it is not God's complete will for you! God wants you to become a warrior! He wants you
to be able to
stand up against the devil.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
worldchallenge.org
as primary domain
Miskien het jy ‘n gebedskryger vriend wat jy kan skakel en sê, “Ek het ‘n oorlog voor my. Sal jy vir my bid? Ek weet jy het krag by God!” Dit is goed – maar dit is nie God se hele wil vir jou nie! God wil hê jy moet ‘n kryger word! God wil hê jy moet in staat wees om op te staan teen die duiwel.