kleed – English Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 51 Results  www.pep-muenchen.de  Page 4
  Bylgode | World Challenge  
Toe Jesus op hierdie aarde gewandel het, was elke heiden beskou as ‘n sondaar. As ‘n Fariseër se kleed selfs net die vlees van ‘n heiden aangeraak het, het hy gedink hy is so onrein dat hy so ver gegaan het om sy kleed te gaan was so gou as moontlik.
Those who seek to tear down the holy standards of Christ suggest that Jesus was a pal of sinners who not only ate with them and drank with them, but who lived and moved in their realm. Nothing could be further from the truth! When Jesus walked this earth, every Gentile was considered a sinner. If a Pharisee's robe even touched the flesh of a Gentile, he thought of himself as unclean and proceeded to wash his garment as soon as possible. Jesus did communicate with sinners, and declared Himself to be their friend and savior. He did go into the homes of Gentiles to eat. But never once did He go into their dens of iniquity and partake of their spirit. Furthermore, Paul makes it clear that there was a wall between Christ and the wicked. "For it was fitting that we should have a such a high priest, holy, innocent, undefiled, separate from sinners and exalted above the heavens" (Hebrews 7:26 NAS).
  Die Josefgeselskap | Wo...  
Die sleutelvers is in vers 11: “Sy broers was afgunstig op hom.” Toe hulle die kleed gesien het wat Josef gedra het, het hulle geweet dit praat van guns en geregtigheid. En hulle het dit gehaat – omdat dit hulle herinner het aan die Gees se oproep wat hulle verwerp het!
Why did Joseph's brothers turn on him? The key is in verse 11: "His brethren envied him." When they saw the robe Joseph wore, they knew it spoke of favor, righteousness. And they hated it — because it reminded them of the Spirit's call they had rejected! Joseph was a reproach to their halfhearted life-style!
  BESWADDERDE HEERLIKHEID...  
En dit is presies wat ons doen wanneer ons ons kleed van geloof uittrek en ons vertroue in God laat vaar! Sonder kinderlike vertroue in God, staan ‘n Christen naak voor die wêreld – blootgestel aan alle twyfel, vrede en ongeloof!
That is exactly what we do when we strip off our robes of faith and let go of our confidence in God. Without childlike trust in God, a Christian stands naked before the world — exposed to all doubts, fears and unbelief.
  Verdorwe Christene! | W...  
En dit is presies wat ons doen wanneer ons ons kleed van geloof uittrek en ons vertroue op God laat vaar! Sonder kinderlike vertroue op God, staan ‘n Christen naak voor die wêreld – ontbloot voor alle twyfel, vrede en ongeloof!
And that is exactly what we do when we strip off our robes of faith and let go of our confidence in God! Without childlike trust in God, a Christian stands naked before the world — exposed to all doubts, fears and unbelief!
  Die Liggaam van Christu...  
In my opinie, is dit die man van sonde: Satan. Voor my geestesoog sien ek hom terwyl hy by die fees inparadeer en ‘n pragtige pers kleed van sy eie maak dra en nie die kleed wat voorgeskryf is nie. Hy is die toonbeeld van hoogmoed en trots.
In my opinion, this visitor is the man of sin himself: Satan. I envision him parading into the feast, wearing a gorgeous, purple robe of his own making, and not the robe prescribed. He's the very picture of pride.
  Die Josefgeselskap | Wo...  
Die feit bly staan, ons hemelse Vader het ‘n besonderse kleed geplaas op diegene wat Hom soek en hulle harte volkome aan Hom oorgee: “Ek is baie bly in die HERE, my siel juig in God; want Hy het my beklee met die klere van heil, my in die mantel van geregtigheid gewikkel” (Jesaja 61:10).
The fact is, our heavenly Father puts a special garment on those who seek after Him and give Him their heart completely: "I will greatly rejoice in the Lord, my soul shall be joyful in my God; for he hath clothed me with garments of salvation, he hath covered me with the robe of righteousness" (Isaiah 61:10).
  Welgeluksalig Is die Vo...  
“In u Naam juig hulle die hele dag, en deur u geregtigheid word hulle verhef” (Psalm 89:17). Ons weet ons eie geregtigheid is soos ‘n besoedelde kleed. En daarom moet ons moed skep deur te jubel in sy geregtigheid – wat ons s’n is deur geloof alleen!
"In thy name shall they rejoice all the day: and in thy righteousness shall they be exalted" (verse 16). We know our own righteousness is as filthy rags. And so we are to take courage by rejoicing in his righteousness - which is ours by faith alone!
  Die Here se Liefdevolle...  
Ons staan op God se Woord – ten spyte van alle pyn en hartseer, ten spyte van alle swakheid van die vlees. Jaïrus het en so ook die bloeiende vrou. Hulle was vasbeslote, “Ek moet net die soom van sy kleed aanraak.”
Finally, Paul says a time comes when “having done all, to stand” (Ephesians 6:13). We stand on God’s Word — in spite of all pain and grief, in spite of all weakness of flesh. Jairus did, and so did the bleeding woman. They determined, “I just need to touch the hem of his garment.”
  Die Handdoek Opneem | W...  
Nadat Jesus die dissipels se voete gewas het, het Hy Sy kleed weer aangetrek, gaan sit en vir hulle gevra, “Weet jy wat ek pas vir julle gedoen het?” Met ander woorde: “Verstaan julle die geestelike betekenis van voete was?”
After Jesus washed the disciples' feet, He put His garment back on, sat down and asked them, "Do you know what I've just done to you?" In other words: "Do you understand the spiritual significance of foot washing?"
  Die Belangrikheid Van L...  
Op daardie stadium, het Jode net ander Jode liefgehad. ‘n Jood mag nie met ‘n heiden bladgeskud het nie of selfs toegelaat het dat sy kleed aan ‘n buitestaander se klere raak nie. Dit was egter nie die gees van die wet nie.
I believe with most Bible scholars that the friend who turned against David was Ahithophel, his advisor and confidant at one time. The two men sought each other's opinion on every issue of life. Each time David went up to God's house to worship, Ahithophel was by his side, acting as an oracle of the Lord to him. And David shared his heart openly with Ahithophel, thinking he had a spiritual friend.
1 2 3 Arrow