oorwin – English Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 111 Results  www.pep-muenchen.de  Page 4
  Die Passievolle Bruid |...  
Een voorstander van die koninkryksevangelie  sê, “Jesus kan onmoontlik terugkeer vir die volgende 30,000 jaar. Dit gaan ons só lank neem om beheer oor die aarde van die goddelose af terug te neem. Slegs wanneer ons die wêreld oorwin het en dit uitgestryk het, sal ons in staat wees om Koning Jesus terug te bring.”
One proponent of the dominion gospel has said, "Jesus could not possibly come back for another 30,000 years. It's going to take us that long to win back control of the earth from the wicked. Only when we've conquered the world and straightened it out will we be able to bring King Jesus back."
  Die Koms van die Godsla...  
Vir ‘n seisoen sal dit lyk asof God se mense oorwin is, asof ons absoluut hopeloos is. Dierbare heilige, die dag kom wanneer jy heeltemal gestroop sal voel!
For a season it will look as though God's people have been overcome, as if we are absolutely helpless. Dear saint, the day is coming when you'll feel totally stripped!
  Die Koms van die Godsla...  
Vir die natuurlike oog, sal God se kinders oorwin word deur hierdie inval van godslastering!
To the Natural Eye, God's People Will Be Overcome by This Invasion of Blasphemy!
  Vryheid van Vrees | Wor...  
Totale oorgawe aan God is ‘n onmoontlike taak en een wat net deur geloof gedoen kan word. Wanneer ons egter hierdie heilige oorgawe aan die Here doen, kan geen probleem ons oorwin nie. Ons geloof in ons Herder sal ons liggaam, siel en gees, deur elke ontbering, ontmoediging en natuurlike onmoontlikhede dra.
Likewise, many people living today have said, "I resign, I commit, I trust," only after they saw there was no other way out of their situation. But true resignation the kind that pleases God is done freely and willingly, prior to our coming to wit's end. We are to act in covenant with the Lord, as Abraham did giving God his life as a blank check, and letting the Lord fill it all in.
  Hierdie Tyd Vereis Spes...  
Adoni-Besek was die koning wat die duime en groot tone van die sewentig konings wat hy oorwin het afgekap het. Toe die kinders van Juda Adoni-Besek gevange geneem het, het hulle sy duime en groot tone ook afgekap.
Yet Kevin was moved by the Holy Spirit to do something. He began refurbishing old, abandoned houses and turning them into homes for orphans. Each home, staffed by a caring mother, houses eight children. Those orphans are provided nutritional food, education and medical care.
  Die Koningin in Goud! |...  
Hy is geklee in Sy volle millitêre kroonsierade. Sy glinsterende swaard is vasgegord aan Sy dy. Hy het al Sy vyande oorwin, en Sy koninkryk is veilig. Hy heers in vrede en mag, Oorwinnaar oor alles. En, die Skrif sê, Hy is “... veel skoner as die mensekinders; genade is uitgestort op U lippe...” (Psalm 45:3).
He is dressed in His full military regalia. His glittering sword is strapped upon His thigh. He has conquered all His enemies, and His kingdom is secure. He reigns in peace and power, Victor over all. And, Scripture says, He is "...fairer than the children of men: grace is poured into thy lips..." (Psalm 45:2).
Arrow 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Arrow