visitantes – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 5 Results  mail.google.com
  Como utiliza Google as ...  
Utilizámolas, por exemplo, para lembrar as túas preferencias de busca segura, para facer que os anuncios que ves resulten máis relevantes, para contar o número de visitantes que recibimos nunha páxina, para axudarche a rexistrarte nos nosos servizos e para protexer os teus datos.
Ons gebruik webkoekies vir baie doeleindes. Ons maak byvoorbeeld gebruik van hulle om jou veiligesoek-voorkeure te onthou, om die advertensies wat jy sien meer relevant vir jou te maak, om te tel hoeveel besoekers ons op 'n bladsy kry, om jou te help aansluit by ons dienste, en om jou data te beskerm.
  Tipos de cookies usadas...  
Google Analytics é unha ferramenta de análise web gratuíta de Google que axuda principalmente aos propietarios de sitios web a entender a forma en que os visitantes interactúan co seu sitio web. Tamén establece cookies no dominio do sitio que estás a visitar.
Google Analytics is Google se gratis webanalisenutsding wat hoofsaaklik webwerfeienaars help om te verstaan hoe hul besoekers met hul webwerf omgaan. Dit stel ook webkoekies op die domein van die werf wat jy besoek. Dit gebruik 'n stel webkoekies met name soos "__utma" en "__utmz" om inligting anoniem te versamel en webwerftendense aan te teken sonder die identifisering van individuele besoekers. Kom meer te wete oor Analytics-webkoekies en privaatheidsinligting.

  Obtén información acerc...  
Google Analytics xera estatísticas acerca dos visitantes aos sitios web, como por exemplo do número de visitas a unha páxina ou das horas de máis tráfico para axudar aos editores dos sitios web a mellorar os sitios.
Google Analytics genereer statistiek oor besoekers aan webwerwe, soos die aantal bladsykyke of wanneer daar spitsverkeer is, om sodoende webwerf-publiseerders te help om hul werwe te verbeter. As jy nie wil hê dat jou blaaierdata met publiseerders gedeel moet word wanneer jy werwe besoek wat Google Analytics gebruik nie, kan jy 'n intekeningweiering installeer.