werwe – German Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 2 Results  maps.google.se
  Tipes webkoekies wat de...  
Die meeste Google-gebruikers sal 'n voorkeure-webkoekie genaamd "PREF" in hul blaaiers hê. 'n Blaaier stuur hierdie webkoekie met versoeke na Google se werwe. Die PREF-webkoekie kan jou voorkeure en ander inligting stoor, veral jou voorkeurtaal (bv. Engels), hoeveel soekresultate jy per bladsy gewys wil hê (bv. 10 of 20) en of jy Google se SafeSearch-filter aangeskakel wil hê of nie.
In den Browsern der meisten Google-Nutzer gibt es ein Einstellungs-Cookie namens "PREF". Ein Browser sendet dieses Cookie mit Anfragen an Google-Websites. Das PREF-Cookie speichert möglicherweise Ihre Einstellungen und andere Informationen, insbesondere Ihre bevorzugte Sprache (z. B. Englisch), wie viele Suchergebnisse pro Seite angezeigt werden sollen (z. B. 10 oder 20) und ob der Google SafeSearch-Filter aktiviert sein soll.
  Die bestuur van webkoek...  
In sommige blaaiers kan jy die reëls om webkoekies te bestuur, instel op 'n werf-vir-werfbasis, wat jou fyner beheer gee oor jou privaatheid. Dit beteken dat jy webkoekies kan weier van alle werwe af, behalwe dié wat jy vertrou.
In einigen Browsern können Sie Regeln aufstellen, um Cookies für jede einzelne Website zu verwalten, sodass Sie eine bessere und genauere Kontrolle über Ihre Daten haben. Somit können Sie Cookies von allen Websites ausschließen, denen sie nicht vertrauen.