available for example – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 2 Results  www.google.com.mt
  Privacy & Terms – Google  
In services where cookie technology may not be available (for example, in mobile applications), we may use identifiers specific to your device to serve you more relevant ads. Learn more.
In dienste waar webkoekietegnologie dalk nie beskikbaar is nie (byvoorbeeld in mobiele programme), kan ons dalk identifiseerders spesifiek vir jou toestel gebruik om vir jou relevanter advertensies te gee. Kom meer te wete.
  Advertising – Privacy &...  
To serve ads in services where cookie technology may not be available (for example, in mobile applications), we may use technologies that perform similar functions to cookies. Sometimes Google links the identifier used for advertising on mobile applications to an advertising cookie on the same device in order to coordinate ads across your mobile apps and mobile browser. This can happen, for example, when you see an ad within an app that launches a web page in your mobile browser. This also helps us improve the reports we give to our advertisers on the effectiveness of their campaigns.
Om advertensies te lewer in dienste waar webkoekietegnologie dalk nie beskikbaar is nie (byvoorbeeld in mobiele programme), kan ons tegnologieë gebruik wat soortgelyke funksies as webkoekies verrig. Soms verbind Google die identifiseerder wat vir advertensies in mobiele programme gebruik word, aan 'n reklamewebkoekie op dieselfde toestel om advertensies oral in jou mobiele programme en mobiele blaaier te koördineer. Dit kan byvoorbeeld gebeur wanneer jy 'n advertensie in 'n program sien wat 'n webbladsy in jou mobiele blaaier oopmaak. Dit help ons ook om die verslae te verbeter wat ons aan ons adverteerders oor die doeltreffendheid van hul veldtogte gee.