yearn – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      29 Results   3 Domains
  11 Hits www.pep-muenchen.de  
He opens the windows of heaven and lets us look into the glory that will be ours. We get a taste of His holiness, His peace, His rest, His love — and we are forever spoiled for this earth, because we yearn for the fullness of what we have tasted!
Hy gee vir ons “’n bietjie van die hemel” om mee hemel toe te gaan – ‘n opwekking van ons aptyt. Hy open die vensters van die hemel en laat ons kyk na die heerlikheid wat ons s’n sal wees. Ons kry ‘n voorsmaak van Sy heiligheid, Sy vrede, Sy rus, Sy liefde – en ons is vir altyd bederf vir hierdie aarde, omdat ons smag na die volheid wat ons gesmaak het!
  17 Hits www.sounddimensionsmusic.com  
“Dear children; Today, through me, the good Father calls you to, with your soul filled with love, set out on a spiritual visitation. Dear children, be filled with grace, sincerely repent for your sins and yearn for the good. Yearn also in the name of those who have not come to know the perfection of the good. You will be more pleasing to God. Thank you. ”
“Vandag nodig Ek julle weer uit om met 'n besondere liefde alle boodskappe wat Ek julle gee aan te neem en op te volg. Liewe kinders, God wil nie hê dat julle onrustig en besluiteloos wees, maar dat julle heeltemal aan Hom oorgee. Julle weet dat Ek van jou hou en dat Ek deur liefde vir julle word verteer. Daarom, liewe kinders, besluit ook om tot liefde: laat die liefde in julle almal heers, geen menslike maar Goddelike liefde. ”