dropped – Traduction en Afrikans – Dictionnaire Keybot

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch English Spacer Help
Langues sources Langues cibles
Keybot      12 Résultats   3 Domaines
  3 Résultats www.top-richmond-hotels.com  
The latest average dam levels for the Western Cape have dropped to 18.9% from last week’s 19.5%. This was stated by the Western Cape government on Monday as it reminded struggling farmers that there was help available.
Die onlangse gemiddelde damvlakke van die Wes-Kaap het nog verder gedaal na 18,9% van verlede week se 19,5%. “Ons kyk fyn na die weer met die hoop op reёn,” sȇ Anton Bredell, die LUR van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkeling in die provinsie. “Tot ons damvlakke ten volle herstel is, moet mense steeds aanhou om […] More
  www.qc.legion.ca  
The Pestalozzi Trust’s lawyer made representations to the public prosecutors, who dropped the case. It seems as if the authorities realised that their laws and policies would not survive a challenge in court, and over the following years the Pestalozzi Trust was able to head off all further attempts to prosecute homeschoolers.
Uit die aanbiedings van die tuisskolers was dit duidelik dat die voorgestelde beleid doodeenvoudig nie met enige sukses ingestel sou kon word nie. Trouens, Dr Trevor Coombe het namens die departemente verklaar dat hulle van vooraf sou moes gaan dink oor die saak. ‘n Volgende vergadering is geskeduleer vir Januarie 2015.
  8 Résultats www.pep-muenchen.de  
You remember the story of Ananias and Sapphira. They were believers who dropped dead in the church because they misrepresented who Jesus is. They'd lied to Peter about the amount they received for the land they sold.
Onthou jy die storie van Ananías en Saffíra. Hulle was gelowiges wat dood neergeslaan het in die kerk omdat hulle ‘n wanvoorstelling gebring het van wie Jesus is. Hulle het vir Petrus gelieg oor die hoeveelheid geld wat hulle ontvang het van die grond wat hulle verkoop het. Maar Petrus het hulle vertel dat hulle vir die Heilige Gees gelieg het. Inderdaad, wanneer ‘n Christen vir enige mens lieg, is dit asof daardie persoon vir God gelieg het.