|
|
Ons gebruik inligting wat van webkoekies en ander tegnologie verkry is, soos piekselmerkers, om jou gebruikerervaring en algemene gehalte van ons dienste te verbeter. Een van die produkte wat ons gebruik om dit op ons eie dienste te doen, is Google Analyics. Byvoorbeeld, deur jou taalvoorkeure te stoor, is ons in staat om ons dienste in die taal van jou keuse aan te bied. Wanneer ons vir jou gepasmaakte advertensies wys, sal ons nie 'n identifiseerder vanaf webkoekies of soortgelyke tegnologieë met sensitiewe kategorieë assosieer, soos dié wat op ras, godsdiens, seksuele oriëntasie of gesondheid gegrond is nie.
|