them – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 4 Results  maps.google.de
  How Google uses cookies...  
We use them, for example, to remember your safe search preferences, to make the ads you see more relevant to you, to count how many visitors we receive to a page, to help you sign up for our services and to protect your data.
Ons gebruik webkoekies vir baie doeleindes. Ons maak byvoorbeeld gebruik van hulle om jou veiligesoek-voorkeure te onthou, om die advertensies wat jy sien meer relevant vir jou te maak, om te tel hoeveel besoekers ons op 'n bladsy kry, om jou te help aansluit by ons dienste, en om jou data te beskerm.
  Technologies and Princi...  
“Focus on providing the best user experience” is the first tenet of Google’s philosophy. When users share information with us, it allows us to build services and products that are valuable to them. We believe that focusing on the user fosters both the products and privacy-enhancing features that have fueled innovation and built a loyal audience of users online.
“Fokus op die verskaffing van die beste gebruikerervaring” is die eerste beginsel van Google se filosofie. Wanneer gebruikers inligting met ons deel, laat dit ons toe om produkte en diente te bou wat vir hulle waardevol is. Volgens ons kweek fokus op die gebruiker beide die produkte en die privaatheidverbeterende kenmerke wat alreeds innovering aangehelp het en ’n lojale gebruikersbasis aanlyn geskep het.
  How Google uses cookies...  
It helps the website to remember information about your visit, like your preferred language and other settings. That can make your next visit easier and the site more useful to you. Cookies play an important role. Without them, using the web would be a much more frustrating experience.
'n Webkoekie is 'n klein stukkie teks wat na jou blaaier gestuur word deur 'n webwerf wat jy besoek. Dit help die webwerf om inligting oor jou besoek te onthou, soos jou voorkeurtaal en ander instellings. Dit kan jou volgende besoek vergemaklik en die werf vir jou nuttiger maak. Webkoekies speel 'n belangrike rol. Sonder hulle sou die gebruik van die web 'n baie meer frustrerende ervaring gewees het.
  Technologies and Princi...  
People have different privacy concerns and needs. To best serve the full range of our users, Google strives to offer them meaningful and fine-grained choices over the use of their personal information.
Mense het verskillende privaatheidsorge en -behoeftes. Om die volledige spektrum van ons gebruikers die beste te dien, streef Google daarna om aan hulle betekenisvolle en goeddeurdagte keuses te bied aangaande die gebruik van hulle persoonlike inligting. Ons glo dat persoonlike inligting nie gevange gehou moet word nie en ons is verbind tot die bou van produkte wat toelaat dat gebruikers hul persoonlike inligting uitvoer na ander dienste. Ons verkoop nie gebruikers se persoonlike inligting nie.