although – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 2 Results  www.qc.legion.ca
  Starting and Running A ...  
Although there is no provision in law for such a school, the Trust is of the opinion that it will make it easier for your legal representative or your legal defence fund to defend your case when you get into trouble as a result of allegations that you operate an illegal school, if your school meets the following conditions:
Voorwaardes vir die bedryf van ‘n mikroskool. Alhoewel daar nie in die wet voorsiening is vir so ‘n skool nie, is die Trust van mening dat dit vir u regsverteenwoordiger of u regsfonds makliker sal wees om u saak te verdedig wanneer u in die moeilikheid kom as gevolg van bewerings dat u ’n onwettige skool bedryf, indien u skool aan die volgende voorwaardes voldoen:
  FAQs: Home Ed - Pestalo...  
This membership category is for families whose children are not yet or no longer liable for compulsory schooling. Although the membership category does not provide legal support, families receive information and may attend meetings of the Trust at members’ fees.
Julle kan nou by die Trust aansluit as ‘n Assosiaatlid-gesin. Hierdie lidmaatskapkategorie is vir gesinne wie se kinders nog nie of nie meer skoolpligtig is nie. Alhoewel hierdie lidmaatskapkategorie nie regsondersteuning bied nie, ontvang gesinne inligting en kan hulle byeenkomste van die Trust teen ledetariewe bywoon. Die ledefooi vir Assosiaatlidmaatskap is R560 per gesin per jaar.