appear – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 2 Results  www.google.at
  Privacy Policy – Polici...  
We use various technologies to collect and store information when you visit a Google service, and this may include sending one or more cookies or anonymous identifiers to your device. We also use cookies and anonymous identifiers when you interact with services we offer to our partners, such as advertising services or Google features that may appear on other sites.
Ons gebruik ’n verskeidenheid tegnologiese middels om inligting in te samel en te berg wanneer jy ’n Google-diens besoek, en dit kan insluit dat een of meer webkoekies of anonieme identifiseerders na jou toestel gestuur word. Ons gebruik ook webkoekies en anonieme identifiseerders wanneer jy gebruik maak van dienste wat ons aan ons vennote bied, soos adverteringsdienste of Google-kenmerke wat op ander webwerwe voorkom.
  Privacy Policy – Polici...  
We use information collected from cookies and other technologies, like pixel tags, to improve your user experience and the overall quality of our services. For example, by saving your language preferences, we’ll be able to have our services appear in the language you prefer.
Ons gebruik inligting wat van webkoekies en ander tegnologie verkry is, soos piekselmerkers, om jou gebruikerervaring en algemene gehalte van ons dienste te verbeter. Byvoorbeeld, deur jou taalvoorkeure te stoor, is ons in staat om ons dienste in die taal van jou keuse aan te bied. Wanneer ons vir jou pasgemaakte advertensies wys, sal ons nie ’n webkoekie of anonieme identifiseerder met sensitiewe kategorieë assosieer soos dié wat op ras, geloof, seksuele oriëntasie of gesondheid gebaseer is nie.