faces – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 3 Results  maps.google.it
  How Google uses pattern...  
Beyond facial detection technology, Google also uses facial recognition in certain features. Facial recognition, like the name suggests, can help a computer to compare known faces against a new face and see if there is a probable match or similarity.
Naas gesigopsporingstegnologie gebruik Google gesigherkenning ook in sekere kenmerke. Gesigherkenning, soos die naam aandui, kan 'n rekenaar help om bekende gesigte te vergelyk met 'n nuwe gesig en te sien of daar moontlik 'n pasmaat of ooreenkoms is. Byvoorbeeld, gesigherkenning help gebruikers van die Soek my gesig-kenmerk om voorstelle te sien van wie hulle dalk kan merk in 'n foto of video wat hulle opgelaai het en graag wil deel. Lees meer oor Soek my gesig in die Google+-hulpsentrum.
  How Google uses pattern...  
This process is known as facial detection, and it’s the technology that helps Google to protect your privacy on services like Street View, where computers try to detect and then blur the faces of any people that may have been standing on the street as the Street View car drove by.
Rekenaars "sien" nie foto's en video's op dieselfde manier as mense nie. Wanneer jy na 'n foto kyk, sien jy dalk jou beste vriendin wat voor haar huis staan. Uit 'n rekenaar se perspektief is daardie beeld net 'n klomp data wat geïnterpreteer kan word as vorms en inligting oor kleurwaardes. Die rekenaar sal nie soos jy reageer wanneer jy daardie foto sien nie, maar 'n rekenaar kan geleer word om sekere patrone van kleur en vorms te herken. 'n Rekenaar kan byvoorbeeld geleer word om die algemene patrone van vorms en kleure wat die digitale beeld van 'n gesig uitmaak, te herken. Hierdie proses staan bekend as gesigherkenning en dit is die tegnologie wat Google help om jou privaatheid te beskerm op dienste soos Street View, waar rekenaars probeer om die gesigte van mense wat dalk langs die pad gestaan het toe die Street View-kar verbygery het, op te spoor en dan onduidelik te maak. Dit help ook dienste soos Google+-foto's om voor te stel dat jy 'n foto of 'n video merk omdat daar dalk 'n gesig is. Gesigherkenning sal jou nie vertel wie se gesig dit is nie, maar dit kan jou help om die gesigte op jou foto's te kry.