vrees – Traduction en Anglais – Dictionnaire Keybot

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch English Spacer Help
Langues sources Langues cibles
Keybot 654 Résultats  www.pep-muenchen.de
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Oorsake van vrees
Causes of Fear
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Dit is asof die koue vingers van die dood uitreik en sê, “Preseveermiddels! Cholesterol! Chemikalieë! Plaasvervangers! Byvoegsels! Ons is almal hier!” Ons hoef nooit hierdie “wonderlike” kennis te gehad het nie. Eerlikwaar, dit dra net by tot die vrees en bekommernis wat op ons gepak word!
I'm becoming afraid to open the refrigerator! It's as if the cold fingers of death reach out saying "Preservatives! Cholesterol! Chemicals! Substitutes! Additives! We're all here!" We never needed to have all this "wonderful" knowledge. Honestly, it only adds to the fear and worry piled upon us!
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Geliefde, ek wou eenvoudig nie weet dat eiers my kon doodmaak deur cholesterol of salmonella vergiftiging nie! Gedurende jare van heerlike onkunde, het ek spek en eiers sonder vrees geëet. Nou kan ek nie eens na ‘n eier kyk sonder om te dink, “Jy is ‘n moordenaar! Jy gaan my bloedklonte gee en vergiftig!”
Beloved, I simply did not want to know eggs could kill me, through cholesterol or salmonella poisoning! During years of blissful ignorance I ate bacon and eggs without fear. Now I can't even look at an egg without thinking, "You killer! You're going to clot and poison me!" Such sorrow in this knowledge!
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Jesus het voorspel dat die laaste dae ‘n tyd van ongekende vrees sal wees. Sy presiese woorde was: “Op die aarde benoudheid van nasies in hulle radeloosheid, wanneer see en branders dreun, en mense se harte beswyk van vrees en verwagting van die dinge wat oor die wêreld kom. Want die kragte van die hemele sal geskud word” (Lukas 21:25-26).
Jesus predicted that the last days will be a time of unprecedented fear. His very words were: "Upon the earth distress of nations, with perplexity; the sea and the waves roaring; men's hearts failing them for fear, and for looking after those things which are coming on the earth: for the powers of heaven shall be shaken" (Luke 21:25-26).
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Jesus het voorspel dat die laaste dae ‘n tyd van ongekende vrees sal wees. Sy presiese woorde was: “Op die aarde benoudheid van nasies in hulle radeloosheid, wanneer see en branders dreun, en mense se harte beswyk van vrees en verwagting van die dinge wat oor die wêreld kom. Want die kragte van die hemele sal geskud word” (Lukas 21:25-26).
Jesus predicted that the last days will be a time of unprecedented fear. His very words were: "Upon the earth distress of nations, with perplexity; the sea and the waves roaring; men's hearts failing them for fear, and for looking after those things which are coming on the earth: for the powers of heaven shall be shaken" (Luke 21:25-26).
  God se Wonderwerk Berg ...  
Nou is daar kettings wat van die geboeide massas afval. Hulle word vrygemaak van sataniese tronke van vrees en sonde. Jesaja noem hulle “’n magtige volk,” wat beteken “’n eens sonde-verharde volk.” En hy vertel vir ons dat hierdie selfde mense begin het om God te verheerlik.
Now chains begin to drop off the masses who’ve been bound. They’re being freed from satanic prisons of fear and sin. Isaiah calls them “a strong people,” meaning “a once sin-hardened people.” And he tells us these same people begin to glorify God. For years they were terrified of their oppressor, Satan. But now they fear only the Lord, the one who delivered them.
  Die Basuin Blaas Maar N...  
Amos beskryf God as ‘n brullende leeu, gereed om Israel met oordeel te tref: “Die leeu het gebrul, wie sal nie vrees nie? Die Here het gespeek, wie sal nie profeteer nie?” (Amos 3:8). Die profeet het verklaar, “God het opgestaan soos ‘n brullende leeu, gereed om sy prooi te vang. En as ek hierdie leeu se gebrul hoor, moet ek waarsku.”
Amos described God as a roaring lion, ready to strike Israel with judgment: "The lion hath roared, who will not fear? The Lord God hath spoken, who can but prophesy?" (Amos 3:8). The prophet declared, "God has risen up as a roaring lion, ready to strike his prey. And when I hear this lion's voice roar, I have to warn."
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Die oomblik toe ons uitmekaar gegaan het, het ‘n vreemde ding met my gebeur: Droefheid het oor my gekom. ‘n Vrees het oor my gevee – die vrees van wat ek aan hierdie man deur die jare gedoen het. Ek het die uitermatige sondigheid van my besoedelende sonde gesien.
I obeyed. I loved the man, listened to him talk, and afterward took his hand and prayed. As soon as we parted ways, a strange thing happened to me: I was stricken with grief. A terror swept over me – the terror of what I’d done to this man over the years. I saw the exceeding sinfulness of my defiling sin.
  God se Wonderwerk Berg ...  
Nou is daar kettings wat van die geboeide massas afval. Hulle word vrygemaak van sataniese tronke van vrees en sonde. Jesaja noem hulle “’n magtige volk,” wat beteken “’n eens sonde-verharde volk.” En hy vertel vir ons dat hierdie selfde mense begin het om God te verheerlik.
Now chains begin to drop off the masses who’ve been bound. They’re being freed from satanic prisons of fear and sin. Isaiah calls them “a strong people,” meaning “a once sin-hardened people.” And he tells us these same people begin to glorify God. For years they were terrified of their oppressor, Satan. But now they fear only the Lord, the one who delivered them.
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Die oomblik toe ons uitmekaar gegaan het, het ‘n vreemde ding met my gebeur: Droefheid het oor my gekom. ‘n Vrees het oor my gevee – die vrees van wat ek aan hierdie man deur die jare gedoen het. Ek het die uitermatige sondigheid van my besoedelende sonde gesien.
I obeyed. I loved the man, listened to him talk, and afterward took his hand and prayed. As soon as we parted ways, a strange thing happened to me: I was stricken with grief. A terror swept over me – the terror of what I’d done to this man over the years. I saw the exceeding sinfulness of my defiling sin.
  God van Kinderverwaarlo...  
Die Hebreeuse woord vir “ontferm” beteken “om te liefkoos, omhels, lief te hê en om deernisvol te wees.” Die Skrif sê dat God hulle wat Hom vrees (glo) in sy arms omhels. Hy plaas sy arms rondom jou, streel jou wange en hou jou teen sy bors.
The Hebrew word for "pity" here means "to fondle, cuddle, love, be compassionate." Scripture is saying God cuddles in his arms those who fear (believe) him. He puts his arms around you, strokes your cheeks, holds you to his breast. And he tells you, "I know all your thoughts, all your concerns. I know every battle you must face. And I care about it all."
  God se Wonderwerk Berg ...  
Hierdie wonderlike fees sal plaasvind net voor Jesus se koms. Teen daardie tyd, sal God se mense nie roubedryf, in vrees rondrol, gespanne en verslane wees nie. Hulle sal nie lyk soos tenger geraamtes van geestelike maerte nie.
Do you get what Isaiah is saying here? This marvelous feast will take place just prior to Jesus’ return. At that time, God’s people won’t be mourning, wallowing in fear, stressed out and defeated. They won’t appear as frail, skeletal figures of spiritual leanness. No, Christ is going to return to find his people feasting on “fat things full of marrow.”
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Die Heilige Gees het my gedring: “Die sleutel na vryheid van alle vrees en bekommernis word gevind in twee woorde – mossies en hare. Onthou wat Ek gesê het in Matthéüs 10:28-33. ‘En nie een van hulle (mossies) sal op die aarde val sonder julle Vader nie. En van julle is selfs die hare van die hoof almal getel’” (verse 29-30).
The Holy Spirit quickened me: "The key to freedom from all fear and worry is found in two words — sparrows and hair. Remember what I said in Matthew 10:28-33. 'One of them (sparrows) shall not fall on the ground without your Father. But the very hairs of your head are all numbered'" (verses 29-30).
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Vandag sien die hele wêreld – gered en ongered – die geboortepyne van die eindtye. Bydraend tot die vrees en bekommernis, is die baie groot moontlikheid dat die Amerikaanse en ander wêreld ekonomieë in duie sal stort – en ‘n nuwe wêreld geldstelsel sal ontstaan!
Today the whole world — saved and unsaved alike — is witnessing the birth pangs of the end times. Adding to the fear and worry is the very real possibility that the American and other world economies will collapse — and a new world monetary system will come forth! (1992 is the year proposed to form a United States of Europe — and this plan is rapidly being carried out, with far less resistance than anyone ever imagined.)
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Die Pentagon stel voor dat die begroting met $180 biljoen besnoei word. Verdediging is Amerika se grootste besigheid, en niks kan meer vrees en bekommernis vir verdedigingskontrakteurs veroorsaak as sprake van vrede nie!
Australia is on the edge of bankruptcy; El Salvador is shaking; Mexico is on the brink of a social revolution and China is a giant that is awakening out of a thousand-year slumber! The Pentagon proposed slashing the budget by $180 billion. Defense is America's biggest business, and nothing could cause more fear and worry for defense contractors than talk of peace!
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Dit soek nie na groter bewyse van die opstanding of beter argumente oor die skepping nie. Die wêreld soek Christene wat kan staande bly teen elke krisis, vrees, bekommernis en moeilikheid en wat kalm en gerus kan bly te midde van dit alles.
The world is not looking for more doctrinal proof of the reality of God! It Is not looking for greater proof of the resurrection or better arguments about creation. The world is looking for Christians who can stand up to every crisis, fear, trouble and difficulty and who remain calm and at rest in the midst of it all. The world needs to see God's children trusting wholly in their Lord.
  Die Basuin Blaas Maar N...  
Die ergste van alles, Amos voorspel ‘n plaag van vrees, weens aanvalle van vrees van kus tot kus: “’n Vyand! En dit rondom die land; en hy sal jou vesting van van jou af neerwerp” (Amos 3:11). Kan die profeet se woord meer tydig wees? Hy waarsku, “’n Vyand gaan jou kroon van heerlikheid neerwerp. Daardie paleise van mag en rykdom waarin jy geroem het, sal tot op die grond afgebreek word.”
Amos declares, "Thy palaces shall be spoiled" (3:11). These once-unshakable corporations are now being bankrupted. Wall Street is quaking. Yet, most dire of all, Amos predicts a plague of fear, because of attacks of terror from coast to coast: "An adversary there shall be even round about the land; and he shall bring down thy strength from thee" (3:11). Could the prophet's words be any more timely? He's warning, "An enemy is going to hurl down your crowns of splendor. Those palaces of power and wealth you've gloried in will be razed to the ground."
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Ek het geroep, “Here, ek kan nie met allerhande vrese en bekommernisse lewe nie. Ek wil alles wat die toekoms inhou, binnegaan met rus, blydskap en eenvoudige vertroue! Ek wil algehele vryheid van alle vrees en bekommernis hê!”
While walking up a country road in New Jersey recently, I had a good talk with my Lord. I cried, "Lord, I can't live with fear and worry of all kinds. I want to face whatever the future holds with rest, joy and simple trust! I want total freedom from all fear and worry!"
  Vryheid van Alle Vrees ...  
In die Ou Testament, kon Koning Dawid roem, “Hy het my van al my vrese gered!” Hoe het Dawid soveel vryheid van vrees gevind? Deur ‘n visie te kry van die grootheid van “Hom wat die hemel en aarde gemaak het.”
In the Old Testament, King David could boast, "He delivered me from all my fears!" How did David find such freedom from fear? By obtaining a vision of the greatness of "Him who made heaven and earth." When David had his eyes on the creator of all things, he discovered how big God is!
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Niemand blyk meer vreesbevange en bekommerd hieroor te wees nie as Wall Street, die bankiers en geldmanipuleerders in hierdie wêreld! Oral op die aarde, van Japan tot Australië, Engeland, Switserland, Duitsland en die Verenigde State – is daar ‘n wolk van verskriklike vrees dat die goeie tye verby is.
No one appears more fearful and worried about this forthcoming disaster than Wall Street, the bankers and the money manipulators in this world! All over the globe, from Japan to Australia, England, Switzerland, Germany and the United States — there is a cloud of terrible fear that the good times are over.
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
So, waarom doen ons dit? Ons vrees en eerbiedig nie God se Woord oor hierdie saak nie? Waarom praat ons so maklik oor ander met ydele woorde? Waarom hou ons aan om woorde roekeloos te gebruik met ‘n onbeheersde tong?
So, why do we do it? Why don’t we fear and reverence God’s Word on this matter? Why do we so easily speak of others with vain words? Why do we continue to use words carelessly, with an uncontrolled tongue? This Psalm tells us why: “Thou thoughtest that I was altogether such an one as thyself.”
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Vryheid van Alle Vrees en Bekommernis
Freedom From All Fear and Worry
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Baie nuwe kennis veroorsaak vrees en verdriet!
Much New Knowledge Is Causing Fear and Grief!
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Lewe sonder vrees.
Living Without Fear.
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Laat ons nou teruggaan en sien wat Jesus gesê het die wonderlike resultaat sou wees van ons wat alle vrees en bekommernis “weg werp”!
Now let's go back and see what Jesus said would be the wonderful result of our "trusting away" all fear and worry!
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Ek wil soos David wees – ‘n voorbeeld van ‘n herder wat geleer het hoe om vry van vrees en bekommernis te wees, in staat om mense in dieselfde vryheid in te lei.
I want to be like David — an example of a shepherd who has learned how to be free of fear and worry, able to lead a people into that same freedom.
  God van Kinderverwaarlo...  
Soos ‘n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die Here Hom oor die wat Hom vrees" (Psalm 103:13).
"Like as a father pitieth his children, so the Lord pitieth them that fear him" (Psalm 103:13).
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Vertrou op God met jou hele hart. Om vry te wees van vrees en bekommernis, is om met vertroue te rus in die Here van die Leërskare. Rus in die Een wat jou geskep het!
Trust God with all your heart. To have freedom from fear and worry is to rest confidently in the Lord of Hosts. Rest in the very One who created you!
  Vryheid van Alle Vrees ...  
God wil hê ons moet bestand wees teen slegte nuus! “Hy vrees nie vir slegte tyding nie; sy hart is gerus, vol vertroue op die HERE. Vas is sy hart, hy vrees nie” (Psalm 112:7-8).
God wants us to be bad-news-proof! "He shall not be afraid of evil tidings [bad news]: his heart is fixed, trusting in the Lord. His heart is established, he shall not be afraid" (Psalm 112:7-8).
  Vryheid van Alle Vrees ...  
“Die HERE is vir my; ek sal nie vrees nie: wat kan ‘n mens aan my doen? Die HERE is vir my as my helper; so sal ek dan neersien op die wat my haat” (Psalm 118:6-7).
"The Lord is on my side; I will not fear: what can man do unto me? The Lord taketh my part with them that help me" (Psalm 118:6-7).
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Arrow