|
|
Om advertensies te bedien in dienste waar webkoekietegnologie dalk nie beskikbaar is nie (byvoorbeeld in mobiele programme), kan ons anonieme identifisering gebruik. Dit vervul soortgelyke funksies as webkoekies. Om die advertensies te beheer wat ons aan programme op jou mobiele toestel bedien, kan jy ons Advertensievoorkeure-bestuurder vir programme gebruik. Om jou voorkeure te verander of om intekening te weier op belangstellinggebaseerde advertensies, volg die instruksies hier onder vir jou mobiele toestel.
|