aid – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 2 Results  images.google.co.uk
  Types of cookies used b...  
Our main advertising cookie on non-Google sites is named ‘id’ or ‘IDE‘ and is stored in browsers under the domain doubleclick.net. We use other cookies with names such as DSID, FLC, AID, TAID and exchange_uid.
Ons gebruik ook webkoekies vir advertensies wat ons oral oor die web lewer. Ons belangrikste advertensiewebkoekie op nie-Google-werwe word "id" of "IDE" genoem en word onder die domein doubleclick.net in blaaiers geberg. Ons gebruik ander webkoekies met name soos DSID, FLC, AID, TAID en exchange_uid. Ander Google-eiendomme, soos YouTube, kan ook hierdie webkoekies gebruik om vir jou relevanter advertensies te wys.
  Types of cookies used b...  
We also use cookies named ‘AID‘ and ‘TAID‘, which are used to link your activity across devices if you’ve previously signed in to your Google account on another device. We do this to coordinate that the ads you see across devices and measure conversion events.
Ons gebruik ook webkoekies genaamd “AID” en “TAID”, wat gebruik word om jou aktiwiteit op verskillende toestelle te verbind as jy vroeër op 'n ander toestel by jou Google-rekening aangemeld het. Ons doen dit om die advertensies wat jy op verskillende toestelle sien, te koördineer en omskakeling te meet. Hierdie webkoekies kan gestel word in die domeine google.com/ads, google.com/ads/measurement of googleadservices.com. As jy nie wil hê dat die advertensies wat jy sien tussen jou toestelle gekoördineer word nie, kan jy met Advertensie-instellings intekening op advertensiepersonalisering weier.