iisraellased – Afrikaans-Übersetzung – Keybot-Wörterbuch

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Français English Spacer Help
Ausgangssprachen Zielsprachen
Keybot      23 Ergebnisse   3 Domänen
  11 Treffer biblebasicsonline.com  
- Miks valis Jumal iisraellased oma rahvaks Vanas Testamendis ja ei andnud sellist võimalust kõigile?
"Hoekom het God Israel as Sy mense in die Ou Testament verkies, eerder as om almal 'n kans te gee?"
  4 Treffer www.pep-muenchen.de  
Isegi peale seda, kui Jumal oli neid võimsalt õnnistanud, pöördusid iisraellased ebajumalate poole. Samal ajal, kui Mooses suhtles mägedes Jumalaga, sulatas rahvas all orus oma ehteid ja tegi neist endale kuldvasika.
Selfs nadat die Here hulle magtiglik geseën het, het die Israeliete hulle na afgode gewend. Terwyl Moses met God gekommunikeer het in die berge, het die mense hulle juweliersware gesmelt en ‘n goue beeld van ‘n kalf gemaak. Vandag kan ons nie regtig onsself met hierdie soort ding vereenselwig nie. Maar die gevolg is dit: As jy God se seëninge najaag sonder om God self te soek, sal jy op die ou einde in afgodery beland – omdat die fokus van jou strewe iets aards is. Soos Paulus sê:
  8 Treffer www.biblebasicsonline.com  
- Briti iisraellased kinnitavad, et õnnistused, mis on tõotatud Aabrami soole, olid täide viidud briti rahvastes, olenemata nende alandlikkusest Jumalale. Kuid see on täielikult vastuolus korduvalt korratavale printsiibile, et Jumala õnnistused jagatakse inimestele üksnes nende alandlikkuse järgi.
Die "British Israelites" sê dat die seëninge wat aan Abraham se saad belowe is, vervul is in die Britse mense, of hulle gehoorsaam aan God is of nie. Dit is egter teenstrydig met die herhaalde beginsel dat die seëninge van God afhang van gehoorsaamheid. Die hele Levitikus 26 en Deuteronomium 28 vertel van die seëninge wat Israel sal ontvang as hulle gehoorsaam aan Sy woord is, en die vloeke wat die gevolg van hulle ongehoorsaamheid sal wees. Om te sê dat God hierdie seëninge aan die Britte gegee het ongeag van hulle gehoorsaamheid aan Sy woord, en dikwels openlike ongehoorsaamheid daaraan, is sekerlik teenstrydig met die terme wat God neergelê het vir die seëninge.