vrede – English Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 402 Results  www.pep-muenchen.de  Page 10
  Wanneer God Wyk | World...  
Elke profeet wat vrede en voorspoed verkondig het en ‘n sondige nasie aan die slaap gesus het, sal binnekort ontbloot word. Hierdie nasie sal weet dat die tyd gekom het om te rekenskap te gee! Dit sal rekenskapdag wees omdat ons God uit ons skole en regering uit bespot het... vir die moorde van miljoene baba’s...omdat Jesus Christus die voorwerp van lastering geword het...vir moord, wellus, weghol-misdaad, geweld en pornografie!
In the same way today, the judgments of God will fall on America so swiftly and mightily that there will be no mistaking they are from God. Every prophet who's been preaching peace and prosperity and lulling a sinful nation to sleep will soon be exposed. This nation will know that the time has come to pay up! It will be payday for mocking God out of our schools and government...for murdering millions of babies...for making Jesus Christ the object of blasphemy...for murder, lust, run-away crime, violence and pornography!
  Lewe in die Volmaakte W...  
Sê vir my, Christen: Het jy vrede gemaak met jou huidige situasie? Kan jy vertrou dat God sy volmaakte werk in jou doen deur al jou omstandighede heen? As jy nie kan nie, sal jy rusteloos, wanhopig en uiteindelik vir God kwaad word.
Tell me, Christian: Have you made peace with your present situation? Can you trust that God is doing his perfect work in you through every circumstance? If you can’t, you will grow restless, hopeless and eventually mad at God. You’ll become bitter and hard.
  Die God van Hoop | Worl...  
Jeremia stel twee onveranderlike wette van geestelike lewe hier bekend: Een lei tot lewe en hoop – die ander tot dood en hopeloosheid. Dit is die sleutels om te verstaan waarom sommige Christene konstante vrede en blydskap in die Here geniet, terwyl ander in wanhoop en hopeloosheid rondtas.
Jeremiah introduces two immutable laws of spiritual life here: One leads to life and hope — the other to death and hopelessness. These are the keys to understanding why some Christians enjoy constant peace and joy in the Lord, while others grope in despair and hopelessness.
  Die Groot en Finale Voo...  
Wat dink jy is die belangrikste onderwerp in die hel, die hoof boodskap wat tans weerklink? Dit is ‘n nugter, lewe-en-dood oproep tot oorlog: “Tyd is kort, werk terwyl julle kan!” Daar is geen profete van vrede en veiligheid in die hel nie. Dit is oordeelsdag daar, die finale oproep!
What do you think is the major topic in hell, the main message being sounded at this moment? It is a sober, life-and-death call to war: "Time is short, work while you can!" There are no prophets of peace and security in hell. It is doomsday there, the final call!
  Glo die Liefde van God ...  
3. Neem God op Sy Woord! Die Bybel sê dat alles wat hy vir ons het, verkry word deur geloof. Jy moet net in geloof sê, “Here Jesus, oorstroom my met U vrede omdat U gesê het dit is myne! Ek kan rus vir my siel opeis.”
3. Take God at His Word! The Bible says that everything He has for us is obtained by faith. You need only say in faith, "Lord Jesus, flood me with Your peace because You've said it is mine! I claim rest for my soul."
  Wagte van die Nag | Wor...  
Die blinde wagte het dit aan die kinders van Israel gedoen en hulle probeer dit doen aan God se volk vandag: “En hulle genees die verbreking van die dogter van my volk op die maklikste manier deur te sê: Vrede, vrede!- terwyl daar geen vrede is nie. Hulle kom in die skande, omdat hulle gruwel bedryf het; tog skaam hulle hul nie in die minste nie, tog weet hulle nie om te bloos nie. Daarom sal hulle val onder die wat val; in die tyd dat Ek aan hulle besoeking doen, sal hulle struikel, sê die HERE” (Jeremia 6:14,15).
Think of all the rock concerts in God's house! The senseless choreographed dancing! The blatant entertainment! The emphasis on materialism, success and self–improvement. The cancerous growth of worldliness in the churches. The lack of grief over sin among believers. The acceptance of rock, punk and disco music in God's house. The foolishness, the lightness, the off–color–joking — the drinking and fornicating. It is the fault of greedy backslidden watchmen who are tearing at the bride's veil! Once again the blind watchmen are "taking away the veil…"
  Wandel in die Gees | Wo...  
Hy gee vir ons “’n bietjie van die hemel” om mee hemel toe te gaan – ‘n opwekking van ons aptyt. Hy open die vensters van die hemel en laat ons kyk na die heerlikheid wat ons s’n sal wees. Ons kry ‘n voorsmaak van Sy heiligheid, Sy vrede, Sy rus, Sy liefde – en ons is vir altyd bederf vir hierdie aarde, omdat ons smag na die volheid wat ons gesmaak het!
He gives us "a little heaven" to go to heaven with — a whetting of our appetite. He opens the windows of heaven and lets us look into the glory that will be ours. We get a taste of His holiness, His peace, His rest, His love — and we are forever spoiled for this earth, because we yearn for the fullness of what we have tasted!
  Die Josefgeselskap | Wo...  
Hy het geloof gehad dat, ten spyte van al sy swaarkry en situasies buite sy beheer, was God met hom. Josef was nooit vir ‘n oomblik sonder die geopenbaarde teenwoordigheid van die Here nie – en daardie voortdurende, blywende teenwoordigheid het ‘n vrede binne-in hom veroorsaak.
This is what kept Joseph going on with God. He had faith that, in spite of all his hardships and situations beyond his control, God was with him. Joseph was never for a moment without the manifest presence of the Lord — and that constant, abiding presence produced a peace within him.
  Die God van Hoop | Worl...  
Waarom juig sommige gelowiges altyd en is hulle oorvloedig in hoop? Waarom is hulle vol vrede en blydskap en straal hulle die gloed van geestelike lewe en gesondheid uit teenoor almal wat hulle teëkom?
Why do some believers always rejoice and abound in hope? Why are they full of peace and joy, radiating the glow of spiritual life and health to all they meet? Is it because they don't have any problems? No! The truth is, they probably have more than you — in fact, more than most people!
  Glo die Liefde van God ...  
Geliefde, die Heilige Gees oortuig ons, maar Hy veroordeel nooit nie. Sy bediening is om van sonde te oortuig. Maar Hy doen dit slegs om te genees – om mans en vroue by ‘n plek van vrede en rus in Christus te bring. En Hy doen dit verlossend, nie met toorn nie.
Beloved, the Holy Ghost convicts but He never condemns. His ministry is to convict of sin. But He does this only to heal — to bring men and women to a place of peace and rest in Christ. And He does this redemptively, not with wrath.
  Wagte van die Nag | Wor...  
Hier is onwrikbare bewyse dat God hulle nie gestuur het nie, maar dat hulle hul eie verbeeldingsvlugte verkondig, “Toe sê ek: Ag Here HERE, kyk die profete sê vir hulle: Julle sal geen swaard sien en geen hongersnood hê nie; maar Ek sal julle ‘n duursame vrede gee in hierdie plek. En die HERE het vir my gesê: Die profete profeteer vals in my Naam; Ek het hulle nie gestuur en hulle geen bevel gegee en met hulle nie gespreek nie; hulle profeteer vir julle ‘n leuengesig en nietige waarsêery en bedrieëry van hulle hart” (Jeremia 14:13-14).
The preachers of Paradise Restored are deluded prophets. That is easily proven by God's Word. Here is unshakeable proof God has not sent them, but that they are deceived and speak their own imaginations. "But, 'Ah, Lord God!' I said, 'Look, the prophets are telling them, You will not see the sword nor will you have famine, but I will give you lasting peace in this place.' Then the Lord said to me, 'The prophets are prophesying falsehood in My name. I have neither sent them nor commanded them nor spoken to them; they are prophesying to you a false vision, divination, futility and the deception of their own minds" (Jeremiah 14:13–14 NAS).
  Die Rooi Perd van Die A...  
As jy wil hê die vrede van God moet in jou lewe heers, moet jy sekere dinge laat staan:
If you want the peace of God to reign in your life, you have to quit several things:
  Die Rooi Perd van Die A...  
“Hulle wag op vrede, maar daar is niks goeds nie; op ‘n tyd van beterskap, maar kyk, daar is verskrikking!” (Jeremia 8:15).
"We looked for peace, but no good came; and for a time of health, and behold trouble!" (Jeremiah 8:15).
  Die Rooi Perd van Die A...  
Maar daar sal geen vrede wees nie! Die Bybel sê daar sal ‘n “skielike verderf” oor die aarde kom (1 Thessalonicense 5:3)!
But there will be no peace! The Bible says there will come upon the world "sudden destruction" (1 Thessalonians 5:3)!
  Die Rooi Perd van Die A...  
God se vrede bewaar in moeilike tye
Keeping God's Peace in Troubled Times
  Die Rooi Perd van Die A...  
Al die vals vrede in Amerika gaan in duie stort!
All the False Peace in America Is Going to Come Tumbling Down!
  Wagte van die Nag | Wor...  
Die blinde wagte het dit aan die kinders van Israel gedoen en hulle probeer dit doen aan God se volk vandag: “En hulle genees die verbreking van die dogter van my volk op die maklikste manier deur te sê: Vrede, vrede!- terwyl daar geen vrede is nie. Hulle kom in die skande, omdat hulle gruwel bedryf het; tog skaam hulle hul nie in die minste nie, tog weet hulle nie om te bloos nie. Daarom sal hulle val onder die wat val; in die tyd dat Ek aan hulle besoeking doen, sal hulle struikel, sê die HERE” (Jeremia 6:14,15).
Think of all the rock concerts in God's house! The senseless choreographed dancing! The blatant entertainment! The emphasis on materialism, success and self–improvement. The cancerous growth of worldliness in the churches. The lack of grief over sin among believers. The acceptance of rock, punk and disco music in God's house. The foolishness, the lightness, the off–color–joking — the drinking and fornicating. It is the fault of greedy backslidden watchmen who are tearing at the bride's veil! Once again the blind watchmen are "taking away the veil…"
  Die Rooi Perd van Die A...  
God sal Sy mense laat regeer word deur vrede. Die rooi perd en sy ruiter kan jou nooit beroof van die vrede wat Hy in jou hart plaas nie!
God will have His people governed by peace. The red horse and its rider can never rob you of the peace He puts in your heart!
  Die Rooi Perd van Die A...  
Vrede verdwyn in Suid Afrika, Wes Afrika, Somalië, Korea, Ierland en land wat ons skaars ken!
Peace is disappearing in South Africa, West Africa, Somalia, Korea, Ireland and countries we hardly know about!
  Die Rooi Perd van Die A...  
Ek wil vir jou wys wat dit beteken om God se vrede in jou hart te laat heers tydens moeilike tye. Die Heilige Gees het hierdie twee dinge op my hart gedruk:
I want to show you what it means to let God's peace rule in your heart during troubled times. The Holy Spirit impressed on me these two things:
  Die Rooi Perd van Die A...  
Dit maak nie saak wat met Amerika of die lande van hierdie wêreld gebeur nie, geen mag in die hel kan ons beroof van die vrede van God deur Jesus Christus, wat Hy in jou siel inplant nie!
No matter what happens to America or the nations of this world, no power in hell can rob you of the peace of God through Jesus Christ, which He implants in your soul!
  Die Rooi Perd van Die A...  
“...en aan hom wat daarop sit, is dit gegee om die vrede van die aarde af weg te neem en dat hulle mekaar sou doodmaak; en ‘n groot swaard is aan hom gegee” (Openbaring 6:4).
"...and power was given to him that sat thereon to take peace from the earth, and that they should kill one another: and there was given unto him a great sword" ( Rev.6:4).
  Die Rooi Perd van Die A...  
Die rooi perd is losgelaat en hy sal nie goddelose Amerika oorslaan as hy vrede van die wêreld wegneem nie!
The Red Horse Has Been Set Loose and He Will Not Bypass Godless America As He Takes Peace From the World!
  Die Rooi Perd van Die A...  
God verhoor al ons versoeke en smekinge met die gawe van Sy vrede:
God answers all our requests and supplications with the gift of His peace:
  Die Rooi Perd van Die A...  
Hou aan Sy vrede vas, laat dit heers en regeer in jou hart!
Hold onto His peace let it rule and reign in your heart!
  Die Rooi Perd van Die A...  
“Geen vrede, sê die HERE, vir die goddelose nie!” (Jesaja 48:22).
"There is no peace, saith the Lord, unto the wicked" (Isaiah 48:22).
  Die Rooi Perd van Die A...  
2. Jy moet jy baie dinge laat staan voor Sy vrede oor jou kan heers!
2. You Have to Do a Lot of Quitting Before His Peace Can Rule You!
  Die Rooi Perd van Die A...  
“En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees” (Romeine 15:13).
"Now the God of hope fill you with all joy and peace in believing, that ye may abound in hope, through the power of the holy Ghost" (Romans 15:13).
  Die Rooi Perd van Die A...  
Die rooi perd gallop deur hierdie nasies, steel vrede en laat niks anders as oorlog agter nie.
The red horse is galloping through these nations, snatching peace and leaving nothing but war.
  Die Rooi Perd van Die A...  
“En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar” (Kolossense 3:15).
"Let the peace of God rule in your hearts, to the which also ye are called in one body; and be ye thankful" (Colossians 3:15).
  Die Rooi Perd van Die A...  
Die man op die rooi perd gallop dwarsdeur die wêreld op hierdie oomblik, neem alle vrede weg en swaai ‘n bloedige swaard! Hy het deur die Soviët Unie gegallop en alle vrede weggevee!
The man on the red horse is galloping through the world right now, taking all peace and wielding a bloody sword! He has galloped through the Soviet Union and swept away all peace!
  Die God van Hoop | Worl...  
Hy is ‘n God van hoop – ‘n hoop wat oordadig, oorvloedig en sonder perke is. Paulus se gebed vir die kinders van God was dat Hy “julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof.” Dit moet ‘n normale toestand vir alle Christene wees: nie net vir goedaangepaste, gelukkige gelowiges nie – maar vir almal!
But beloved, God's Word is true! He is a God of hope — a hope that is excessive, overflowing and beyond measure. Paul's prayer for the people of God was that He would "fill you with all joy and peace in believing." This is to be a normal state for all Christians: not just for well-adjusted, happy-go-lucky believers — but for all! God is not mocking His hurting children today. He is now a God of hope, ready to flood your soul with exceeding, overflowing joy and peace by the power of the Holy Ghost in you.
  Wagte van die Nag | Wor...  
Die blinde wagte het dit aan die kinders van Israel gedoen en hulle probeer dit doen aan God se volk vandag: “En hulle genees die verbreking van die dogter van my volk op die maklikste manier deur te sê: Vrede, vrede!- terwyl daar geen vrede is nie. Hulle kom in die skande, omdat hulle gruwel bedryf het; tog skaam hulle hul nie in die minste nie, tog weet hulle nie om te bloos nie. Daarom sal hulle val onder die wat val; in die tyd dat Ek aan hulle besoeking doen, sal hulle struikel, sê die HERE” (Jeremia 6:14,15).
Think of all the rock concerts in God's house! The senseless choreographed dancing! The blatant entertainment! The emphasis on materialism, success and self–improvement. The cancerous growth of worldliness in the churches. The lack of grief over sin among believers. The acceptance of rock, punk and disco music in God's house. The foolishness, the lightness, the off–color–joking — the drinking and fornicating. It is the fault of greedy backslidden watchmen who are tearing at the bride's veil! Once again the blind watchmen are "taking away the veil…"
  Die Rooi Perd van Die A...  
Die vrede van God moet die arbiter van ons lewens wees en as heerser oor alles troon. As daar ooit ‘n tyd was om hierdie oproep te laat weerklink, is dit vandag in hierdie uur van onrus en verwarring!
The peace of God is to be the arbitrator of our lives, sitting as ruler over everything. If ever there was a time this call needed to be sounded, it is today in this hour of turmoil and confusion! Revelation 6:4 speaks of a red horse riding over the whole earth, with this mandate:
  Die Rooi Perd van Die A...  
Die feit bly staan, God het reeds vir ons gesê, “Hier – hier is My vrede wat alle verstand te bowe gaan! Neem dit – laat dit heers in jou hart, terwyl ek alles ten goede vir jou meewerk!” Ons moet in God se vrede bewaar word totdat Sy belofte deur die Heilige Gees uitgewerk is!
The fact is, God already has said to us, "Here — here is My peace that passes all understanding! Take it — let it rule in your heart while I work all things for your good!" We are to be kept in God's peace until His promise is worked out by the Holy Ghost!
  Die Rooi Perd van Die A...  
Die London Sun lees: “Land van Geweld! Amerikaanse Moordenaars!” Weens al die skokkende chaos, sal mans uitroep, “Waar is daar nog vrede, ‘n plek van veiligheid? Amerika was ons laaste hoop. Waarheen kan ons nou gaan vir vrede?”
The London Sun reads: "Land of Violence! American Killers!" Because of all the shocking chaos, men will cry out, "Where is peace anymore, a place of security? America was our last hope. Where can we go now for peace?"
  Die Rooi Perd van Die A...  
Jy sê, “Jy, Broer Dave? Jy voel soms asof jy nie veel vir God bereik nie?” Ja! Die duiwel kom in en laat ons almal onwaardig en onvervuld voel. En ons verloor ons vrede deur toe te gee aan hierdie verskriklike gevoelens!
You say, "You, Brother Dave? You feel at times as if you're not doing much for God?" Yes! The devil comes in and makes us all feel unworthy, unfulfilled. And we lose our peace by giving in to these awful feelings!
  Die Rooi Perd van Die A...  
Wat my egter die meeste verwonder, is dat so baie Amerikaners, Christene onder hulle, selfvoldaan reageer en Amerika sien as ‘n “eiland van vrede.” Ons sê vir onsself, “God sal nooit na Amerika kom en ons vrede wegneem nie!”
Yet what amazes me most is that so many Americans, Christians among them, react smugly, viewing America as an "island of peace." We tell ourselves, "God will never come to America and snatch away our peace!"
  Die Rooi Perd van Die A...  
Wat my egter die meeste verwonder, is dat so baie Amerikaners, Christene onder hulle, selfvoldaan reageer en Amerika sien as ‘n “eiland van vrede.” Ons sê vir onsself, “God sal nooit na Amerika kom en ons vrede wegneem nie!”
Yet what amazes me most is that so many Americans, Christians among them, react smugly, viewing America as an "island of peace." We tell ourselves, "God will never come to America and snatch away our peace!"
  Die Rooi Perd van Die A...  
“...laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus” (Filippense 4:6-7).
"...let your requests be made known unto God. And the peace of God,which passeth all understanding, shall keep your hearts and minds through Christ Jesus" (verses 6-7)
Arrow 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10