who you are – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      10 Results   2 Domains
  3 Hits www.sounddimensionsmusic.com  
“Dear children! In a special way, today I am calling you to prayer. Pray, little children, so that you may comprehend who you are and where you need to go. Be carriers of the good news and be people of hope. Be love for all those who are without love. Little children, you will be everything and will achieve everything only if you pray and are open to God’s will – to God who desires to lead you towards eternal life. I am with you and intercede for you from day to day before my Son Jesus. Thank you for having responded to my call. ”
“Liewe kinders, ek sou my vreugde met julle almal wil deel. In my Onbevlekte Hart voel ek dat baie nader aan my gekom het, en op 'n besondere wyse deur gebed en bekering die oorwinning van my Onbevlekte Hart in hulle harte dra. Ek sou jou wil dank en aanspoor, met liefde en die krag van die Heilige Gees, nog meer vir God en sy Ryk te werk. Ek is met elkeen van julle en seën julle met my moederlike seën. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ”
  7 Hits www.pep-muenchen.de  
“Oh, Lord why wasn’t I ready to hear this sooner? Why haven’t I dealt with this before now? I want to proclaim your gospel, to declare your generation. Please, Jesus, forgive me. Cleanse my defiled mouth, my defiled ears, my defiled eyes. And give me a renewed heart. I want nothing to hinder my life from being a full manifestation of who you are.”
“O, Here, waarom was ek nie gereed om dit vroeër te hoor nie? Waarom het ek nie lank tevore hiermee afgereken nie? Ek wil u evangelie verkondig, om u geslag te beskryf. Jesus, vergewe my asseblief. Reinig my onrein mond, my onrein ore  en my onrein oë. En vernuwe my hart. Ek wil hê niks moet my lewe verhinder om ‘n volkome manifestering van wie U is te wees nie.”