getroue – English Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 63 Results  www.pep-muenchen.de  Page 8
  Die Aanraking van God |...  
Hy wou suiwer aanbidding en ‘n terugkeer na heiligheid hê. Sy getroue toewyding was heeltemal “om U ontwil, my God.” Hy het getreur oor Israel se sondes en gesê, “Dit is U huis, U heiligdom, die stad van heilige Jerusalem. God, herstel dit tot U heerlikheid!”
Daniel did not pray and agonize for more revelation and power, or more fullness of God for himself. Rather, he humbled himself and confessed to blackness of heart. He wanted God to be honored on earth. He wanted pure worship and a return to holiness. His faithful devotion was totally "for Your sake, O Lord." He grieved over Israel's sins, saying, "This is Your house, Your sanctuary, the city of holy Jerusalem. God, restore it to Your glory!"
  Waarom ly die Regverdig...  
Christene word vertel dit is nie God se wil vir gelowiges om te ly nie, maar wat het die apostels verkondig? Petrus het gesê, “So laat dan ook die wat volgens die wil van God ly, hulle siele aan Hom as die getroue Skepeer toevertrou met goeie dade” (1 Petrus 4:19).
Christians are being told it is not God's will for believers to suffer, but what did the apostles preach? Peter said, "Wherefore let them that suffer according to the will of God commit the keeping of their souls to him in well doing, as unto a faithful creator" (1 Peter 4:19) "...Because Christ also suffered for us, leaving us an example, that ye should follow his steps" (1 Peter 2:21). Peter is saying, "It is enough to know God is faithful, that He won't let you suffer more than you are able, that He will make a way of escape, that you may be able to bear it." Commit the keeping of your body and soul to Him!
  Die Sadok Oorblyfsel | ...  
“En Ek sal vir My ‘n getroue priester verwek wat sal handel soos dit in my hart en in my siel is, en Ek sal vir hom ‘n bestendige huis bou, sodat hy al die dae voor die aangesig van my gesalfde kan wandel” (1 Samuel 2:35).
The unknown prophet who came to Eli prophesied of a new kind of priesthood God would raise up. "But I will raise up for Myself a faithful priest who will do according to what is in My heart and in My soul; and I will build him an enduring house, and he will walk before My anointed always" (1 Samuel 2:35). This is amazing prophecy! Here is the first prophecy of a HOLY REMNANT PRIESTHOOD, enduring to the end, enduring until Christ returns. It is a remnant God says, "I will build!"
  Die Sadok-Priesterskap ...  
Hierdie heilige bediening is die Sadok-priesterskap! Dit bestaan uit getroue, heilige bedienaars van God wat wandel en leef volgens Sy begeerte. En so ‘n priesterskap bly tot hierdie einste dag!
This holy ministry is the Zadok priesthood! It is made up of faithful, holy ministers of God who walk and live according to His desire. And such a priesthood remains to this very day!
  Die Sadok-Priesterskap ...  
“En Ek sal vir my ‘n getroue priester verwek wat sal handel soos dit in my hart en in my siel is, en Ek sal vir hom ‘n bestendige huis bou, sodat hy al die dae voor die aangesig van my gesalfde kan wandel” (1 Samuel 2:35).
"And I will raise me up a faithful priest, that shall do according to that which is in mine heart and in my mind: and I will build him a sure house; and he shall walk before mine anointed for ever" (verse 35).
  Die Koningin in Goud! |...  
As ‘n getroue herder, word ek deur die Gees van God geroep om jou te waarsku: Wanneer die oordeelsdag kom, sal jy moontlik nie deel wees van die Bruid van Christus nie! En wanneer jy voor die Bruidegom staan, sal Hy nie die volgende sê nie, “Hier is My geliefde, wat soveel tyd saam met My deurgebring het.
As a faithful shepherd, I am called by the Spirit of God to warn you: When the day of judgment comes, you may not be in the bride of Christ! And when you stand before the Bridegroom, He won't say, "Here is My beloved, who spent so much time with Me.
  Die Belangrikste Kwessi...  
Hy het waarseêry, sodomie en prostitusie uitgeroei. En hy het die stede opgebou met sterk torings, hoë mure en stewige hekke. Onder sy getroue koningskap, was die nasie van Juda voorspoedig en geseën.
Try to imagine the atmosphere in Judah during those years under Asa’s righteous rule. There was peace all around, with everything in divine order. The people were blessed, with full employment and abundant harvests, because God was in their midst. No one had to go off to war, because both the king and the people were seeking after the Lord. There was no call for judgment because these were an obedient people.
  Die Sadok Oorblyfsel | ...  
Die hele tyd het God vir Sadok ‘n bestendige huis gebou, ‘n priesterskap wat die profesie vervul het wat die man van God wat oor Eli voorspel het. Dit was daardie “getroue priester...wat sal handel soos dit in my hart en in my siel is.”
All the while, God was building Zadok an enduring house, a priesthood that fulfilled the prophecy of the man of God who prophesied to Eli. This is that "faithful priest who will do according to what is in my heart and in my soul."
  Die Sadok Oorblyfsel | ...  
Die heilige oorblyfsel, die GETROUE PRIESTERSKAP VAN VANDAG, hierdie dienaars van die Here wie se harte onberispelik en getrou is – hulle is DIE NAKOMELINGE VAN SADOK! DIE GEESTELIKE SEUNS VAN SADOK!
The holy remnant, the FAITHFUL PRIESTHOOD OF TODAY, these servants of the Lord whose hearts are blameless and faithful — these ARE THE OFFSPRING OF ZADOK! THE SPIRITUAL SONS OF ZADOK!
  Die Sadok-Priesterskap ...  
“En Ek sal vir My ‘n getroue priester verwek wat sal handel soos dit in my hart en in my siel is, en Ek sal vir hom ‘n bestendige huis bou, sodat hy al die dae voor die aangesig van my gesalfde kan wandel” (1 Samuel 2:35).
"But I will raise up for Myself a faithful priest who will do according to what is in My heart and in My soul; and I will build him an enduring house, and he will walk before My anointed always" (verse 35, NAS).
  Die Sadok Oorblyfsel | ...  
Op die troon van goddeloosheid, ongehoorsaamheid en waar Absalom ontugtige dade met byvroue op die paleis se dak gepleeg het voor die volk, was daar ‘n getroue oorblyfsel priesterskap onaangeraak! Sadok het opreg, heilig, toegewyd, onberispelik en getrou gebly!
At the very seat of evil, disobedience, and where Absalom committed lewd acts with concubines on the palace housetop before the nation, there was a faithful remnant priesthood untouched! Zadok stayed true, holy, committed, blameless, and faithful! He knew God's Word; he trusted his life and future to it — DAVID WAS THE ONLY KING! [David is a type of Christ.]
  Die Geheim vir Krag in ...  
Jy mag vir my sê, “Ek dink ek is goed voorbereid vir enige storm. Buitendien, ek is ‘n getroue getuie vir die Here. Ek skaam my nie vir die evangelie nie. En ek leef ‘n rein, morele lewe. Ek gee tiendes, lees my Bybel en ek woon gereeld kerk by.”
You may say to me, “I think I’m well prepared for any storm. After all, I’m a faithful witness for the Lord. I’m not ashamed of the gospel. And I live a clean, moral life. I tithe, I read my Bible, and I attend church regularly.”
  Die Sadok Oorblyfsel | ...  
God wou herders oprig vir die mense na Sy eie hart. As God se kinders hulle bekeer het, as hulle hulle afgode neergewerp het, as hulle Hom met hulle hele hart gesoek het – sou Hy vir hulle getroue, heilige herders gegee het.
God wanted to raise up shepherds for the people after His own heart. If God's people were repentant, if they had cast down their idols, if they had sought Him with all their hearts — He would have given them faithful, holy shepherds.
  Die Sadok Oorblyfsel | ...  
Ábjatar het vasgevang geraak in hierdie demoniese realm. Hoe jammer! ‘n Vroom, eens getroue man, op die piek van sy bediening, HET ‘N VERKEERDE SKUIF GEMAAK! HY HET ‘N KOMPROMIE GEMAAK! Hy het teen die ware weg gedraai en onwetend gedink hy doen God se wil.
Abiathar got caught up in this demonic realm. How sad! A pious, once faithful man, at the peak of his ministry, MADE A WRONG MOVE! HE COMPROMISED! He turned against the true way and unwittingly thought he was doing God's will. Now we see him so spiritually blind — with no discernment! He is doing the ministry of a priest at the stone of the serpent!
  Maak Die Laaste Hek Oop...  
In elkeen van ons gemeenskappe, klop mense aan ons deur. Mense is gereed om ‘n getroue kerk te sien, wat reageer op sy geloof dat God begeer om mense uit elke tronk vry te laat. Hulle wil weet dat daar hoop is vir hulle wanhoop.
In each of our communities, people are knocking at our door. People are ready to see a faithful church act on its belief that God desires to free people from every prison. They want to know there is hope for their despair. The Lord is ready to move as a result of our prayers; now he needs us to move forward in faith to see his power transform their lives.
  Die Sadok Oorblyfsel | ...  
Nie ‘n enkele heilige man was daar nie. Nie Sadok nie, nie Natan nie, nie Reï nie en nie een van Dawid se getroue helde nie. Dit was ‘n grootpraterige klomp. Hulle het die “ou en deurgetrapte” weë van Dawid bespot.
Not a single holy man was there. Not Zadok, not Nathan, not Rei, and not any of David's faithful men. This was a boastful bunch. They were mocking the "old and worn out" ways of David. They were crying for a new kind of kingdom! A NEW KIND OF PRIESTHOOD! And Adonijah, the leader of this whole new movement was all the while lusting after Abishag, the Shunammite. There was rebellion, the spirit of adultery, a demonic realm of pride and self-esteem. A new wave of self-exaltation was sweeping through the land deceiving the masses, and Abiathar was one with them.
  Die Sadok-Priesterskap ...  
Adonia het homself omring met goddelose manne! Daar was nie ‘n heilige man onder hulle nie – nie Sadok, nie Natan, nie een van die getroue manne van Dawid nie (sien vers 8). En, die Skrif sê, hierdie groep het ontmoet by “die klip Sohélet” – wat “plek van die slang” beteken.
Adonijah surrounded himself with ungodly men! There was not a holy man among them — not Zadok, not Nathan, not any faithful men of David (see verse 8). And, Scripture says, this group met at "the stone of Zoheleth" — which means "place of the serpent."
  Maak Die Laaste Hek Oop...  
Maar hierdie toneel wys ook dat as ons misluk om in geloof daardie laaste hek oop te maak, sal sommige gevangenes buite bly staan. Dus, hier is die laaste deel van ernstige gebed: getroue aksie. Gebed eindig nie wanneer die byeenkoms eindig nie; dit lei tot werke van geloof.
Yes, it all begins with prayer. Fervent, effectual prayer moves God to open iron gates and set captives free. Peter’s story makes that clear. But this scene also shows that if we don’t act in faith to open that last gate, some captives will remain standing outside. So here is the last part of fervent prayer: faithful action. Prayer doesn’t end when the meeting closes; it leads to acts of faith.
  Die Sadok Oorblyfsel | ...  
“Daarom spreek die HERE, die God van Israel: Ek het wel duidelik gesê: Jou huis en die huis van jou vader sal voor my aangesig wandel tot in ewigheid. Maar nou spreek die HERE: Dit is ver van My; want die wat My eer, sal Ek eer; maar die wat My verag, sal veragtelik wees. Kyk, die dae kom dat Ek jou arm en die arm van jou vader se huis sal afkap, sodat daar geen bejaarde in jou huis sal wees nie. Dan sal jy die benoudheid van my woning aanskou, in alles waarin Hy aan Israel goed sal doen; en in jou huis sal daar al die dae geen bejaarde wees nie. Maar Ek sal, om jou oë te laat wegkwyn en jou siel te laat versmag, een vir jou nie uitroei van my altaar af nie; en al wat aangroei uit jou huis, sal op manlike leeftyd sterwe. En dit sal vir jou die teken wees wat oor jou twee seuns, oor Hofni en Pínehas, sal kom: Op een dag sal hulle altwee sterwe. En Ek sal vir My ’n getroue priester verwek wat sal handel soos dit in my hart en in my siel is, en Ek sal vir hom ’n bestendige huis bou, sodat hy al die dae voor die aangesig van my gesalfde kan wandel. En almal wat in jou huis oorbly, sal kom om hulle voor hom neer te buig vir ’n geldstukkie en ’n broodjie, en hulle sal sê: Voeg my tog by een van die priesterordes, dat ek ’n stukkie brood kan eet” (1 Samuel 2:27-36).
"Therefore the Lord God of Israel declares, ‘I did indeed say that your house and the house of your father should walk before Me forever’; but now the Lord declares, ‘Far be it from Me—for those who honor Me I will honor, and those who despise Me will be lightly esteemed. Behold, the days are coming when I will break your strength and the strength of your father's house so that there will not be an old man in your house. You will see the distress of My dwelling, in spite of all that I do good for Israel; and an old man will not be in your house forever. Yet I will not cut off every man of yours from My altar so that your eyes may fail from weeping and your soul grieve, and all the increase of your house will die in the prime of life. This will be the sign to you which will come concerning your two sons, Hophni and Phinehas: on the same day both of them will die. But I will raise up for Myself a faithful priest who will do according to what is in My heart and in My soul; and I will build him an enduring house, and he will walk before My anointed always. Everyone who is left in your house will come and bow down to him for a piece of silver or a loaf of bread and say, "Please assign me to one of the priest’s offices so that I may eat a piece of bread"'" (1 Samuel 2:27-36).
  Die Sadok Oorblyfsel | ...  
“En die woord van die HERE het tot Jeremia gekom en gesê: So spreek die HERE: As julle my verbond met die dag en my verbond met die nag kan verbreek, dat daar geen dag of nag op hulle tyd is nie, dan sal ook my verbond met Dawid, my kneg, verbreek kan word, dat daar vir hom geen seun sal wees wat regeer op sy troon nie, en met die Leviete, die priesters, my dienaars. Soos die leër van die hemel nie getel en die sand van die see nie gemeet kan word nie, so sal Ek vermenigvuldig die nageslag van my kneg Dawid, en die Leviete wat My dien” (Jeremia 33:19-22). Prys God – Hy het ‘n verbond gesluit om ‘n heilige, afgesonderde, getroue priesterskap te besit.
As sure as there is night and day, God has covenanted to secure to Himself a Zadok remnant to minister to Him to the very end. What a glorious prophecy He gave to Jeremiah. "The word of the Lord came to Jeremiah, saying, Thus says the Lord, 'If you can break My covenant for the day and My covenant for the night, so that day and night will not be at their appointed time, then My covenant may also be broken with David My servant that he shall not have a son to reign on his throne, and with the Levitical priests, My ministers. As the host of heaven cannot be counted and the sand of the sea cannot be measured, so I will multiply the descendants of David My servant and the Levites who minister to Me" (Jeremiah 33:19-22). Praise God — He has covenanted to have for Himself a holy, separated, faithful priesthood. That promise is as secure as the one He made to David regarding a son to sit on his throne.
Arrow 1 2 3 4 5 6