apps – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 28 Results  www.google.li  Page 8
  Looking to grow your bu...  
Google Apps for Business
Google-programme vir besigheid
  Advertising – Policies ...  
These perform similar functions to cookies. To control the ads that we serve to apps on your mobile device, you can use our Ads Preferences Manager for apps. To change your preferences, or to opt out of interest-based ads, follow the instructions below for your mobile device.
Om advertensies te bedien in dienste waar webkoekietegnologie dalk nie beskikbaar is nie (byvoorbeeld in mobiele programme), kan ons anonieme identifisering gebruik. Dit vervul soortgelyke funksies as webkoekies. Om die advertensies te beheer wat ons aan programme op jou mobiele toestel bedien, kan jy ons Advertensievoorkeure-bestuurder vir programme gebruik. Om jou voorkeure te verander of om intekening te weier op belangstellinggebaseerde advertensies, volg die instruksies hier onder vir jou mobiele toestel.
  Manage multiple account...  
And on newer Google tablets with multi-user modes like the Nexus 7, it is simple for multiple accounts to be associated with one device. This makes it easy for different people in your family to check their email or access their apps without having to sign in and out.
Jy kan vinnig en maklik tussen jou Google-rekeninge wissel, op beide die tuisrekenaar en die selfoon. Byvoorbeeld, jy kan 'n sekondêre Google-rekening byvoeg wanneer jy op jou hoofrekening aangemeld is, en wissel tussen die twee. En op die nuwer Google-tablette met multigebruiker-modusse, soos die Nexus 7, is dit eenvoudig vir meerdere rekeninge om met één toestel geassosieer te wees. Dit maak dit maklik vir verskillende mense in jou gesin om hul e-pos te kontroleer of by hul programme in te gaan sonder om af en weer aan te meld. Sodra jy 'n primêre rekening opgestel het, kan jy rekeninge maklik in die toestel se instellings byvoeg.
  Google’s safety tools –...  
Google Play requires developers to label their applications according to the Google Play ratings system, which consists of four levels: Everyone, low maturity, medium maturity, or high maturity. Using a PIN code, users can lock a setting to filter apps on their devices so that only apps deemed appropriate for use can be displayed and downloaded.
Deur in te stem tot die veiligmodus beteken dit dat video’s met volwasse of ouderdomsbeperkte inhoud nie in videosoektogte, verwante video’s, speellyste, vertonings of films sal voorkom nie. Geen filter is 100% akkuraat nie, maar ons gebruik gemeenskapsmerking en opsporing van pornografiese beelde om te help om onvanpaste inhoud te identifiseer en te versteek. Dit is ook ontwerp om ongewenste opmerkings te versteek. Die veiligmodus op YouTube verwyder nie inhoud van die werf nie, maar help eerder om dit te versteek vir gebruikers wat instem.
  Working to help keep yo...  
We also automatically scan Google Play to block and remove harmful apps, and for some Android phones, our Google Application Verifying Service will check for potentially harmful applications no matter where you are installing them from.
Android vereis ook dat elke program in die Google Play-winkel noem watter soort inligting die program wil versamel of op jou toestel wil bereik, sodat jy kan besluit of jy daardie program vertrou of nie. Ons skandeer ook outomaties Google Play vir skadelike programme om te blokkeer en te verwyder, en in sekere Android-fone kontroleer ons Google Application Verifying Service vir potensiële skadelike programme, ongeag waar jy hulle vandaan installeer. As jy dus programme uit onbekende bronne installeer, soos die web of 'n derdeparty-programwinkel, gee hierdie gratis diens vir jou 'n ekstra laag sekuriteit.
  Internet 101 – Know you...  
In addition to accessibility, web apps are actually safer. Since they run in your browser, you never have to download them to your computer, protecting you from viruses, malware and spyware. You now have much more access, and much safer access than ever before.
As jy aanlyn speletjies speel, 'n aanlyn fotoredigeerder gebruik, of webgebaseerde dienste gebruik soos Google Maps, Twitter, Amazon, YouTube of Facebook, dan is jy 'n aktiewe bewoner van die wonderlike wêreld van die webprogramme.
  Advertising – Policies ...  
Some apps on iOS 6 devices use Apple’s Advertising Identifier; to learn more about limiting ad tracking using this identifier, visit the
Sommige programme op iOS 6-toestelle gebruik Apple se Advertising Identifier. Om meer te wete te kom oor die beperking van advertensiemonitering deur die gebruik van hierdie advertensie-identifisering, besoek die
  Advertising – Policies ...  
menu on your iOS 6 device. Legacy apps on your iOS 6 device, as well as apps on devices running older versions of iOS, may use a different device identifier. To opt out for these apps:
-kieslys op jou iOS 6-toestel. Verouderde programme op jou iOS 6-toestel, asook programme op toestelle met ouer weergawes van iOS, kan 'n ander toestel-identifisering gebruik. Om intekening te weier op hierdie programme:
  Internet 101 – Know you...  
If you play online games, use an online photo editor, or frequent web-based services like Google Maps, Twitter, Amazon, YouTube or Facebook, then you’re an active resident in the wonderful world of web apps.
Deesdae bied wolkverwerking selfs meer voordele. Nou kan ons ons eie persoonlike lêers (foto's, video's, dokumente, musiek, ens.) na wolkbedieners oplaai, en by hulle ingaan van enige rekenaar af. Dit help dat ons die lêers nie verloor weens virusse, omgevalle hardeskywe of menslike foute nie.
  Advertising – Policies ...  
menu on your iOS 6 device. Legacy apps on your iOS 6 device, as well as apps on devices running older versions of iOS, may use a different device identifier. To opt out for these apps:
-kieslys op jou iOS 6-toestel. Verouderde programme op jou iOS 6-toestel, asook programme op toestelle met ouer weergawes van iOS, kan 'n ander toestel-identifisering gebruik. Om intekening te weier op hierdie programme:
  Advertising – Policies ...  
menu on your iOS 6 device. Legacy apps on your iOS 6 device, as well as apps on devices running older versions of iOS, may use a different device identifier. To opt out for these apps:
-kieslys op jou iOS 6-toestel. Verouderde programme op jou iOS 6-toestel, asook programme op toestelle met ouer weergawes van iOS, kan 'n ander toestel-identifisering gebruik. Om intekening te weier op hierdie programme:
  Privacy Policy – Polici...  
If your Google Account is managed for you by a domain administrator (for example, for Google Apps users) then your domain administrator and resellers who provide user support to your organization will have access to your Google Account information (including your email and other data).
Indien jou Google-rekening vir jou deur ’n domein-administrateur bestuur word (byvoorbeeld vir Google Apps-gebruikers), dan sal jou domeinadministrateur en herverkopers wat gebruikersteundiens aan jou organisasie verskaf, toegang tot jou Google-rekeninligting hê (insluitend jou e-pos en ander data). Jou domeinadministrateur kan in staat wees tot die volgende:
  FAQ – How you can prote...  
Does Google Play allow users to report inappropriate apps?
Ons bied nie tans ’n manier om voorkeure op geoligging te sluit nie.
  Looking to grow your bu...  
Become a Google Apps Reseller
Leer en ondersteuning
  Looking to grow your bu...  
Google Apps
Binne-in AdSense
  Sharing controls and pr...  
Google mobile apps
Google mobiele programme
  Sharing controls and pr...  
Android Apps
Android-toestelle
  Looking to grow your bu...  
Google Apps for Government
AdWords Premier SMB-vennote