siek – English Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 62 Results  www.pep-muenchen.de
  Wandel in die Gees | Wo...  
Dit is die kenmerk van iemand wat in die Gees wandel: Hy het ‘n onversadigbare aptyt vir Jesus. Dit is egter nie omdat hy siek is vir al die gemors wat hy in die wêreld sien nie – al die onreinheid, misdaad, dwelms en werkloosheid.
This is the mark of one who is walking in the Spirit: He has an insatiable appetite for Jesus. Yet it's not just because he's sick of all the garbage he sees in the world — all the filth, crime, drugs and unemployment. No, rather, it's something very positive. Like Paul, he's just anxious to depart and be with the Lord!
  Die Aanraking van God |...  
Jesus sê: “Dan sal Hy ook vir dié aan sy linkerhand sê: Gaan weg van My, julle vervloektes, in die ewige vuur wat berei is vir die duiwel en sy engele. Want Ek het honger gehad, en julle het My nie te ete gegee nie; Ek het dors gehad, en julle het My nie te drinke gegee nie. Ek was ‘n vreemdeling, en julle het vir My nie herberg gegee nie; naak, en julle het My nie geklee nie; siek en in die gevangenis, en julle het My nie besoek nie” (Matthéüs 25:41-43).
Now comes the word that makes me tremble. Jesus says: "Then shall he say also unto them on the left hand, Depart from me, ye cursed, into everlasting fire, prepared for the devil and his angels: for I was an hungered, and ye gave me no meat: I was thirsty, and ye gave me no drink: I was a stranger, and ye took me not in: naked, and ye clothed me not: sick, and in prison, and ye visited me not" (Matthew 25:41-43).
  Waarom ly die Regverdig...  
Daar was mense van Time Square Kerk wat gehoor het Gwen was baie siek vir amper drie weke, en hulle het vir my gesê, “Broer Dave, ek verstaan nie – sy is so vriendelik en sorgsaam – sy lewe nie in sonde nie. Waarom ly sy so baie?”
I've had people from Times Square Church, having heard Gwen was terribly sick for nearly three weeks, say to me, "Brother Dave, I don't understand – she's so sweet and caring – she's not living in sin. Why is she suffering so much?"
  Geweld! | World Challenge  
Sulke mans is soos Ammon, Dawid se seun. Ammon was “siek van liefde” vir sy halfsuster Tamar. Hy kon nie eet of slaap nie weens sy begeerte na haar. Uiteindelik het hy ‘n vriend oorreed om vir haar te vertel dat hy siek was, sodat sy sou kom en hom versorg.
Such men are like Amnon, David's son. Amnon was "lovesick" for his half-sister Tamar. He couldn't eat or sleep because of his lust over her. Finally, he persuaded a friend to tell her he was sick, so she would come and care for him. When Tamar came to his room, Amnon forced himself on her. And when he had made his conquest, his devilish heart was exposed:
  Geweld! | World Challenge  
Sulke mans is soos Ammon, Dawid se seun. Ammon was “siek van liefde” vir sy halfsuster Tamar. Hy kon nie eet of slaap nie weens sy begeerte na haar. Uiteindelik het hy ‘n vriend oorreed om vir haar te vertel dat hy siek was, sodat sy sou kom en hom versorg.
Such men are like Amnon, David's son. Amnon was "lovesick" for his half-sister Tamar. He couldn't eat or sleep because of his lust over her. Finally, he persuaded a friend to tell her he was sick, so she would come and care for him. When Tamar came to his room, Amnon forced himself on her. And when he had made his conquest, his devilish heart was exposed:
  Die Vervolging van die ...  
“Wat ek sê, broer, is dat daar ‘n nasie van gebroke, verslae, nederige en vernederde, steierend van mishandelings, verraaide, gemanipuleerde, misleide, en verwarde skape ontstaan het. Talle gaan geestelik dood. Hierdie skape wat afgesny word van die trop, dikwels deur die trop, of die herder – ly honger, is verlam, siek, alleen en word deur die wolwe agtervolg...
"What I am saying, brother, is that there has grown a nation of brokenhearted, contrite, humble and humbled, reeling from abuses, betrayed, manipulated, deceived, and confused sheep. Many are dying spiritually. These are sheep who are cut off from the flock, often by the flock, or the shepherd — going hungry, lamed, diseased, alone, and being tracked by wolves....
  Waar Is Die Nege? | Wor...  
Dit is alles droog, vervelig – dood! Ek weet egter dit het een goeie gevolg: Mense word siek en sat! Baie mense sê, “Dit is nie waarvoor Jesus my gered het nie – om hier te sit en op te droog onder ‘n man wat uit gewoonte dinge doen nie.
Those nine lepers represent the thousands of poor souls today who sit in church listening to ministers who don't know what they're talking about. It is all dry, boring — dead! Yet I know it is having one good effect: People are getting fed up! Many are saying, "This is not what Jesus saved me for — to sit here and dry up under a man who's just going through the motions. Give me reality! Give me Christ!
  Die Vervolging van die ...  
Ek wonder soms of enigeen luister! Wil ons nie hoor nie – sluit ons al die waarskuwings uit omdat ons siek en sat is vir al die slegte nuus? Maar of ons daarvan hou of nie – die waarskuwings van oordeel sal voortgaan.
I wonder sometimes if anybody is listening! Do we not want to hear — are we shutting out all the warnings because we are sick of all the bad news? But like it or not — the warnings of judgment will continue. God is not laughing! God will not be mocked. Some of these ministries now under divine judgment have mocked the warnings of God's holy prophets and watchmen!
  Christus as Wins Verkry...  
Herinneringe van vorige seëninge het Naómi se siel oorstroom, en sy het begin verlang na die heilige plek. Sy was siek van Moab en sy hoerery en dood. Daarom “Sy [het] haar gereedgemaak met haar skoondogters en teruggegaan...So het sy dan haar woonplek verlaat...toe hulle op pad was...om terug te gaan” (Rut 1:6-7).
Yet back in Judah, "The Lord had visited his people in giving them bread" (Ruth 1:6). The word came to Naomi that the famine in Judah was over — that once again God had visited His people with plenty of bread and blessings. Memories of past blessings flooded Naomi's soul, and she began to yearn for the holy place. She was sick of Moab and its idolatry and death. So "she arose with her daughters in law, that she might return...wherefore she went forth out of the place where she was...and they went on the way to return" (Ruth 1:6-7).
  Hulle het Weggedoen met...  
Sonde maak die vlees moeg. Dit maak ons swak en siek. Dit tap alles wat goed en vriendelik en kosbaar is. En dit verhard die hard, vernietig vrede en veroorsaak skuld, smart en skande. Dit verteer die gedagtes, verswak en verduister die siel.
Sin wearies the flesh. It makes us weak and sick. It saps away all that is good and kind and precious. And it hardens the heart, destroying peace and causing guilt, sorrow and shame. It consumes the mind's thoughts, weakening and darkening the soul. It brings on fear. It leads to scandal, breaks up families, hardens children. And it leads to death. Worst of all, sin shuts off all communion with God.
  Die Here se Liefdevolle...  
Ek wonder: Het Jaïrus vir homself gesê, “Hierdie vrou was vir twaalf jaar lank siek. Kon dit nie maar vir nog ‘n paar uur gewag het nie? My dogter is op die rand van die dood
I wonder: Did Jairus say to himself, “This woman has been sick for twelve years. Couldn’t this wait just a few more hours? My daughter is at the point of dying
  Hulle het Weggedoen met...  
Dit is die uitnodiging van die kruis: Dit is ‘n oproep tot elke siel wat siek is vir sonde! Jesus het uitgeroep tot almal wat vermoeid was deur boeie van slawerny, kragtige gewoontes, boesemsondes – almal wat moeg was van die leuens, die bedrog, die owerspel, die depressie.
That is the invitation of the cross: It is a call to every soul that is sick of sin! Jesus was calling out to all who were weary with binding chains, powerful habits, besetting sins -- all who were tired of the lying, the cheating, the adultery, the depression. He was saying, "I know you're weary from dragging your chains around, tired of the sleepless nights. Yes, sin is a hard taskmaster. Come to me now with all your heavy burdens. There is no other way but through my cross!" Jesus died on the cross not only to forgive sin, but to break its wearying power over us!
  My Voet Het Amper Gegly...  
Die man was 'n regverdige man, 'n liefdevolle man en vader. Hy was nog nie een dag siek nie - en toe ewe skielik het hy verskriklike siek geword en binne 'n kort tyd het hy gesterf. Sy vrou het agtergebly met hulle twee kinders, en het nie geweet wat om te doen nie.
I once knew a young couple in their mid-thirties with two children. The husband was a righteous man, a loving husband and father. He had never been sick a day in his life — and yet suddenly he became ill and died within a short time. His wife was left with their two children, not knowing what to do.
  My Voet Het Amper Gegly...  
Die man was 'n regverdige man, 'n liefdevolle man en vader. Hy was nog nie een dag siek nie - en toe ewe skielik het hy verskriklike siek geword en binne 'n kort tyd het hy gesterf. Sy vrou het agtergebly met hulle twee kinders, en het nie geweet wat om te doen nie.
I once knew a young couple in their mid-thirties with two children. The husband was a righteous man, a loving husband and father. He had never been sick a day in his life — and yet suddenly he became ill and died within a short time. His wife was left with their two children, not knowing what to do.
  Die Brood van God | Wor...  
Waarom is daar vandag so baie geestelik swak en siek Christene – verslaan, ontnugter, moeg en ongelowig? Waarom soveel wanhoop en geloofloosheid onder diegene wat erfgename van so baie groot en heerlike beloftes is?
What is secular television today if it is not a Satanic cesspool? A recent network radio advertisement called for viewers to tune in to watch "Dallas" to "get a good dose of greed, lust, and passion — as you like it!" Call it what you wish, the producers themselves call it by its true name — a fountain of lust! Yet, literally millions of Christians sit before their idol day after day, hour after hour — drinking and eating at the table of demons.
  Gebed Wat God Behaag | ...  
“Toe daar wyn voor hom was, het ek die wyn opgehef en aan die koning gegee; en omdat ek nooit voor hom bedroef was nie, het die koning my gevra: Waarom is jou aangesig so bedroef; is jy tog nie siek nie?
"And it came to pass...I took up the wine, and gave it unto the king. Now I had not been beforetime sad in his presence. Wherefore the king said unto me, Why is thy countenance sad, seeing thou art not sick? this is nothing else but sorrow of heart. Then I was very sore afraid..." (Nehemiah 2:1-2).
  Die Aanraking van God |...  
“Dan sal die Koning vir die wat aan sy regterhand is, sê: Kom, julle geseëndes van my Vader, beërf die koninkryk wat vir julle berei is van die grondlegging van die wêreld af. Want Ek het honger gehad, en julle het My te ete gegee; Ek het dors gehad, en julle het My te drinke gegee; Ek was ‘n vreemdeling, en julle het My herberg gegee; Ek was naak, en julle het My geklee; Ek was siek, en julle het My besoek; in die gevangenis was Ek, en julle het na My gekom” (Matthéüs 25:34-36).
"Then shall the King say unto them on his right hand, Come, ye blessed of my Father, inherit the kingdom prepared for you from the foundation of the world: for I was ahungered, and ye gave me meat: I was thirsty, and ye gave me drink. I was a stranger, and ye took me in: naked, and ye clothed me: I was sick, and ye visited me: I was in prison, and ye came unto me" (Matthew 25:34-36).
  Die Rivier Styg | World...  
Wat presies is hierdie “dooie see” wat Esegiël gesien het? Dit is die sonde-siek wêreld wat ons oral rondom ons sien vandag soos die laaste uur nader kom. Hel het losgebars en oral is groot duisternis en heersende wetteloosheid.
You may say, “I don’t see that happening now.”  I agree that it doesn’t appear to be so.  This is partly because Satan is making a desperate, last-ditch stand.  He’s in a panic, knowing his time is short, so he’s bringing forth every weapon he can.  Yet God has declared, “You will not have this generation, devil.  My river cannot be stopped.”
  Preekbestande Christene...  
Hy bid nie meer tot God nie en het geen blydskap oor nie. Sy hart is siek terwyl hy jammerlik sanik oor die ydelheid en tevergeefsheid van die lewe. Jerusalem het besoedel geword met heidense tempels, gebou met belastings.
Solomon was now gospel-hardened — sermon-proof! The Word of God had no impact on him whatsoever. He was so pathetic! Look at him: Where once he built a house for one strange woman, there now stood a huge harem. The daughter of Pharaoh has become but one of 1,000 lovers! Solomon himself is now old and haggard, while God is silent and angry with him. He no longer prays to God and has no joy left. His heart is sick as he writes pitiful prose about the vanity and uselessness of life. Jerusalem has become polluted with heathen temples, built with high taxes. The king drinks heavily, as he is bored by all his gorgeous houses and gardens. He's now bitter with his heart full of idolatry. The days of touching God are but faint memories. All he can say now is: "All is vanity — it's all for nothing!"
  God van die Monsters | ...  
Ek weet nie hoe God dit gedoen het nie – dit was beslis nie deur ‘n wonderbaarlike $10,000 tjek nie. Maar terwyl ek siek was, het die personeel begin om God te vertrou, eerder as om op my te staat te maak.
I left the hospital in a day or two and so got my strength back. And I discovered that while I was gone, Teen Challenge survived. I don't know how the Lord did it — it certainly wasn't through a miraculous $10,000 check. But while I was ill, the staff began to trust the Lord instead of looking to me. And that's what God was trying to accomplish!
  Ses Redes Waarom Gebed ...  
Hoe slim is Satan tog deur ons met leuens en onnodige vrese te bedrieg. Toe Jakob die valse nuus gebring is dat Josef doodgemaak is, het dit hom siek gemaak van wanhoop, al was dit net 'n leuen. Josef het gelewe en het voorspoed geniet, terwyl sy vader al die tyd getreur het - deur die leuen te glo.
How clever Satan is, as he tries to deceive us with lies and unnecessary fears. When Israel was brought the false news that Joseph had been killed, it sickened him to despair, even though it was a lie. Joseph was alive and prospering, while all this time his father grieved in sorrow - having believed the lie. So Satan is trying to deceive us today with lies.
  Verander Papperds in Kr...  
Stap Een: Jy moet siek en sat word om siek en sat te wees!
Step One: You Must Get Sick and Tired of Being Sick and Tired!
  Verander Papperds in Kr...  
Stap Een: Jy moet siek en sat word om siek en sat te wees!
Step One: You Must Get Sick and Tired of Being Sick and Tired!
  Verander Papperds in Kr...  
God sal nie iets doen totdat jy heeltemal gewalg is nie – totdat jy siek en sat is om siek en sat te wees nie!
God will not do anything until you are thoroughly disgusted — until you are sick and tired of being sick and tired!
  Verander Papperds in Kr...  
God sal nie iets doen totdat jy heeltemal gewalg is nie – totdat jy siek en sat is om siek en sat te wees nie!
God will not do anything until you are thoroughly disgusted — until you are sick and tired of being sick and tired!
  Glo die Liefde van God ...  
Jy sal nooit ‘n openbaring van God se liefde najaag, totdat jy siek en sat word om saam met vrees, skuld, veroordeling en verwarring te leef nie!
You Will Never Go After a Revelation of God's Love to You Until You Become Sick And Tired of Living With Fear, Guilt, Condemnation And Confusion!
  Verander Papperds in Kr...  
Toe het iets gebeur. Dit het met Gideon begin, en dit het dwarsdeur die laer versprei: Israel het siek en sat geword om in daardie donker grotte weg te kruip!
Then something happened. It started with Gideon, and it spread throughout the whole camp: Israel got sick and tired of hiding in those dark caves!
  Lewe in die Volmaakte W...  
“Die enigste bediening wat ek nou het, is een keer per week. Ek help met ‘n uitreik in een van ons krotbuurte. Ek dien as ‘n ouboet vir ‘n prediker se seun omdat sy pa baie siek is. Maar dit is al wat ek doen. Ek moet glo dat God meer vir my het.”
“The only ministry I do now is once a week. I help out with an outreach in one of our slum areas. I serve as a big brother to a preacher’s son because his dad is very sick. But that’s all I’m doing. I have to believe God has more for me.”
  Sien God die Sondes van...  
Amerika het siek geword! Ek kan nie glo dat God nie toornig is nie, dat Hy dit alles oorsien nie! Ek het onlangs ‘n nota ontvang van ‘n welbekende evangelis wat sê, “Moenie teen Amerika spreek nie. Haar beste dae lê nog voor. God word behaag!”
America has become sick! I can't believe that God is not angry, that He is overlooking it all! I received a note recently from a well-known evangelist, saying, "Don't speak against America. Her best days are ahead. God is pleased!" Beloved, that is exactly what the Bible says the false prophets will claim in the last days!
  Verander Papperds in Kr...  
Wanneer gaan julle wakker word en sê, “Genoeg hiervan! Genoeg dat die duiwel toelaat om my en my familie te beroof! Ek is siek en sat daarvoor, en ek sal nie so lewe nie! God het dit nooit vir my bedoel nie. En ek gaan die toelaat dat die duiwel enigiets meer van my neem nie. Ek het genoeg gehad!”
When are you going to wake up and say, "Enough of this! Enough of allowing the devil to rob me and my family! I'm sick and tired of it, and I will not live this way! God never intended this for me. And I'm not going to let the devil take anything from me anymore. I've had enough!"
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Arrow