identify – Traduction en Afrikans – Dictionnaire Keybot

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch English Spacer Help
Langues sources Langues cibles
Keybot 6 Résultats  www.google.ad
  Advertising – Privacy &...  
Google’s advertising systems may use other technologies, including Flash and HTML5, for functions like display of interactive ad formats. We may use the IP address, for example, to identify your general location.
Google se adverteringstelsels kan dalk ander tegnologieë gebruik, insluitend Flash en HTML5, vir funksies soos die wys van interaktiewe advertensieformate. Ons kan byvoorbeeld dalk die IP-adres gebruik om jou algemene ligging te identifiseer. Ons kan dalk ook advertering kies op grond van inligting omtrent jou rekenaar of toestel, soos jou toestelmodel, blaaiertipe of sensors in jou toestel, soos die versnellingmeter.
  Key terms – Privacy & T...  
Every device connected to the Internet is assigned a number known as an Internet protocol (IP) address. These numbers are usually assigned in geographic blocks. An IP address can often be used to identify the location from which a device is connecting to the Internet.
Elke toestel wat aan die internet gekoppel is, word voorsien van ’n nommer wat bekend staan as die internetprotokol- (IP-) adres. Hierdie nommers word gewoonlik in geografiese blokke toegewys. ’n IP-adres kan dikwels gebruik word om die ligging waarvandaan ’n rekenaar aan die internet koppel, te identifiseer.
  Advertising – Privacy &...  
We store a record of the ads we serve in our logs. These server logs typically include your web request, IP address, browser type, browser language, the date and time of your request, and one or more cookies that may uniquely identify your browser.
Ons bêre 'n rekord van die advertensies wat ons bedien in ons loglêers. Hierdie bedienerloglêers sluit gewoonlik jou webversoek, IP-adres, blaaiertipe en -taal, die datum en tyd van jou versoek en een of meer webkoekies in wat jou blaaier uniek kan identifiseer. Ons bêre hierdie data vir 'n aantal redes. Die belangrikste rede is om ons dienste te verbeter en die sekuriteit van ons stelsels te handhaaf. Ons maak hierdie loglêerdata anoniem deur 'n deel van die IP-adres (ná 9 maande) en die webkoekie-inligting (ná 18 maande) te verwyder.
  Key terms – Privacy & T...  
These “server logs” typically include your web request, Internet Protocol address, browser type, browser language, the date and time of your request and one or more cookies that may uniquely identify your browser.
Soos die meeste webwerwe, registreer ons bedieners outomaties die bladsyversoeke wat gemaak word as jy ons werwe besoek. Hierdie “bedienerloglêers” sluit gewoonlik jou webversoek, internetprotokol-adres, blaaiertipe en -taal, die datum en tyd van jou versoek en een of meer webkoekies in wat jou blaaier uniek kan identifiseer.
  Key terms – Privacy & T...  
A unique device identifier (sometimes called a universally unique ID or UUID) is a string of characters that is incorporated into a device by its manufacturer and can be used to uniquely identify that device (for example an IMEI-number of a mobile phone).
'n Unieke toestelidentifiseerder (soms 'n universeel unieke ID of UUID genoem) is 'n reeks karakters wat deur die vervaardiger by 'n toestel geïnkorporeer is en wat gebruik kan word om daardie toestel as uniek te identifiseer (byvoorbeeld die IMEI-nommer van 'n selfoon). Verskillende toestelidentifiseerders wissel in terme van hoe permanent hulle is, of hulle deur gebruikers teruggestel kan word en hoe daar tot hulle toegang verkry kan word. 'n Bepaalde toestel kan dalk verskeie verskillende unieke identifiseerders hê. Unieke toestelidentifiseerders kan vir verskeie doelwitte gebruik word, soos om sekuriteitsrisiko's en bedrog op te spoor, om dienste soos 'n gebruiker se e-pos-inkassie te sinkroniseer, om die gebruiker se voorkeure te onthou en om relevante advertensies te voorsien.
  Advertising – Privacy &...  
For example, we may use the IP address to identify your general location; we may receive precise location from your mobile device; we may infer your location from your search queries; and websites or apps that you use may send information about your location to us.
Google se advertensieprodukte kan inligting oor jou ligging uit 'n verskeidenheid bronne ontvang of aflei. Ons kan byvoorbeeld die IP-adres gebruik om jou algemene ligging te identifiseer; ons sal dalk 'n presiese ligging van jou mobiele toestel af ontvang; ons sal dalk jou ligging uit jou soeknavrae aflei; en webwerwe of programme wat jy gebruik, sal dalk vir ons inligting oor jou ligging stuur. Google gebruik ligginginligting in ons advertensieprodukte om demografiese inligting af te lei, om die advertensies wat jy sien relevanter te maak, om advertensievertoning te meet, en om saamgestelde statistieke aan adverteerders oor te dra.