will make – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      74 Results   16 Domains
  www.google.co.za  
Keep computers in a central place. This will make it easier to keep an eye on your children’s activities.
Hou rekenaars in ’n sentrale area. Dit sal dit makliker maak om ’n oog oor jou kinders se aktiwiteite te hou.
  37 Hits www.pep-muenchen.de  
The Holy Ghost has been sent down to us from the Father to accomplish one (and only one) eternal purpose. And unless we understand His mission and work in us, we will make one of two mistakes:
Die Heilige Gees is na ons gestuur van die Vader af om een (en slegs een) ewige doel te bereik. En tensy ons Sy sending met en werk in ons verstaan, sal ons een van twee foute maak:
  www.google.cn  
Open source software is important to us. Some software used in our Services may be offered under an open source license that we will make available to you. There may be provisions in the open source license that expressly override some of these terms.
Oopbronsagteware is vir ons belangrik. Sommige sagteware wat in ons dienste gebruik word, kan dalk onder ’n oopbronlisensie aangebied word wat ons aan jou sal beskikbaar stel. Daar kan voorwaardes in die oopbronlisensie wees wat sommige van hierdie bepalings uitdruklik ophef.
  www.google.fr  

  privacy.google.com  
Allowing Chrome’s built-in password manager to remember your passwords for different websites will make it easier for you to use strong, unique passwords for each site. You can also add Password Alert, a Chrome extension that helps you avoid phishing attacks by warning you when you enter your Google password on a non-Google site.
As jy Chrome se ingeboude wagwoordbestuurder toelaat om jou wagwoorde vir verskillende webwerwe te onthou, sal dit dit vir jou makliker maak om vir elke werf 'n sterk, unieke wagwoord te gebruik. Jy kan ook Wagwoordwaarsku byvoeg. Dit is 'n Chrome-uitbreiding wat jou help om uitvissingaanvalle te vermy deur jou te waarsku wanneer jy jou Google-wagwoord op 'n nie-Google-werf invoer.
  2 Hits maps.google.ca  
To change the size of the words on your browser, press and hold the [control] or [command] button on your keyboard and tap on the plus [+] or minus [-] key. Selecting [+] will make your words bigger, and selecting [-] will make your words smaller.
Net soos wat jy na 'n biblioteek gaan om deur die boeke te "blaai", kan jy bladsye op die internet vind en lees met behulp van 'n internetblaaier. 'n Blaaier is 'n soort sagteware op jou rekenaar waarmee jy toegang tot die internet kry. Die blaaier dien as 'n venster, wat vir jou die verskillende webwerwe wys waar inligting woon. Al wat jy hoef te doen is om 'n webadres in jou blaaier te tik, en jy word na die webwerf geneem.
  www.qc.legion.ca  
Although there is no provision in law for such a school, the Trust is of the opinion that it will make it easier for your legal representative or your legal defence fund to defend your case when you get into trouble as a result of allegations that you operate an illegal school, if your school meets the following conditions:
Voorwaardes vir die bedryf van ‘n mikroskool. Alhoewel daar nie in die wet voorsiening is vir so ‘n skool nie, is die Trust van mening dat dit vir u regsverteenwoordiger of u regsfonds makliker sal wees om u saak te verdedig wanneer u in die moeilikheid kom as gevolg van bewerings dat u ’n onwettige skool bedryf, indien u skool aan die volgende voorwaardes voldoen:
  9 Hits wordplanet.org  
17 And Jesus said unto them, Come ye after me, and I will make you to become fishers of men.
17En Jesus sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal maak dat julle vissers van mense word.
  2 Hits www.google.ie  
To change the size of the words on your browser, press and hold the [control] or [command] button on your keyboard and tap on the plus [+] or minus [-] key. Selecting [+] will make your words bigger, and selecting [-] will make your words smaller.
Voordat jy die web kan begin verken, moet jy 'n diens by 'n ISP koop. 'n ISP, oftewel internetdiensverskaffer, is die maatskappy wat jou toelaat om by die internet en ander webdienste in te gaan. Hulle bied verskillende maniere om te koppel, insluitend inbel, kabel, optiese vesel, en Wi-Fi. Hierdie verskillende maniere van koppel bepaal die spoed van jou internettoegang.
  2 Hits www.google.no  

  2 Hits www.google.li  

  2 Hits www.google.de  

  www.top-richmond-hotels.com  
The Presiding Officer has to determine whether the employee had been given ample notice of the hearing and whether the employee has a valid reason for his/her absence. After completion of the hearing the Presiding Officer will make a recommendation regarding the dismissal or not of the employee.
Selfs indien die werknemer nie opdaag vir die verhoor nie, behoort die werkgewer voort te gaan om bewyse aan die voorsittende beampte voor te lê. Die voorsittende beampte moet bepaal of die werknemer genoegsame kennis van die verhoor gehad het en of die werknemer ’n geldige rede vir sy/haar afwesigheid het. Na afloop van die verhoor sal die voorsittende beampte ’n aanbeveling maak rakende die afdanking van die werknemer al dan nie.