will happen – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      25 Results   2 Domains
  24 Hits www.pep-muenchen.de  
He is present in your every waking moment. Some Christians think, "That will happen after I die. When I get to heaven, everything will change. I'll become the special bride of the Lord then." No, dying doesn't sanctify anybody!
As jy Jesus werklik liefhet, is Hy nooit uit jou gedagtes nie. Hy is teenwoordig elke oomblik terwyl jy wakker is. Sommige Christene dink, “Dit sal met my gebeur wanneer ek sterf. Wanneer ek in die hemel kom, sal alles verander. Ek sal dan die spesiale bruid van die Here word.” Nee, om te sterf heilig niemand nie! Die Heilige Gees is hier vandag, Hy leef in werk in jou – om ‘n passievolle liefde vir Christus in jou te skep aan hierdie kant van die dood!
  www.sounddimensionsmusic.com  
“Dear Children! Today I invite you to pray for peace. At this time peace is being threatened in a special way, and I am seeking from you to renew fasting and prayer in your families. Dear children, I desire you to grasp the seriousness of the situation and that much of what will happen depends on your prayers and you are praying a little bit. Dear children, I am with you and I am inviting you to begin to pray and fast seriously as in the first days of my coming. Thank you for having responded to my call. ”
“Liewe kinders, vandag roep ek julle op te bid vir vrede. In hierdie tyd is die vrede heel besonder bedreig en ek smeek julle om die vas en die gebed in julle gesinne te hernu. Liewe kinders, ek wens dat julle die erns van die situasie insien en dat jy verstaan, dat baie van wat gebeur sal afhang van julle gebed, maar julle bid min. Liewe kinders, ek is met julle en roep julle op om ernstig met gebed en vas te begin, soos in die eerste dae van my kom. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ”