intensamente – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      12 Results   4 Domains
  wordplanet.org  
22 Avendo purificate le anime vostre coll’ubbidienza alla verità per arrivare a un amor fraterno non finto, amatevi l’un l’altro di cuore, intensamente,
22As julle in gehoorsaamheid aan die waarheid julle siele deur die Gees tot ongeveinsde broederliefde gereinig het, moet julle mekaar vurig liefhê uit ‘n rein hart;
  3 Hits www.sounddimensionsmusic.com  
"Cari figli, in questi giorni satana si manifesta intensamente in questa parrocchia. Pregate, cari figli, perché si adempia il progetto di Dio e che ogni opera di satana finisca a gloria di Dio. Io sono rimasta cosi a lungo tra voi per aiutarvi nelle prove. Grazie per aver risposto alla mia chiamata! "
“In hierdie dae is Satan besonder aktief in hierdie parochie. Bid, liewe kinders, sodat God se planne verwesenlik word en elke beproewing van Satan tot glorie van die Here beëindig word. Ek is so lank gebly het om julle in hierdie beproewing te help. ”
  3 Hits www.pep-muenchen.de  
Questo stesso messaggio di Matteo 25 ha scosso il mio cuore fin nel profondo e ha causato dei cambiamenti nella mia vita e nel mio ministerio. Nello stesso modo se stai pregando intensamente per un tocco da parte di Dio e stai cercando di avere una nuova passione per Gesù, sarai trasportato in un viaggio dallo Spirito Santo.
Hierdie selfde boodskap van Matthéüs 25 het my eie siel geskud tot in my diepste wese. En dit het veroorsaak dat ek ‘n verandering in my lewe en bediening gemaak het. Net so, as jy uitroep vir God se aanraking en soek om ‘n nuwe passie vir Jesus te hê, sal jy op ‘n reis geneem word deur die Heilige Gees. En op ‘n sekere stadium op daardie pad, sal jy op die ou end Matthéüs 25 teëkom. Ons kan nie meer hierdie verpletterende woord sommer ignoreer nie.