dramatic – Traduction en Afrikans – Dictionnaire Keybot

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch English Spacer Help
Langues sources Langues cibles
Keybot 8 Résultats  www.pep-muenchen.de
  Raised From the Dead | ...  
A young man e-mailed me recently about the most dramatic moment of his life. He wrote, “I was in despair because I had lost everything. I simply felt there was no hope for me. I had tried every sin, every possible way to find peace.
“Op die ou end het ek besluit dat ek genoeg gehad het. Ek het ‘n geweer teen my kop gedruk en was gereed om myself dood te maak. Toe het ek ‘n laaste gebed opgesê: ‘Here, as U waarlik bestaan, en U my liefhet, moet U my keer of ek is dood.’
  The Purpose of the Holy...  
Nicky Cruz, internationally known evangelist and prolific author, turned to Jesus Christ from a life of violence and crime after meeting David Wilkerson in New York City in 1958. The story of his dramatic conversion was told first in
Nicky Cruz, ‘n internasionaal bekende evangelis en produktiewe ouditeur, het hom tot Jesus bekeer van ‘n lewe van geweld en misdaad nadat hy David Wilkerson in New York Stad ontmoet het in 1958. Die storie van sy dramatiese bekering was eers oorvertel in
  The Ministry of Beholdi...  
I've seen a steady degeneration of character in many homosexuals I've known, as they pursue their lifestyle. There are dramatic changes in their countenance, their voice, their mannerisms. And there's a constant increase in their boldness to sin.
Beskou die gay lewe. Ons sien ‘n stadige agteruitgang van karakter in baie homoseksuele wat ek ken, soos hulle hul lewenstyl najaag. Daar is dramatiese veranderinge in hulle voorkoms, hulle stemme en hulle maniere. En daar is ‘n aahoudende toename in hulle vrymoedigheid om te sondig.
  MY MOST SIGNIFICANT MES...  
Nicky Cruz, internationally known evangelist and prolific author, turned to Jesus Christ from a life of violence and crime after meeting David Wilkerson in New York City in 1958. The story of his dramatic conversion was told first in
Nicky Cruz, ‘n internasionaal bekende evangelis en produktiewe ouditeur, het hom tot Jesus bekeer van ‘n lewe van geweld en misdaad nadat hy David Wilkerson in New York Stad ontmoet het in 1958. Die storie van sy dramatiese bekering was eers oorvertel in
  You Need the Holy Ghost...  
Even after his dramatic conversion experience with Christ on the road to Damascus, Saul needed the Holy Ghost. He was hidden in a room in the city, broken in spirit and receiving a glorious revelation of Jesus Christ!
Selfs ná sy dramatiese bekeringsbelewenis met Christus op die pad na Damaskus, het Saul die Heilige Gees nodig gehad. Hy was versteek in ‘n kamer in die stad, gebroke in gees en het ‘n heerlike openbaring van Jesus Christus ontvang! God het Ananías na hom gestuur met die boodskap dat Saulus ‘n spesiale, uitverkore werktuig vir die Here was. Saul het egter die Heilige Gees nodig gehad om op hom te val:
  The Surrendered Life | ...  
Scripture says, "Trembling and astonished [Paul] said, Lord, what wilt thou have me to do?" (9:6). Paul's conversion was a dramatic work of the Holy Spirit. And what an unlikely convert this man was. He was the persecutor of God's people.
Die Skrif sê, “En terwyl hy bewe en verbaas was, sê hy: Here, wat wil U hê moet ek doen” (Handelinge 9:6). Paulus se bekering was ‘n dramatiese werk van die Heilige Gees. En wat ‘n onwaarskynlike bekeerling was hierdie man nie. Hy was die vervolger van God se mense. Sy getuienis sou ‘n kragtige, onweerlegbare getuienis vir die evangelie van Jesus Christus wees. God sou sekerlik vir Paulus op ontsaglike maniere aanwend. “En die Here antwoord hom: Staan op en gaan na die stad, en dit sal vir jou gesê word wat jy moet doen” (Handelinge 9:6).
  They Have Done Away Wit...  
Such churches never even mention the cross. Instead, they pour their energies into clever meetings full of showmanship, dramatic illustrations, sermons on how to cope with life's problems. Right now we're seeing a whole new generation of smart, young ministers -- bright, diligent, capable men -- who build huge complexes offering people everything from daycare to spas to body-building classes.
Sulke kerke noem nooit eens die kruis nie. In plaas daarvan, mors hulle al hul energie op slim byeenkomste vol vertoon, dramatiese illustrasies, preke oor hoe om die lewe se probleme te hanteer. Tans sien ons ‘n heel nuwe geslag slim, jong bedienaars – intelligente, ywerige, bekwame manne – wat groot komplekse bou en mense alles bied, van dagsorg tot spa’s tot liggaamsbouklasse. Gemeentelede kan nou hulle betrokkenheid in die kerk sentreer rondom ontspanning, vermaak, familie-geleenthede en musiekblyspele. Dit is alles hoogs tegnologies, hedendaags en bedreig nie.