ek – -Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 15212 Results  www.pep-muenchen.de  Page 9
  Vryheid van Alle Vrees ...  
God het met die Israeliete in die Babelse ballingskap gepraat, “Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee” (Jeremia 29:11).
God spoke to the Israelites in Babylonian captivity: "I know the thoughts that I think toward you, saith the Lord, thoughts of peace, and not of evil, to give you an expected end" (Jeremiah 29:11).
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Ek het dit bely. Maar oor die jare was ek oor en oor skuldig aan dieselfde sonde. Ek het heimlik duisende mans en vroue geoordeel deur vinnige opinies in my gedagtes, wat ek onmiddellik oor hulle gevorm het.
I have repented of that. But over the years I’ve been guilty of this same sin, over and over. I have secretly judged thousands of men and women by quick mental opinions I formed about them immediately. At times, I’ve even refused or broken fellowship with people because of quick judgments.
  Wandel in die Gees | Wo...  
Ek erken, dit was ‘n probleem vir my. Ek het onlangs ‘n belewenis gehad waarin die Heilige Gees met my in my binnekamer gepraat het. Hy het gesê, “David, erken My. Moenie My in een of ander donker hoekie van jou verstand en hart bêre nie. Erken dat Ek Myself aan jou openbaar op hierdie oomblik!”
I admit, this has been a problem for me. I had an experience recently in which the Holy Spirit spoke to me in my prayer closet. He said, "David, acknowledge Me. Don't keep Me in some dark corner of your mind and heart. Acknowledge that I am manifesting Myself to you right now!"

  God van Kinderverwaarlo...  
Ek glo God het vir my hierdie boodskap gegee, omdat die Gees met elkeen van ons daaroor wil praat om ons Vader ten volle te vertrou. Ons aanbidding in die kerk, ons hartlike lof en ons daaglikse wandel — is alles pure verniet as ons dink God verwaarloos ons in ‘n sekere area van ons lewens.
I believe God gave me this message because the Spirit wants to deal with each of us about trusting our Father fully. Our worship in church, our heart–felt praise, our daily Christian walk — all are in vain if we think God is neglecting us in some area of our lives.
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Ek weet dieselfde is waar vir meeste van die waarlike geestelike mense wat ek oor die jare leer ken het. Hierdie Christus-gelykenis is in hulle gevorm terwyl hulle die vuuroond van beproewing verduur het.
Yo s que lo mismo es cierto para la mayora de la gente verdaderamente espiritual que he conocido a travs de los aos. Su semejanza a Cristo fue producida en ellos mientras soportaban el horno de afliccin. All fue donde ellos conocieron mejor a su Seor.
  God van Kinderverwaarlo...  
God het gesê, “Daar is geen skaarste by My nie. Ek het alles wat jy nodig het. En ek gee dit vir jou.” “Want die Here jou God bring jou in goeie land...’n land waarin...niks jou sal ontbreek nie...en jy sal eet en versadig word" (Deuteronómium 8:7, 9–10).
God was saying, "There is no scarceness, no shortage with me. I have all you need. And I gave it to you." "The Lord thy God bringeth thee into a good land…a land wherein…thou shalt not lack any thing in it… When thou hast eaten (thou shalt be full)" (8:7, 9–10).
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Dawid antwoord sulke misleiding met die reine waarheid: “Voordat ek verdruk was, het ek gedwaal; maar nou onderhou ek u woord. Dit is goed vir my dat ek verdruk was, sodat ek u insettinge kan leer” (Psalm 119:67,71).
No nunca. David responde a tal engao con una candente verdad: Antes que fuera yo humillado, descarriado andaba; mas ahora guardo tu palabra. Bueno me es ahora haber sido humillado para que aprenda tus estatutos. (Salmo 119:67, 71).
  God van Kinderverwaarlo...  
Ek was verbaas oor die gedagte. Toe het die Heilige Gees vir my siel gefluister, “Jy is my kind. Ek is jou Vader. Twyfel jy egter in My? Beskuldig jy My in jou gedagtes van kinderverwaarlosing? Dink jy soms dat Ek nie jou opregte smekinge hoor nie?”
I was astounded at the very thought. Then the Spirit whispered to my soul: "You are my child. I am your Father. Yet, do you doubt me? In your mind, do you accuse me of neglecting you? Do you think at times that I don't hear your sincere cries?" I had to search my heart before answering.
  Die Groot en Finale Voo...  
Ek wil praat oor “dinge.” Die Woord sê, “Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie” (1 Johannes 2:15). Jesus het gewaarsku, “Pasop en wees op julle hoede vir die hebsug, want iemand se lewe bestaan nie uit die oorvloed van sy besittings nie” (Lukas 12:15).
I want to talk about "things." The Word says, "Love not the world, neither the things that are in the world" (1 John 2:15). Jesus warned, "Beware of covetousness: for a man's life consisteth not in the abundance of the things which he possesseth" (Luke 12:15).
  Wandel in die Gees | Wo...  
Ek twyfel of daar so baie van ons is wat selfs die geringste idee het wat die Gees-wandel alles behels. Dit bly ‘n vae konsep vir baie Christene, insluitend bedienaars. Maar Paulus maak dit baie duidelik oor hoe belangrik dit is om deur die Gees te lewe en te wandel.
I doubt there are many of us who have even the faintest notion of what the Spirit-walk is all about. It remains a vague concept to many Christians, including ministers. But Paul makes clear how important it is to live and walk in the Spirit.
  God van Kinderverwaarlo...  
Ek vra jou, verheug jy jou in die Here se goedheid vir jou? Of is jy meer geneig om in jou hart te fluister, “God was nie goed vir my nie. My gebede word nie verhoor nie. So baie dinge in my lewe is nie afgehandel nie.”
I ask you, do you delight in the Lord's goodness to you? Or are you more likely to whisper within your heart, "God hasn't been good to me. My prayers aren't being answered. So many things in my life have been left hanging."
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Ek word bang om die yskas oop te maak! Dit is asof die koue vingers van die dood uitreik en sê, “Preseveermiddels! Cholesterol! Chemikalieë! Plaasvervangers! Byvoegsels! Ons is almal hier!” Ons hoef nooit hierdie “wonderlike” kennis te gehad het nie.
I'm becoming afraid to open the refrigerator! It's as if the cold fingers of death reach out saying "Preservatives! Cholesterol! Chemicals! Substitutes! Additives! We're all here!" We never needed to have all this "wonderful" knowledge. Honestly, it only adds to the fear and worry piled upon us!
  Ses Redes Waarom Gebed ...  
"Duiwel - dit is nie God wat my vergeet het nie, maar dit is ek. Ek het al sy vorige seëninge vergeet, anders sou ek nie nou Sy getrouheid bevraagteken het nie."
"Devil - it is not God who has forgotten, but it is me. I've forgotten all His past blessings, or else I could not now be questioning his faithfulness."
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Ek vra jou, waarom beskou ons veroordelende denke van ander as ‘n ernstige sonde? Soms ontmoet ons iemand en beoordeel hom onmiddellik. Na net ‘n paar kyke en ‘n kort uitruiling van woorde, dink ons ons kan daardie persoon akkuraat opsom.
I ask you, why don’t we consider our mental judgments of others to be a serious sin? Often when we meet someone, we immediately “size them up.” After just a few glances and a brief exchange of words, we think we can accurately measure that person. And we immediately judge their character by the little we’ve seen and heard.
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Ek het dit bely. Maar oor die jare was ek oor en oor skuldig aan dieselfde sonde. Ek het heimlik duisende mans en vroue geoordeel deur vinnige opinies in my gedagtes, wat ek onmiddellik oor hulle gevorm het.
I have repented of that. But over the years I’ve been guilty of this same sin, over and over. I have secretly judged thousands of men and women by quick mental opinions I formed about them immediately. At times, I’ve even refused or broken fellowship with people because of quick judgments.
  Wandel in die Gees | Wo...  
Die Heilige Gees het nie gekom om ons te vermaak, om tekens en wonders en wonderwerke te beskik en ons te laat goed voel nie. Nee, elkeen van Sy werkinge het hierdie goddelike doel: “Ek maak ‘n bruid gereed.”
The Holy Ghost does not come to entertain, to provide signs and wonders and miracles just to thrill us or make us feel good. No, every one of His workings has this divine purpose: "I'm preparing a bride."
  Ses Redes Waarom Gebed ...  
Ons verwag dat ons gebede God aan die werk sal sit vir ons, terwyl ons ledig sit en by onsself dink, "Hy het al die krag; Ek het niks, daarom sal ek stil staan en Hom die werk laat doen."
We expect our prayers to get God to working for us, while we sit idly by, thinking to ourselves, "He has all the power; I have none, so I will simply stand still and let him do the work."

Man, is jy oortuig dat jou situasie by die huis hopeloos is? Het al die baklei en gekibbel jou finaal laat besluit om te loop? Het jy vir jouself gesê, “Ek het genoeg? Enigiets is beter as dit”?
Esposo, Estas convencido que la situacin en el hogar no tiene esperanza? Todas las discusiones y pleitos han logrado que finalmente consideres irte? Te dices a ti mismo, Ya es suficiente? Cualquier cosa es mejor que esto?
  Glo die Liefde van God ...  
En hy sal vir jou sê, “Jy voel so, omdat jy gemors in jou hart het!” Maar ek het lankal reeds opgehou om in my hart te kyk, want dit is altyd swart. Dit is egter wit vir my Vader – omdat dit bedek is met die bloed van die Lam!
And he'll tell you, "You feel this way because you've got junk in your heart!" But I stopped looking in my heart a long time ago, because it is always black. Yet it's white to my Father — because it's covered with the blood of the Lamb!
Comment vous vous sentez n'a pas d'importance. Regardez simplement à la Parole de Dieu concernant ce que Jésus a fait. Il a effacé votre ardoise !
Dan ia akan mengatakan kepada anda, "Anda merasa seperti itu karena anda membiarkan sampah di dalam hati anda!" Tetapi saya berhenti melihat ke dalam hati saya sejak lama, karena itu selalu hitam kelam. Namun, hal itu adalah putih di mata Bapa — karena itu telah tertutup dengan darah Anak Domba!
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Toe het ek die Heilige Gees se stampie gevoel. Hy het vir my gefluister, “Dink waaroor jy ontsteld is, David. Dit is omdat hierdie man nie na jou luister nie. Jy wou al die praatwerk doen. En nou dat jy sy stories hoor, wil jy roem oor jou eie bediening. Jy mag opgehou het om te praat, maar jy het ‘n roemende gees in jou hart.”
Then I felt the nudge of the Holy Spirit. He whispered to me, “Think about why you’re upset, David. It’s because this man isn’t listening to you. You wanted to do the talking. And now that you’re hearing his stories, you want to boast about your own ministry. You may have stopped talking, but you have a boastful spirit in your heart.”
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Beskou hoe vinnig films en TV vulgêr en besoedel geword het. Ek word vertel dat die publiek volgende jaar volle naaktheid op sepies sal sien! Europese televisie het X-gegradeerde programme. Nou het Israel vir die eerste keer in haar geskiedenis, pornografiese tydskrifte op die nuusstalletjies.
Consider how fast movies and TV have become vile and corrupt. I am told that next year the public will see full nudity on soap operas! European television carries X-rated shows. Now Israel, for the first time in her history, has pornographic magazines on the newsstands. Man's lust has become a raging fire! Where will it all end?
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Die Griekse woord vir “tevrede” beteken hier “om af te weer.” Paulus sê, “Ek probeer nie myself teen my onaangename omstandighede beskerm nie. Ek smeek God nie vir verlossing daarvan nie. In teendeel, ek omhels hulle. Ek weet uit my geskiedenis met die Here, dat Hy iets ewigs in my doen.”
La palabra griega para contentarse aqu significa desviar, evitar. Pablo esta diciendo: Yo no trato de protegerme de circunstancias desagradables. Yo no ruego a Dios que me libre de ellas. Al contrario, yo las abrazo. Yo se de mi historial con el Seor que el esta haciendo algo eterno en mi.
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Nou spat kerke uitmekaar oor hierdie pogings om herlewings na te maak. Die arm gemeentes is deurmekaar en gaan geestelik dood omdat hulle nie die reine woord van God inkry nie. Glo my maar as ek sê dat wat ookal werklik geestelik is – wat ookal waarlik van God af is – kan nie nagemaak word nie.
Las iglesias se estn dividiendo a causa de estos intentos de duplicacin. Las pobres congregaciones estn confusas y muriendo espiritualmente, porque no estn siendo alimentadas de la pura palabra de Dios. Yo te digo lo que es genuinamente espiritual lo que es realmente de Dios no puede ser duplicado.
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Die Griekse woord vir “tevrede” beteken hier “om af te weer.” Paulus sê, “Ek probeer nie myself teen my onaangename omstandighede beskerm nie. Ek smeek God nie vir verlossing daarvan nie. In teendeel, ek omhels hulle. Ek weet uit my geskiedenis met die Here, dat Hy iets ewigs in my doen.”
La palabra griega para contentarse aqu significa desviar, evitar. Pablo esta diciendo: Yo no trato de protegerme de circunstancias desagradables. Yo no ruego a Dios que me libre de ellas. Al contrario, yo las abrazo. Yo se de mi historial con el Seor que el esta haciendo algo eterno en mi.
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Vir jare het ek dit in my stadswye veldtoge aangehaal. Ek het dit by die altaar gesê om mense aan te moedig om vorentoe te kom en Christus te bely. Maar om God te vertrou is soveel meer as net ‘n openbare belydenis – “Jesus vergewe my sondes. Ek glo in U!”
For years I quoted this in my citywide crusades! I said it at the altar call to provoke people to come forward and confess Christ. But trusting God is so much more than making a public confession — "Jesus forgive my sins. I believe in You!" Well-meaning millions have made that kind of "confession," and yet it did not stick.
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Soos meeste Christene, glo ek dat Paulus ‘n geestelike reus was. Hy het ‘n wonderlike openbaring van Christus gehad, ‘n ongelooflik sterk geloof en oorvloedige geestelike kennis. So, hoe het Paulus daaraan gekom?
Como la mayora de los cristianos, creo que Pablo era un gigante espiritual. l tuvo una gran revelacin de Cristo, una fe increblemente fuerte, y abundante conocimiento espiritual. As que, Cmo llego Pablo a obtener todo esto? De donde obtuvo l tal manantial de la gloria de Cristo? Todo vino a l a travs de diversas aflicciones sufrimiento encima de sufrimiento.
  Ware Geestelikheid Kan ...  
So ‘n paar jaar gelede terwyl ek met vakansie was, het ek so ‘n tipe “namaaksel” kerk bygewoon. Die pastoor het in die preekstoel gestaan en energie en opgewondenheid, wat hy by ‘n welbekende herlewing ervaar het, probeer opwek.
Yo asist a esta clase de iglesia duplicada durante vacaciones hace algunos aos. El pastor se paro en el pulpito tratando de traer la energa y emocin que l haba experimentado en un conocido avivamiento. Pero todo el servicio estuvo muerto. El termino sin mas que una imitacin una copia barata del original. Y esta no estaba funcionando.
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Vir jare het ek dit in my stadswye veldtoge aangehaal. Ek het dit by die altaar gesê om mense aan te moedig om vorentoe te kom en Christus te bely. Maar om God te vertrou is soveel meer as net ‘n openbare belydenis – “Jesus vergewe my sondes. Ek glo in U!”
For years I quoted this in my citywide crusades! I said it at the altar call to provoke people to come forward and confess Christ. But trusting God is so much more than making a public confession — "Jesus forgive my sins. I believe in You!" Well-meaning millions have made that kind of "confession," and yet it did not stick.
  Ware Geestelikheid Kan ...  
So ‘n paar jaar gelede terwyl ek met vakansie was, het ek so ‘n tipe “namaaksel” kerk bygewoon. Die pastoor het in die preekstoel gestaan en energie en opgewondenheid, wat hy by ‘n welbekende herlewing ervaar het, probeer opwek.
Yo asist a esta clase de iglesia duplicada durante vacaciones hace algunos aos. El pastor se paro en el pulpito tratando de traer la energa y emocin que l haba experimentado en un conocido avivamiento. Pero todo el servicio estuvo muerto. El termino sin mas que una imitacin una copia barata del original. Y esta no estaba funcionando.
  Ses Redes Waarom Gebed ...  
Kom ons wees versigtig om nie soos Job God aan te kla van traagheid en onbekommerdheid oor ons behoeftes en petisies nie. Job het gekla, "Ek roep na U om hulp, maar U antwoord my nie. Hier staan ek, maar U steur U nie aan my nie" (Job 30:20).
Let us be careful not to charge God, as did Job, with being slothful; and unconcerned about our needs and petitions. Job complained, "I cry unto thee and thou dost not hear me; I stand up, and though regardest me not" (Job 30:20).
  God van Kinderverwaarlo...  
Laat my toe om met jou sommige van die vrae te deel wat die Here aan my gestel het insake hierdie kwessie. Ek glo dit is vir ons belangrik om duidelikheid in ons harte te kry oor drie spesifieke vrae.
Let me share with you some of the questions the Lord has put to me regarding this. I believe it is important for all of us to settle three particular questions in our hearts. If we can do this, our faith and confidence in the Lord will be quickened.
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Durf ek jou herinner aan die VIGS plaag, die crack epidemie en die nabye ineenstorting van ons hospitaalstelsel? Dit lyk of dit onmoontlik is om misdaad in ons skole, duikweë en strate te keer. Die samelewing het mal geword!
Dare I remind you of the AIDS plague, the crack epidemic and the near-collapse of our hospital system? It seems impossible to curb crime in our schools, subways and streets. Society has gone mad! The times are fearful and perplexing because everybody knows that things can only get worse. No one seems to have any solutions!
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Die Here vertel nou vir ons hier in Psalm 50, “Ek gaan jou vermaan, omdat Ek hierdie saak wil regstel. Jou moet jou verontreiniging sien op die manier wat ek dit sien: as boos en goddeloos en ‘n ernstige gevaar vir jou siel.”
Now the Lord is telling us, here in Psalm 50, “I’m going to reprove you, because I want you to set this matter in order. You have to see your defilement the way I do: as wicked and evil, a serious danger to your soul.”
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Ek kan daarvan getuig in my eie lewe. In al my jare wat ek saam met die Here wandel, het ek selde geestelike groei in my lewe in goeie tye gesien. Enige geestelike groei het eerder plaasgevind wanneer ek deur moeilike tye gegaan het en pyne en beproewing ervaar het – alles wat die Heilige Gees toegelaat het.
Yo puedo testificar esto de mi propia vida. En todos mis aos de caminar con el Seor, rara vez he visto aumento en mi espiritualidad durante buenos tiempos. Mas bien, cualquier aumento usualmente ocurri mientras soporte aflicciones, agonas, pruebas todas las cuales el Espritu Santo permiti.
  Die Basuin Blaas Maar N...  
Huidiglik wil bitter min ‘n boodskap wat met oordeel te doen het, hoor. Ons nasie is reeds vol vrees. Ons verwag nog ‘n terroriste aanval enige minuut. En die ekonomie lyk swakker as ooit tevore. Mense sê, “Ek kan dit nie meer hanteer nie.”
Right now, few want to hear a message having to do with judgment. Our nation is already filled with fear. We expect another terrorist attack at any minute. And the economy looks bleaker than ever. People are saying, "I can't handle any more."
  God van Kinderverwaarlo...  
Ek was verbaas oor die gedagte. Toe het die Heilige Gees vir my siel gefluister, “Jy is my kind. Ek is jou Vader. Twyfel jy egter in My? Beskuldig jy My in jou gedagtes van kinderverwaarlosing? Dink jy soms dat Ek nie jou opregte smekinge hoor nie?”
I was astounded at the very thought. Then the Spirit whispered to my soul: "You are my child. I am your Father. Yet, do you doubt me? In your mind, do you accuse me of neglecting you? Do you think at times that I don't hear your sincere cries?" I had to search my heart before answering.
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Ek kan vir jou sê hoe dikwels ek dit met mense gedoen het. Ek ontmoet iemand en dink, “My gees gee my nie ‘n goeie getuienis oor hierdie persoon nie. Hy kan my nie in die oë kyk nie. Ek kan nie my vinger daarop sit nie, maar iets omtrent hom is nie reg nie.”
I can’t tell you how often I’ve done this with people. I meet someone and think, “My spirit doesn’t give me a good witness about this person. He can’t look me in the eye. I can’t put my finger on it, but something isn’t right about him.” And I trust my inner judgments as if they were infallible.
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Dawid het gesê, “Groot dinge het U gedoen, HERE my God – u wonders en gedagtes vir ons; niemand kan met U vergelyk word nie.  Wil ek dit verkondig en uitspreek, dan is dit te veel om te vertel” (Psalm 40:6).
David said, "Many, O Lord my God, are thy wonderful works which thou hast done, and thy thoughts which are to us-ward: they cannot be reckoned up in order unto thee: if I would declare and speak of them, they are more than can be numbered" (Psalm 40:5).
  Glo die Liefde van God ...  
2. Herinner God dat dit Sy idee was vir jou om in te kom. Jy het nie na die Here gegaan en gesê, “Vader, ek wil alles hê wat U het nie!” Nee – dit was Hy wat jou binnegenooi en gesê het, “Alles is joune. Kom haal dit!”
2. Remind God that it was His idea for you to come in. You didn't go to the Lord saying, "Father, I want everything You have!" No — it was He who invited you in, saying, "All I have is yours. Come and get it!"
3. Prenez Dieu au mot ! La Bible dit que tout ce qu'Il a pour nous est obtenu par la foi, il vous suffit de dire par la foi « Seigneur Jésus coule en moi avec ta paix parce que Tu as dit qu'elle est à moi ! Je réclame le repos pour mon âme. »
2. Ingatkan Allah bahwa itu adalah ide-Nya untuk anda datang. Anda tidak datang kepada Tuhan dengan berkata, "Bapa, saya ingin semua yang Engkau miliki!" Tidak — Dialah yang mengundang anda untuk masuk, dan berkata, "Semua yang Aku miliki adalah kepunyaanmu. Datanglah dan ambillah!"
  Die Basuin Blaas Maar N...  
Ek dring by jou aan, hoor Amos se boodskap. Soek die Here met jou hele hart. Laat jouself toe om deur sy Woord ondersoek te word. Bely en laat staan jou sonde. Dan sal God jou met onderskeiding seën. Jy sal weet jy of jy by ‘n Bet-el altaar aanbid.
I urge you, heed Amos' message. Seek the Lord with all your heart. Allow yourself to be judged by his Word. Confess and forsake your sin. Then God will bless you with discernment. You'll know whether you're worshipping at a Bethel altar. And you'll be able to worship him in Spirit and in truth.
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Geliefde, ek wou eenvoudig nie weet dat eiers my kon doodmaak deur cholesterol of salmonella vergiftiging nie! Gedurende jare van heerlike onkunde, het ek spek en eiers sonder vrees geëet. Nou kan ek nie eens na ‘n eier kyk sonder om te dink, “Jy is ‘n moordenaar! Jy gaan my bloedklonte gee en vergiftig!”
Beloved, I simply did not want to know eggs could kill me, through cholesterol or salmonella poisoning! During years of blissful ignorance I ate bacon and eggs without fear. Now I can't even look at an egg without thinking, "You killer! You're going to clot and poison me!" Such sorrow in this knowledge!
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Die Here vertel nou vir ons hier in Psalm 50, “Ek gaan jou vermaan, omdat Ek hierdie saak wil regstel. Jou moet jou verontreiniging sien op die manier wat ek dit sien: as boos en goddeloos en ‘n ernstige gevaar vir jou siel.”
Now the Lord is telling us, here in Psalm 50, “I’m going to reprove you, because I want you to set this matter in order. You have to see your defilement the way I do: as wicked and evil, a serious danger to your soul.”
  God van Kinderverwaarlo...  
Dawid getuig, “My God is gereed en gewillig om my op die oomblik wat ek tot Hom roep, te help. Ek hou nie aan om aan my moeilikheid te dink nie. Ek probeer nie daaroor treur of dit uit te pluis nie. Ek gaan na my Here en roep, ‘Help!’”
David testified, "My God is ready and willing to answer me in the very moment I cry out to him. I don't stop and contemplate my trouble. I don't grieve over it or try to figure it out. I go to my Lord and cry, 'Help!'"
  God se Wonderwerk Berg ...  
Ek het onlangs ‘n roerende verslag ontvang oor ‘n Teen Challenge dwelmprogram in ‘n Midde Oosterse nasie, wat ek nie mag noem nie. Hierdie Isalmitiese land is deurspek met  alkoholisme en dwelmverslawing.
I recently received a stirring report about a Teen Challenge drug program in a Middle Eastern nation I’m not allowed to name. This Islamic country is riddled with alcoholism and drug addiction. Government officials admit the problem is over their heads. Yet, through the delivering power of Jesus Christ, that Teen Challenge program has produced hundreds of graduates who have been saved, delivered and set free.
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Ek kan vir jou sê hoe dikwels ek dit met mense gedoen het. Ek ontmoet iemand en dink, “My gees gee my nie ‘n goeie getuienis oor hierdie persoon nie. Hy kan my nie in die oë kyk nie. Ek kan nie my vinger daarop sit nie, maar iets omtrent hom is nie reg nie.”
I can’t tell you how often I’ve done this with people. I meet someone and think, “My spirit doesn’t give me a good witness about this person. He can’t look me in the eye. I can’t put my finger on it, but something isn’t right about him.” And I trust my inner judgments as if they were infallible.
  Glo die Liefde van God ...  
Toe die Verlore Seun teruggekom het, het sy vader nie deur ‘n lys van sy seun se sondes gegaan nie. Hy het nie gesê, “Waar was jy? Hoeveel hoere het jy mee geslaap? Hoeveel geld is in jou sak? Ek wil rekenskap hê!” nie.
When the Prodigal came back, his father didn't go over a list of his son's sins. He didn't say, "Where have you been? How many harlots did you lie with? How much money is in your bag? I want an accounting!"
Non, au lieu de cela, il a serré son fils dans ses bras et l'a embrassé. Il a dit aux serviteurs « Tuez le veau gras ! Passez-lui une robe neuve, mettez un anneau à son doigt et des chaussures neuves à ses pieds. Faisons la fête – réjouissons-nous et soyons joyeux ! »
Ketika anak yang hilang itu kembali, bapanya tidak memeriksa daftar dosa-dosa anaknya. Dia tidak berkata, "Kemana saja kamu? Berapa banyak pelacur yang kamu tiduri? Berapa banyak uang dalam dompetmu? Aku mau memperhitungkannya!"
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Die Griekse woord vir “tevrede” beteken hier “om af te weer.” Paulus sê, “Ek probeer nie myself teen my onaangename omstandighede beskerm nie. Ek smeek God nie vir verlossing daarvan nie. In teendeel, ek omhels hulle. Ek weet uit my geskiedenis met die Here, dat Hy iets ewigs in my doen.”
La palabra griega para contentarse aqu significa desviar, evitar. Pablo esta diciendo: Yo no trato de protegerme de circunstancias desagradables. Yo no ruego a Dios que me libre de ellas. Al contrario, yo las abrazo. Yo se de mi historial con el Seor que el esta haciendo algo eterno en mi.
  Vryheid van Alle Vrees ...  
“Ja, U is dit wat my uit die moederskoot uitgetrek het, wat my veilige laat rus het aan my moeder se bors. Aan U is ek oorgegee van die geboorte af; van die skoot van my moeder af is U my God” (Psalm 22:9-10).
"Thou...took me out of the womb: thou didst make me hope when I was upon my mother's breasts. I was cast upon thee from the womb: thou are my God from my mother's belly" (Psalm 22:9-10).
  God se Wonderwerk Berg ...  
En huidiglik, in hierdie laaste uur, is die banket aan die gang. Die Here vertel vir ons in wese, “Ek het die beste wyn vir laaste gelos. En nou giet Ek dit vir my mense uit. Hulle nuttig wonderlike dinge in my teenwoordigheid.”
God himself has prepared this feast. And right now, the banquet is already in progress, in this final hour. The Lord is telling us, in essence, “I’ve saved the best wine for last. And now I’m pouring it forth for my people. They’re feasting on wonderful things in my presence.”
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Tydens my reis na Groot Brittanje, het ‘n goed-bedoelde pastoor my eenkant geneem en gefluister, “Jy gaan ‘n baie ryk man by die volgende diens ontmoet. Ek moet jou waarsku, hy dink hy besit die kerk omdat hy soveel geld gegee het. Die gevolg is dat hy talle goeie mense weggedryf het.”
During my trip to Great Britain, a well-meaning pastor took me aside and whispered, “You’re going to meet a very rich man at the next service. I have to warn you, he thinks he owns the church because he’s given so much money. As a result, he’s driven away a lot of good people.”
  God van Kinderverwaarlo...  
God het gesê, “Daar is geen skaarste by My nie. Ek het alles wat jy nodig het. En ek gee dit vir jou.” “Want die Here jou God bring jou in goeie land...’n land waarin...niks jou sal ontbreek nie...en jy sal eet en versadig word" (Deuteronómium 8:7, 9–10).
God was saying, "There is no scarceness, no shortage with me. I have all you need. And I gave it to you." "The Lord thy God bringeth thee into a good land…a land wherein…thou shalt not lack any thing in it… When thou hast eaten (thou shalt be full)" (8:7, 9–10).
  God se Wonderwerk Berg ...  
Ek sien hierdie ongelooflike fees plaasvind, terwyl ek oral oor die wêreld reis. Jong mans en vroue van God honger na ‘n evangelie wat hulle diep in hulle gees aanraak. Hulle het die evangelies wat ‘n ophef maak, skares en professionalisme verwerp.
I see this incredible feast taking place as I travel all over the world. Young men and women of God are hungry for a gospel that touches them deep in their spirits. They’ve rejected the gospels of hype, crowds and professionalism. They seek only to be shut in with Jesus, to receive revelation from him. And they’re coming forth from prayer with a fire that stirs everyone around them.
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Ek glo dat een van die grootste geheime van Paulus se geestelikheid, was sy gereedheid om enige situasie waarin hy was te aanvaar sonder om te kla. Hy het geskryf, “Ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is” (Filippense 4:11).
Yo creo que uno de los grandes secretos de la espiritualidad de Pablo fue su disponibilidad para aceptar cualquier condicin en que se encontraba sin quejas. l escribe: He aprendido a contentarme, cualquiera sea mi situacin (Filipenses 4:11). Se vivir humildemente, y se tener abundancia...as para estar saciado como para tener hambre, as para tener abundancia como padecer necesidad. (Versculo 12).
  God se Wonderwerk Berg ...  
Ek sien hierdie ongelooflike fees plaasvind, terwyl ek oral oor die wêreld reis. Jong mans en vroue van God honger na ‘n evangelie wat hulle diep in hulle gees aanraak. Hulle het die evangelies wat ‘n ophef maak, skares en professionalisme verwerp.
I see this incredible feast taking place as I travel all over the world. Young men and women of God are hungry for a gospel that touches them deep in their spirits. They’ve rejected the gospels of hype, crowds and professionalism. They seek only to be shut in with Jesus, to receive revelation from him. And they’re coming forth from prayer with a fire that stirs everyone around them.
  Die Basuin Blaas Maar N...  
* “Ek het julle met brandkoring en met heuningdou swaar getref, baie van julle tuine en julle wingerde en julle vyebome en julle olyfbome het die sprinkaan verslind – nogtans het julle jul tot My nie bekeer nie, spreek die HERE” (Amos 4:9).
* "I have smitten you with blasting and mildew: when your gardens and your vineyards and your fig trees and your olive trees increased, the palmerworm devoured them" (4:9). In recent months, New York has been invaded by swarms of Japanese beetles. These pests are killing trees in Central Park and destroying vast acres of forest upstate.
  God se Wonderwerk Berg ...  
Ek vertel vir jou dat ons in ‘n besonderse tyd leef. Ek het nog nooit in my vyftig jaar plus van bediening so iets gesien nie. Verlede jaar het ons span ‘n veldtog in Nigerië gehou en 500,000 mense het in ‘n enkele aand gekom.
I tell you, we’re living in a special time. I’ve never seen anything like it in my fifty-plus years of ministry. Last year our team conducted a crusade in Nigeria, and 500,000 people came on a single night. There is a hunger for God that has to be unprecedented. I’m seeing things happen I never would have dreamed possible.
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Hy het geskryf, “Ek Paulus... Nou verbly ek my in my lyding vir julle en vul in my vlees aan die oorblyfsels van die verdrukkinge van Christus vir sy liggaam ... om die woord van God te vervul” (Kolossense 1:23-25).
Pablo entendi que cada cosa que soporto, el Espritu Santo estaba ensendole cosas que no podra haber aprendido de otra manera. l escribi, Yo Pablo...me gozo en lo que padezco por vosotros, y cumple en mi carne lo que falta de las aflicciones de Cristo por su cuerpo ...para que anuncie cumplidamente la palabra de Dios (Colosenses1:23-25).
  God van Kinderverwaarlo...  
Dawid getuig, “My God is gereed en gewillig om my op die oomblik wat ek tot Hom roep, te help. Ek hou nie aan om aan my moeilikheid te dink nie. Ek probeer nie daaroor treur of dit uit te pluis nie. Ek gaan na my Here en roep, ‘Help!’”
David testified, "My God is ready and willing to answer me in the very moment I cry out to him. I don't stop and contemplate my trouble. I don't grieve over it or try to figure it out. I go to my Lord and cry, 'Help!'"
  God se Wonderwerk Berg ...  
En huidiglik, in hierdie laaste uur, is die banket aan die gang. Die Here vertel vir ons in wese, “Ek het die beste wyn vir laaste gelos. En nou giet Ek dit vir my mense uit. Hulle nuttig wonderlike dinge in my teenwoordigheid.”
God himself has prepared this feast. And right now, the banquet is already in progress, in this final hour. The Lord is telling us, in essence, “I’ve saved the best wine for last. And now I’m pouring it forth for my people. They’re feasting on wonderful things in my presence.”
  Glo die Liefde van God ...  
Maar dit is ‘n abstrakte geloof! Min Christene kan met gesag sê, “Ja, ek wéét Jesus het my lief – omdat ek ‘n begrip het van wat Sy liefde is. Ek het dit verstaan – ek leef daarin. Dit is die fondament van my daaglikse lewe.”
We say we believe God loves us, the world and the lost. But it is an abstract faith! Not many Christians can say with authority, "Yes, I know Jesus loves me — because I have an understanding of what His love is. I have apprehended it — I live in it. It is the foundation of my daily walk."
Nous disons que nous croyons que Dieu nous aime nous, le monde et ceux qui sont perdus. Mais c'est une foi abstraite ! Peu de Chrétiens peuvent dire avec autorité « Oui, je sais que Jésus m'aime – parce que je comprends ce qu'est son amour. Je l'ai compris, je vis en lui. C'est la fondation de ma marche quotidienne. »
Kita berkata kita percaya Allah mengasihi kita, dunia ini dan orang-orang yang berdosa. Tapi itu adalah iman yang abstrak! Tidak banyak umat Kristiani yang dapat berkata dengan kuasa, "Ya, saya tahu Yesus mengasihi saya — karena saya memiliki pengertian tentang kasih-Nya. Saya telah memahaminya — saya hidup didalamnya. Dan kasih-Nya adalah landasan hidup saya."
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Ek het gehoorsaam. Ek het die man liefgehad, geluister toe hy gepraat het en daarna sy hand geneem en gebid. Die oomblik toe ons uitmekaar gegaan het, het ‘n vreemde ding met my gebeur: Droefheid het oor my gekom.
I obeyed. I loved the man, listened to him talk, and afterward took his hand and prayed. As soon as we parted ways, a strange thing happened to me: I was stricken with grief. A terror swept over me – the terror of what I’d done to this man over the years. I saw the exceeding sinfulness of my defiling sin.
  Glo die Liefde van God ...  
Sy vader se hart moes gebroke gewees het. Ek glo hy het oor en oor vir hierdie seun gesê: “Kind, jy is altyd by my, en al wat myne is, is joune” (Lukas 15:31). Met ander woorde, “Jy was by my al hierdie jare, en alles wat ek besit was joune om te vra. Jy weet ek sou jou enigiets gegee het – en tog het jy nie gekom om dit in besit te neem nie!”
His father must have been heartbroken. I believe he had told this son over and over: "Son, thou art ever with me, and all that I have is thine" (verse 31). In other words, "You have been with me all these years, and all I've owned has been yours for the asking. You know I would have given you anything — and yet you did not come in to lay hold of it!"
Bapanya pasti merasa sedih. Saya yakin dia telah terus berulang-ulang mengatakan kepada anaknya : "Anakku, engkau selalu bersama-sama dengan aku, dan segala kepunyaanku adalah kepunyaanmu" (ayat 31). Dengan kata lain, "Kamu telah bersama-sama aku selama ini, dan apa yang aku miliki telah menjadi milikmu. Kamu tahu bahwa aku akan memberikan apa saja kepadamu — namun kamu tidak pernah mengambilnya!"
  Die Basuin Blaas Maar N...  
Baie bedienaars maak daarop aanspraak, “God is nie só nie. Hy is nie verantwoordelik vir enige van hierdie tragedies nie. Dit is alles die duiwel se werk.” Ek kan jou nie vertel hoeveel hierdie predikers my vertoorn nie.
Many ministers claim, "God isn't like that. He isn't behind any of these tragedies. They're all the devil's work." I can't tell you how much these preachers exasperate me. They don't know their Bible. Consider the following word from Amos:
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Maar ek moet dit ‘n doelbewuste besluit van my kant af maak. Ek moet voortdurend uitroep na die Heilige Gees, “Here, bring my onder sondebesef elke keer as ek myself besoedel.” Dawid het hierdie soort besluit geneem.
But I have to make this a conscious decision on my part. I have to cry out to the Holy Spirit continually, “Lord, convict me each time I defile myself.” David made this kind of determination. He wrote, “I am purposed that my mouth shall not transgress” (Psalm 17:3). “Set a watch, O Lord, before my mouth; keep the door of my lips” (141:3).
  Wandel in die Gees | Wo...  
Jy sien, Eliësier het vir Rebekka gesê, “Jy is uitverkore. Nou sal ek jou seën met baie seëninge!” En Rebekka het die goue armbande, oorringe, juwele, silwer en duur klere wat hy aan haar gegee het, aangesit.
You see, Eliezer had told Rebekah, "You've been chosen. Now I will bless you with many blessings!" And Rebekah put on the gold bracelets and earrings, jewels, silver and expensive clothes he'd provided for her. Then Eliezer said, "Come, go with me!"
  God van Kinderverwaarlo...  
Vandag gebruik God steeds vrae aan sy kinders om tot die hart van sake deur te dring. Soms praat die Here met my deur ‘n vraag. Eendag, terwyl ek Hom in gebed gesoek het, het ‘n vraag in my hart opgekom. Ek het die Gees gehoor vra, “David, beskuldig my van kinderverwaarlosing?”
Today, God still uses questions to get to the heart of matters with his children. At times, the Lord speaks to me with a question. Once when I was seeking him in prayer, a question popped into my heart. I heard the Spirit asking, "David, do you accuse me of child neglect?"
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Baie Christene redeneer, “Ek kan dit nie meer hanteer nie. Sekerlik is daar iemand anders wat my verstaan, wat medelye met my sal hê en my sal liefhê vir wie ek is. Is dit nie wat God vir my wil hê nie?”
Muchos cristianos razonan, Ya no puedo manejar esto. Seguramente hay alguien en algn lugar que me entienda, que me muestre compasin, y pueda amarme como soy. No quiere Dios eso para m? Yo te digo, esos pensamientos vienen directamente del enemigo. Son las maquinaciones de Satans para convencerte que tu matrimonio ya se acabo.
  Glo die Liefde van God ...  
Liewe heilige, ek glo dat as jy die Gees nou vra om jou te help om hierdie waarheid vas te gryp – om daarin gewortel en gegrondves te word – sal die komende dae die beste wees wat jy ooit gehad het. Jy kan sê, “Here Jesus, ek weet ek gaan foute maak. Maar niks gaan my ontstel nie – omdat U alles het wat ek nodig het om die oorwinning te behaal en daarin te leef.”
Dear saint, I believe that if you ask the Spirit right now to help you seize this truth — to get rooted and grounded in it — the coming days will be the greatest you have ever had. You can say, "Lord Jesus, I know I'm going to make mistakes. But nothing is going to shake me — because You have everything I need to get the victory and to live in it."
Saudara, saya percaya bahwa jika anda meminta Roh Kudus saat ini untuk membantu anda menggunakan kebenaran ini — untuk berakar dan bertumbuh di dalamnya — maka hari-hari yang akan datang akan menjadi hari-hari yang paling terberkati yang pernah anda miliki. Anda dapat berkata, "Tuhan Yesus, saya tahu saya akan membuat kesalahan. Tapi tidak ada yang akan menggoyahkanku — karena Engkau memiliki segalanya yang saya butuhkan untuk mendapat kemenangan dan hidup didalamnya."
  God se Wonderwerk Berg ...  
Ek vertel vir jou dat ons in ‘n besonderse tyd leef. Ek het nog nooit in my vyftig jaar plus van bediening so iets gesien nie. Verlede jaar het ons span ‘n veldtog in Nigerië gehou en 500,000 mense het in ‘n enkele aand gekom.
I tell you, we’re living in a special time. I’ve never seen anything like it in my fifty-plus years of ministry. Last year our team conducted a crusade in Nigeria, and 500,000 people came on a single night. There is a hunger for God that has to be unprecedented. I’m seeing things happen I never would have dreamed possible.
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Ek het gehoorsaam. Ek het die man liefgehad, geluister toe hy gepraat het en daarna sy hand geneem en gebid. Die oomblik toe ons uitmekaar gegaan het, het ‘n vreemde ding met my gebeur: Droefheid het oor my gekom.
I obeyed. I loved the man, listened to him talk, and afterward took his hand and prayed. As soon as we parted ways, a strange thing happened to me: I was stricken with grief. A terror swept over me – the terror of what I’d done to this man over the years. I saw the exceeding sinfulness of my defiling sin.
  God van Kinderverwaarlo...  
Dawid getuig, “My God is gereed en gewillig om my op die oomblik wat ek tot Hom roep, te help. Ek hou nie aan om aan my moeilikheid te dink nie. Ek probeer nie daaroor treur of dit uit te pluis nie. Ek gaan na my Here en roep, ‘Help!’”
David testified, "My God is ready and willing to answer me in the very moment I cry out to him. I don't stop and contemplate my trouble. I don't grieve over it or try to figure it out. I go to my Lord and cry, 'Help!'"
  God van Kinderverwaarlo...  
Ek hou van wat Dawid van Hom sê: “Want U, o Here, is goed en vergewensgesind en groot van goedertierenheid vir almal wat U aanroep...In die dag van benoudheid roep ek U aan, want U verhoor my" (Psalm 86:5, 7).
The Lord is always ready to hear and answer our cry for help. I love what David said of him: "For thou, Lord, art good, and ready to forgive; and plenteous in mercy unto all them that call upon thee…. In the day of my trouble I will call upon thee: for thou wilt answer me" (Psalm 86:5, 7).
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
“O, Here, waarom was ek nie gereed om dit vroeër te hoor nie? Waarom het ek nie lank tevore hiermee afgereken nie? Ek wil u evangelie verkondig, om u geslag te beskryf. Jesus, vergewe my asseblief. Reinig my onrein mond, my onrein ore  en my onrein oë. En vernuwe my hart. Ek wil hê niks moet my lewe verhinder om ‘n volkome manifestering van wie U is te wees nie.”
“Oh, Lord why wasn’t I ready to hear this sooner? Why haven’t I dealt with this before now? I want to proclaim your gospel, to declare your generation. Please, Jesus, forgive me. Cleanse my defiled mouth, my defiled ears, my defiled eyes. And give me a renewed heart. I want nothing to hinder my life from being a full manifestation of who you are.”
  Die Groot en Finale Voo...  
Nou, hierdie aktiwiteit was nie opsigself goddeloos nie. Ek is seker Noag moes self gekoop en verkoop het. Hy het immers die ark vir 120 jaar lank gebou! Maar die sleutel hier, is dat die mense al hierdie dinge gedoen het selfs tot op die dag van oordeel – niemand het geluister, ag gegee of gereed gemaak nie.
Now this activity wasn't evil in and of itself. I'm sure Noah himself had to buy and sell. After all, he was building for 120 years! But the key here is that the people did all these things even up to the day of judgment — no one was heeding, listening, preparing. They were digging in. No one was letting go of the spirit of bondage to material pleasures!
  Glo die Liefde van God ...  
Jesus het gesê: “Voorwaar, voorwaar, Ek sê vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe” (Johannes 5:24).
The fact is, God did not save you to allow you to live in guilt and condemnation. Jesus said: "Verily, verily, I say unto you, he that heareth my word, and believeth on him that sent me, hath everlasting life, and shall not come into condemnation; but is passed from death unto life" (John 5:24).
Le fait est que Dieu ne vous a pas sauvé pour vous faire vivre dans la honte et la condamnation. Jésus a dit « Oui, vraiment, je vous l'assure: celui qui écoute ce que je dis et qui place sa confiance dans le Père qui m'a envoyé, possède, dès à présent, la vie éternelle et il ne sera pas condamné; il est déjà passé de la mort à la vie. «  (Jean 5:24)
Faktanya, Allah menyelamatkan anda bukan untuk mengizinkan anda hidup dalam rasa bersalah dan penghukuman. Yesus berkata: "Sesungguhnya barangsiapa mendengar perkataan-Ku dan percaya kepada Dia yang mengutus Aku, ia mempunyai hidup yang kekal dan tidak turut dihukum, sebab ia sudah pindah dari dalam maut ke dalam hidup" (Yohanes 5:24).
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Ek weet dieselfde is waar vir meeste van die waarlike geestelike mense wat ek oor die jare leer ken het. Hierdie Christus-gelykenis is in hulle gevorm terwyl hulle die vuuroond van beproewing verduur het.
Yo s que lo mismo es cierto para la mayora de la gente verdaderamente espiritual que he conocido a travs de los aos. Su semejanza a Cristo fue producida en ellos mientras soportaban el horno de afliccin. All fue donde ellos conocieron mejor a su Seor.
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Hy het geskryf, “Ek Paulus... Nou verbly ek my in my lyding vir julle en vul in my vlees aan die oorblyfsels van die verdrukkinge van Christus vir sy liggaam ... om die woord van God te vervul” (Kolossense 1:23-25).
Pablo entendi que cada cosa que soporto, el Espritu Santo estaba ensendole cosas que no podra haber aprendido de otra manera. l escribi, Yo Pablo...me gozo en lo que padezco por vosotros, y cumple en mi carne lo que falta de las aflicciones de Cristo por su cuerpo ...para que anuncie cumplidamente la palabra de Dios (Colosenses1:23-25).
Arrow 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Arrow