and i know – Traduction en Afrikans – Dictionnaire Keybot

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch English Spacer Help
Langues sources Langues cibles
Keybot      14 Résultats   1 Domaine
  14 Résultats www.pep-muenchen.de  
The Holy Spirit woke him up one day and told him he was a purveyor of filth and was damning a generation. He has repented and has been warning pastors and youth leaders ever since, saying, "I produced it, and I know what's in it!"
Eens het ons in Times Square Kerk die voormalige president en eienaar van die drie ergste heavy metal “Christen” etikette in Amerika gehad. Die Heilige Gees het hom een dag wakker gemaak en vir hom gesê hy was ‘n verskaffer van vuilheid en was besig om ‘n geslag te verdoem. Hy het hom bekeer en waarsku sedertdien herders en jeugleiers deur te sê, “Ek het dit vervaardig, en ek weet wat daarin is!” Talle van hierdie leiers wil egter steeds nie luister nie. Die duiwel het hulle verblind.