|
Die Skrif sê hulle het, “koninkryke oorweldig...geregtigheid uitgeoefen, beloftes verkry, bekke van leeus toegestop, die krag van vuur uitgeblus, die skerpte van die swaard ontvlug, krag uit swakheid ontvang...dapper gewees...in die oorlog, leërs van vreemdes op die vlug gedryf” (Hebreërs 11:33-34).
|
|
Old Testament warriors were mighty in battle against satanic forces. Scripture says they "subdued kingdoms, wrought righteousness, obtained promises, stopped the mouths of lions, quenched the violence of fire, escaped the edge of the sword, out of weakness were made strong, waxed valiant in fight, turned to flight the armies of aliens" (Hebrews 11:33-34).
|