security problems – Traduction en Afrikans – Dictionnaire Keybot

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch English Spacer Help
Langues sources Langues cibles
Keybot 3 Résultats  www.google.ie
  Making the Internet saf...  
We’ve also developed a number of popular security tools, like Skipfish, that provide information to web application developers, website owners, network administrators, to help them keep their platforms safe and detect security problems with their sites.
Ons het ook 'n aantal gewilde sekuriteitnutsgoed ontwikkel, soos Skipfish, wat inligting aan webprogramontwikkelaars, webwerfeienaars, en netwerkadministrateurs voorsien, om hulle te help om hul platforms veilig te hou en sekuriteitprobleme op hul webwerwe te bespeur. Ons bied hierdie gereedskap gratis, en werk saam met verskeie vennote om hulle voortdurend te ontwikkel en te verbeter.
  Keep your device clean ...  
Most operating systems and software will notify you when it’s time to upgrade – don’t ignore these messages and update as soon as you can. Old versions of software can sometimes have security problems that criminals can use to more easily get to your data.
Die meeste bedryfstelsels en sagteware sal jou laat weet wanneer dit tyd is om op te gradeer – moenie daardie boodskappe ignoreer nie, en dateer so gou as moontlik op. Ou weergawes van sagteware kan soms sekuriteitsprobleme hê wat misdadigers kan gebruik om makliker toegang tot jou inligting te kry. Google se Chrome-blaaier dateer outomaties na die jongste weergawe op, elke keer wat jy dit begin, sodat jy die jongste sekuriteit kan kry sonder enige ekstra werk.
  Working to help keep yo...  
One way that criminals sometimes gain access to your computer is by looking for known security problems in old versions of software that is running on your device. They know that many people don’t always update to the latest version of their computer software and programs, which has the best security protections.
Een manier waarop misdadigers soms toegang tot jou rekenaar kry, is om vir bekende sekuriteitprobleme in ou weergawes van sagteware op jou toestel te soek. Hulle weet dat baie mense nie altyd die jongste weergawe van rekenaarsagteware en -programme het nie, en dus nie die beste sekuriteitsbeskerming het nie. Google weet dit ook, en daarom het ons die Chrome-blaaier ontwerp om outomaties na die jongste weergawe op te dateer elke keer wat jy dit begin, sodat jy die jongste sekuriteit kan kry sonder enige ekstra werk.