definisie – English Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 19 Results  www.pep-muenchen.de
  Verdorwe Christene! | W...  
Die kerk van Jesus Christus het ‘n verdraaide  beeld van wat verdorwenheid is. Nie baie Christene verstaan God se definisie van verdorwenheid nie – en baie min sou erken dat hulle daaraan skuldig is!
The church of Jesus Christ has developed a distorted view of what corruption is. Not many Christians understand God's definition of corruption — and few would admit they are guilty of it!
  Die Vreeslike Teenwoord...  
Geliefde, hier is die enigste definisie van “afgod” wat jy ooit nodig sal hê:
Beloved, here is the only definition of "idol" you'll ever need:
  Sonder Gebrek Voor die ...  
. God het omskryf wie Hy vir ons is, en daardie definisie is nie versoenbaar met vrees nie. Regdeur die Skrif beskryf Hy al die fasette van sy verhouding met ons: Hy is ons Vader, ons Broer, ons Vriend, ons Bruidegom, ons Hoof, ons Man, ons Advokaat, ons bloedverwant Verlosser, ons Voorsiener, ons Skuilplek, ons Herder en baie meer.
. God has defined who he is to us, and that definition is not compatible with fear. Throughout the Scriptures he describes all the facets of his relationship to us: he’s our father, our brother, our friend, our bridegroom, our head, our husband, our advocate, our kinsman-redeemer, our provider, our refuge, our shepherd and much more.
  Die Onredelikheid van G...  
Geloof is totaal onlogies. Die definisie daarvan het te doen met iets onredeliks. Dink daaraan: Hebreërs sê geloof is die vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.
When God says to humankind, “Believe,” he demands something that’s wholly beyond reason. Faith is totally illogical. Its very definition has to do with something unreasonable. Think about it: Hebrews says faith is the substance of something hoped for, evidence that’s unseen. We’re being told, in short, “There is no tangible substance. There isn’t any evidence at all.” Yet we’re asked to believe. Can you think of any demand that’s more unreasonable than this one? It says, simply, “Accept this without evidence. Trust the unseen.” It’s totally beyond logic.
  Die Jaloesie van God | ...  
“Rolling Stone” tydskrif het pas ‘n woordeboek uitgegee oor ruk en rol; dit word genoem die bybel op die onderwerp. Hulle definisie: “Rok en rol is ‘n blues eufemisme wat seksuele omgang beteken – punt!”
"Rolling Stone" magazine just published a dictionary on rock and roll; it is called the bible on the subject. Their definition: "Rock and roll is a blues euphemism meaning sexual intercourse — period!" Now the music of sexual intercourse is taking over our youth. It is invading our churches. Punk rock has come along and no one cares! Who cries out against it?
  Verstaan Jou Versoeking...  
Ek ken 'n predikant in sy middel sestigs wat baie gereis het. Een keer op 'n besoek aan Europa het hy 'n jong dame ontmoet wat regtig aan die brand was vir God - maar volgens sy definisie. Die Heilige Gees het hom gewaarsku: "Dit is 'n strik - kom nou daaruit! Moet haar nooit weer sien nie, moet nie eers weer met haar praat nie. Eindig dit!"
I know a minister in his mid-sixties who used to travel extensively. Once, on a trip to Europe, he met a young lady who was really on fire for God — by his definition. The Holy Ghost warned him: "It's a trap — get out now! Don't ever see her again, don't even talk to her. Put an end to it!"
  DIE EISE VAN GELOOF | W...  
As God vir die mensdom sê, “Glo,” vereis Hy iets wat verder strek as redelikheid. Geloof is totaal onlogies en die definisie daarvan het te doen met iets onredeliks. Dink daaraan: Hebreërs sê geloof is die vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie (sien Hebreërs 11:1).
Any discussion on sufferings and trials must begin with the most despairing believer of all time — a righteous, faithful, God-fearing servant, devoted to prayer and worship. Yet, when sorrow and trouble overwhelmed his life, this same man began to make some very disparaging remarks about God at the height of his suffering. “If I called and He answered me, I would not believe that He was listening to my voice. For He crushes me with a tempest, and multiplies my wounds without cause” (Job 9:16-17).
  Mense-genade | World Ch...  
Maar hoe, presies, vind ons hierdie genade om ons te help in ons tyd van nood? Hoe word hierdie genade aan ons uitgedeel? Wanneer ons te midde van ‘n krisis is, kan ons nie op een of ander vae teologiese definisie vertrou nie. Ons het God se baie werklike hulp nodig.
As we all waited to hear Tiffany's lab report, I silently prayed for strength to accept whatever the verdict was. At that moment, it didn't matter to me what the theological meaning of grace was. To me it meant having God's peace, and receiving any news without panicking. I prayed, "Lord, we know you do all things right. We put our trust in you. Don't let us sin with our lips. Give us your grace to endure this."
  Verdorwe Christene! | W...  
Ons misluk egter om te begryp hoe God na verdorwenheid kyk! God se definisie strek baie dieper as die passies van die vlees. Die woord verdorwe, beteken “’n verandering van dit wat eens heel en goed was na iets wat bederf en verrot is.”
Yet we have failed to understand how God looks at corruption! God's definition goes much deeper than the passions of the flesh. The word corrupt means "a change from what is solid and good to something that is putrid and decaying." Corruption signifies something that once was whole and well — but now it isn't, because decay and putrification have set in.
  DIE HELE BEDIENING VAN ...  
Hier is die definisie van die evangeliebediening volgens die apostel Paulus: “Ek besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus, wat die lewende en die dode sal oordeel by sy verskyning en sy koninkryk; verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering; want daar sal ‘n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle ‘n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede, en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels. Maar wees jy in alles nugter; ly verdrukking; doen die werk van ‘n evangelis; vervul jou bediening” (2 Timótheüs 4:1-5).
I ask you in complete honesty: Is the whole ministry of Christ’s church being fulfilled today? Or have we settled for a church of comfort and pleasure? I can promise you, if pastors are allowed to be pastors — if worship leaders are allowed to spend as much time in prayer as at rehearsal and sound check — if people come seeking biblical truth instead of just fleshly comfort — then our joy will return. Our purpose will return. And our mission will be clear.
  Koud Word op die Vooraa...  
Volgens hierdie definisie was Petrus ‘n valse profeet! Is Petrus se evangelie nie deel van die evangelie nie? Hy het gewaarsku, “Maar die teenswoordige hemele en die aarde is deur dieselfde woord as ‘n skat weggelê en word vir die vuur bewaar teen die dag van die oordeel en die verderf van die goddelose mense. Maar laat hierdie een ding julle nie ontgaan nie, geliefdes, dat een dag by die Here soos duisend jaar is en duisend jaar soos een dag. Die Here vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom. Maar die dag van die Here sal kom soos ‘n dief in die nag, waarin die hemele met gedruis sal verbygaan en die elemente sal brand en vergaan, en die aarde en die werke wat daarop is, sal verbrand. Terwyl al heirdie dinge dan vergaan, hoedanig moet julle nie wees in heilige wandel en godsvrug nie? – julle wat die koms van die dag van God verwag en verhaas, waardeur die hemel deur vuur sal vergaan en die elemente sal brand en versmelt. Maar ons verwag volgens sy belofte nuwe hemele en ‘n nuwe aarde waarin geregtigheid woon” (2 Petrus 3:7-13).
If Peter was resurrected and visited America today, he would be appalled by all the sugar-sweet, [cotton-candy] preaching of the pillow prophets! He would ask, "Why aren't they warning their people of the coming destruction? God gave me this message directly from the Holy Ghost! Why do they not believe it? Why aren't they provoking them to holy living with these warnings? Don't they know Jesus gave the same warning when He said the sun shall be darkened, the moon shall not give her light, and the stars of heaven shall fall, and the powers of heaven shall be shaken" (Matthew 24:29)? Isaiah, the prophet, says, "And all the host of heaven shall be dissolved, and the heavens shall be rolled together as a scroll: and all their host shall fall down, as the leaf falleth off from the vine..." (Isaiah 34:4). John on Patmos tells us, "...and the sun became black as sackcloth of hair, and the moon became as blood; and the stars of heaven fell unto the earth, even as a fig tree casteth her untimely figs...and the heavens departed as a scroll when it is rolled together; and every mountain and island were removed out of their places" (Revelation 6:12-14).
  Gebed Wat God Behaag | ...  
Hou in gedagte my definisie van “verlustiging in die Here” – dit is, om Hom bo alle ander te kies. Dit gee nuwe betekenis aan ons tye van hartseer, terneergedruktheid, swaarmoedigheid en verwarring. Na wie toe hardloop ons in sulke tye?
Keep in mind my definition of "delighting in the Lord" - that is, preferring to be with Him above all others. This gives new meaning to our times of being sad, downcast, heavy-hearted, confused. To whom do we run in such times? Whose company do we prefer then?
  Geweld! | World Challenge  
Volgens die raamwerk van God se definisie van geweld – die soort wat die hart beset en daaroor heers – kan baie wat hierdie boodskap nou lees, mense van geweld wees! Dit is reg – talle Christene is skuldig aan die soort geweld waaroor God die wêreld vernietig het!
In the framework of God's definition of violence — the kind that possesses and rules the heart — many reading this message right now could be violent people! That's right — many Christians are guilty of the kind of violence for which God destroyed the world!
  Die Elia Geselskap | Wo...  
, wat die beste definisie van bekering is. Johannes het bekering, restitusie, reinheid van hart, geregtigheid en ‘n praktiese wandel van heiligheid verkondig wat ooreenstem met ‘n openlike belydenis van sonde.
who will be raised up just prior Christ's second coming, who will also be in the same ministry mold of Elijah. That is, they will minister under the very same Spirit and power that rested upon Elijah and John the Baptist.
  Ontruim die Verhoog | W...  
Per definisie, is hierdie dinge nie aangename dinge nie – dit is ongemaklik. En van nature weerstaan ons dit. Ons roep uit vir gemak en plesier in ons lewens, ons werk, ons strewes en ons huis. Soos die Bybel dit stel, ons harte is geneig om uit te roep, “Spreek vleitaal vir ons, profeteer bedrieëry”
By definition, these aren’t pleasant things—they’re uncomfortable. And we naturally resist them. We cry out for comfort and pleasure in our life, our job, our pursuits, our home. As the Bible states, our hearts are inclined to cry, “Speak to us smooth things, prophesy illusions”
  Liefde, Vrees, Gehoorsa...  
Ek verskil met diegene wat onderrig dat liefde ons belangrikste motivering as gelowiges moet wees. My probleem is die verskil tussen die hedendaagse kerk se definisie van liefde – en wat Jesus liefde noem!
Yes, He did! I have no argument with those who teach that love ought to be our primary motivation as believers. My problem is the difference between the modern-day church's definition of love — and what Jesus calls love!
  Die Koms van die Godsla...  
Die woord wat hier gebruik word – oorwin – beteken nie verwoesting of nederlaag nie. Dit is nie ‘n uiteindelike oorwinning vir die duiwel nie! Die beste definisie is effektiwiteit of sukses daarin om die heiliges moeg te maak.
Daniel said the same thing: "I beheld, and the same horn made war with the saints, and prevailed against them" (Daniel 7:21).The words used here — overcome, prevail — do not mean destruction or defeat. This is not an ultimate victory for the devil! The best definition is effectiveness or success in wearing down the saints.