raad – English Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 6 Results  wordplanet.org
  Wordplanet: Spreuke va...  
30van my raad nie wou weet nie, al my teregwysinge verag het,
30 They would none of my counsel: they despised all my reproof.
  Wordplanet: Spreuke va...  
25en julle al my raad nie opgevolg en van my teregwysing nie wou geweet het nie,
25 But ye have set at nought all my counsel, and would none of my reproof:
  Wordplanet: Psalms 1 :...  
1 Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie;
1 Blessed is the man that walketh not in the counsel of the ungodly, nor standeth in the way of sinners, nor sitteth in the seat of the scornful.
  Wordplanet: 1 Konings ...  
12 Kom dan nou, laat ek u tog ‘n raad gee, dat u u lewe en die lewe van u seun Salomo kan red.
12 Now therefore come, let me, I pray thee, give thee counsel, that thou mayest save thine own life, and the life of thy son Solomon.
  Wordplanet: Effesiërs /...  
11 in Hom in wie ons ook ‘n erfdeel ontvang het nadat ons vantevore daartoe verordineer is ooreenkomstig die voorneme van Hom wat alles werk volgens die raad van sy wil,
11 In whom also we have obtained an inheritance, being predestinated according to the purpose of him who worketh all things after the counsel of his own will:
  Wordplanet: Ester / Es...  
21En die woord was goed in die oë van die koning en van die vorste, en die koning het gehandel volgens die raad van Memúgan.
21 And the saying pleased the king and the princes; and the king did according to the word of Memucan: