who believe – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary
TTN Translation Network
TTN
TTN
Login
Deutsch
Français
Source Languages
Target Languages
Select
Select
Keybot
19
Results
5
Domains Page 2
wordplanet.org
Show text
Show cached source
Open source URL
19 And what is the exceeding greatness of his power to us-ward
who believe
, according to the working of his mighty power,
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
wordplanet.org
as primary domain
19en wat die uitnemende grootheid van sy krag is vir ons wat glo, na die werking van die krag van sy sterkte
15 Hits
www.pep-muenchen.de
Show text
Show cached source
Open source URL
Operating on this belief, the adherents of this doctrine appoint "apostles" to rule these areas. New York City itself has such self-appointed apostles and prophets
who believe
they alone rule the heavenly realm here.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
worldchallenge.org
as primary domain
Hierdie gesindheid beperk God eintlik op dieselfde manier waarop baie denominasies dit vir eeue gedoen het, deur die indruk te gee dat net húlle die beweging van God op aarde verteenwoordig! ‘n Ou valse leerstelling word vandag weer opgewek. Dit sê, “God het net een kerk in ‘n sekere stad of area en slegs een geestelike gesag.” Om op hierdie geloof te handel, stel diegene wat hierdie leerstelling bevorder, “apostels” aan om oor hierdie gebiede te heers. New York Stad het sulke self-aangestelde apostels en profete, wat glo hulle alleen het gesag oor die geestelike realm hier.
www.miss-sophies.com
Show text
Show cached source
Open source URL
This is complicated, but many of these "young earth creationists" really do believe that 4004 B.C. is probably pretty close to the original creation date. I know that this sounds utterly laughable to those
who believe
that the radioactive dating methods actually work, sorry.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
creationism.org
as primary domain
Eintlik staan daar in Genesis hoofstuk 7 dat die waters hoër as die land gestyg het vir 150 dae en daarna gesak het vir die opvolgende 150 dae. Die totale tyd wat Noag en sy familie in die ark spandeer het was omtrent 'n jaar vandat hulle die ark ingegaan het totdat hulle dit verlaat het. Dit is wat nog altyd duidelik daar gestaan het. Dit lyk egter of dit lekker hard gereën het vir die eerste 40 dae en nagte van hierdie kritieke tyd (daar was ook sterk winde, vgl Gen 8:1). Daar is duidelik geen getuienis dat reën alleen die Vloed veroorsaak het nie en moderne skeppingsleerders het dit nog nooit betwis nie. Vergewe my, maar dit is slegs die evolusioniste wat hierdie valse bewering aan die gang hou ten einde die skeppingsleer, insluitende die Vloed, openlik belaglik te probeer maak.