vennote – Croatian Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 9 Results  maps.google.pl
  Privaatheidsbeleid – Be...  
Ons kan ingewinde inligting wat nie persoonlik herkenbaar is nie, met die publiek en met ons vennote deel – soos uitgewers, adverteerders of verwante webwerwe. Byvoorbeeld, ons kan inligting met die publiek deel om tendense oor die algemene gebruik van ons dienste te toon.
Zbirne informacije u kojima nije moguće otkriti identitet možemo javno dijeliti s našim partnerima – primjerice s izdavačima, oglašavačima ili povezanim web-lokacijama. Na primjer, možemo javno dijeliti informacije kako bismo prikazali trendove o općem načinu upotrebe naših usluga.
  Ken jou web – Goed om t...  
Google het 'n vennootskap met organisasies en kundiges regoor die wêreld aangegaan wat graag wil hê dat mense meer te wete kom oor hoe om hul web te gebruik, veilig te bly en goeie burgers aanlyn te wees. Kom meer te wete oor ons vennote, en oor bykomende hulpbronne van Google en ander maatskappye wat jou help om die beste uit die web te haal.
U partnerstvu s angažiranim organizacijama i stručnjacima diljem svijeta Google pomaže ljudima saznati više o tome kako se koristiti internetom, kako se zaštititi i kako se savjesno ponašati na webu. Saznajte više o našim partnerima i dodatnim Googleovim i drugim resursima pomoću kojih ćete najbolje iskoristiti web.
  Privaatheidsbeleid – Be...  
Ons gebruik ’n verskeidenheid tegnologiese middels om inligting in te samel en te berg wanneer jy ’n Google-diens besoek, en dit kan insluit dat een of meer webkoekies of anonieme identifiseerders na jou toestel gestuur word. Ons gebruik ook webkoekies en anonieme identifiseerders wanneer jy gebruik maak van dienste wat ons aan ons vennote bied, soos adverteringsdienste of Google-kenmerke wat op ander webwerwe voorkom.
Upotrebljavamo razne tehnologije za prikupljanje i pohranjivanje informacija kad posjetite Googleove usluge, a to može uključivati slanje jednog ili više kolačića ili anonimnih identifikatora na vaš uređaj. Kolačiće i anonimne identifikatore također upotrebljavamo kad ulazite u interakciju s uslugama koje nudimo svojim partnerima, kao što su usluge oglašavanja ili Googleove značajke koje se mogu pojavljivati na ostalim web-lokacijama.
  Advertering – Beleid en...  
Sommige van ons adverteringsprodukte stel ons vennote in staat om ander dienste te gebruik saam met ons s'n (soos 'n advertensiemeting- en verslagdiens) en hierdie dienste kan hulle eie webkoekies na jou blaaier stuur.
Kako bismo pomogli svojim partnerima pri upravljanju oglašavanjem i web-lokacijama, nudimo mnoge proizvode, uključujući AdSense, AdWords, Google Analytics i niz usluga pod robnom markom DoubleClick. Kada posjetite stranicu koja se koristi jednim od tih proizvoda, bilo na jednoj od Googleovih web-lokacija ili na web-lokacijama naših partnera, na vaš se preglednik mogu poslati razni kolačići.