visit – Traduction en Afrikans – Dictionnaire Keybot

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch English Spacer Help
Langues sources Langues cibles
Keybot 13 Résultats  maps.google.it  Page 2
  Policies & Principles –...  
On your Account settings page, you can see services and information associated with your Google Account and change your security and privacy settings. Visit Google Account settings.
Op jou Rekeninginstellingsbladsy kan jy dienste en inligting in verband met jou Google-rekening sien en jou sekuriteit- en privaatheidinstellings verander. Besoek Google-rekeninginstellings.
  How Google Wallet uses ...  
Our Good to Know site helps you stay safe and protect your family’s information online. Visit to learn more
Ons Goed om te weet-werf help om jou veilig te hou en jou gesin se inligting aanlyn te beskerm. Besoek om meer te wete te kom
  How Google uses pattern...  
Our Good to Know site helps you stay safe and protect your family’s information online. Visit to learn more
Ons Goed om te weet-werf help om jou veilig te hou en jou gesin se inligting aanlyn te beskerm. Besoek om meer te wete te kom
  Privacy Policy – Polici...  
Our Good to Know site helps you stay safe and protect your family’s information online. Visit to learn more
Ons Goed om te weet-werf help om jou veilig te hou en jou gesin se inligting aanlyn te beskerm. Besoek om meer te wete te kom
  Policies & Principles –...  
Please take a few minutes to visit our FAQ for common questions.
Neem asseblief 'n paar minute om ons V&A te besoek vir algemene vrae.
  Privacy Policy – Polici...  
Information we get from your use of our services. We may collect information about the services that you use and how you use them, like when you visit a website that uses our advertising services or you view and interact with our ads and content.
Inligting wat ons bekom deurdat jy ons dienste gebruik. Ons kan inligting insamel oor die dienste wat jy gebruik en hoe jy dit gebruik, soos wanneer jy ’n webwerf besoek wat ons adverteringsdienste gebruik of wanneer jy na ons advertensies en inhoud kyk en daarop reageer. Hierdie inligting sluit in:
  How Google uses cookies...  
A cookie is a small piece of text sent to your browser by a website you visit. It helps the website to remember information about your visit, like your preferred language and other settings. That can make your next visit easier and the site more useful to you.
'n Webkoekie is 'n klein stukkie teks wat na jou blaaier gestuur word deur 'n webwerf wat jy besoek. Dit help die webwerf om inligting oor jou besoek te onthou, soos jou voorkeurtaal en ander instellings. Dit kan jou volgende besoek vergemaklik en die werf vir jou nuttiger maak. Webkoekies speel 'n belangrike rol. Sonder hulle sou die gebruik van die web 'n baie meer frustrerende ervaring gewees het.
  Policies & Principles –...  
Security and privacy matter to us, we know how important they are to you and we work hard to get them right. Our Good to Know site helps you and your family stay safe online. Visit to learn more and understand how Google helps protect you, your computer and the Internet from cybercrime.
Ons streef daarna om jou te voorsien van die wêreld se sterkste sekuriteit- en privaatheidnutsgoed. Sekuriteit en privaatheid maak vir ons saak, ons weet hoe belangrik dit vir jou is en ons werk hard om dit reg te kry. Ons Goed om te weet-werf help jou en jou gesin om aanlyn veilig te bly. Besoek dit om meer te wete te kom en om uit te vind hoe Google jou, jou rekenaar en die internet help beskerm teen kubermisdaad.
  How Google uses cookies...  
A cookie is a small piece of text sent to your browser by a website you visit. It helps the website to remember information about your visit, like your preferred language and other settings. That can make your next visit easier and the site more useful to you.
'n Webkoekie is 'n klein stukkie teks wat na jou blaaier gestuur word deur 'n webwerf wat jy besoek. Dit help die webwerf om inligting oor jou besoek te onthou, soos jou voorkeurtaal en ander instellings. Dit kan jou volgende besoek vergemaklik en die werf vir jou nuttiger maak. Webkoekies speel 'n belangrike rol. Sonder hulle sou die gebruik van die web 'n baie meer frustrerende ervaring gewees het.
  How Google uses cookies...  
A cookie is a small piece of text sent to your browser by a website you visit. It helps the website to remember information about your visit, like your preferred language and other settings. That can make your next visit easier and the site more useful to you.
'n Webkoekie is 'n klein stukkie teks wat na jou blaaier gestuur word deur 'n webwerf wat jy besoek. Dit help die webwerf om inligting oor jou besoek te onthou, soos jou voorkeurtaal en ander instellings. Dit kan jou volgende besoek vergemaklik en die werf vir jou nuttiger maak. Webkoekies speel 'n belangrike rol. Sonder hulle sou die gebruik van die web 'n baie meer frustrerende ervaring gewees het.
  Privacy Policy – Polici...  
We use various technologies to collect and store information when you visit a Google service, and this may include sending one or more cookies or anonymous identifiers to your device. We also use cookies and anonymous identifiers when you interact with services we offer to our partners, such as advertising services or Google features that may appear on other sites.
Ons gebruik ’n verskeidenheid tegnologiese middels om inligting in te samel en te berg wanneer jy ’n Google-diens besoek, en dit kan insluit dat een of meer webkoekies of anonieme identifiseerders na jou toestel gestuur word. Ons gebruik ook webkoekies en anonieme identifiseerders wanneer jy gebruik maak van dienste wat ons aan ons vennote bied, soos adverteringsdienste of Google-kenmerke wat op ander webwerwe voorkom.
  Self Regulatory Framewo...  
Google has certified that it adheres to the relevant Safe Harbor Privacy Principles. To learn more about the Safe Harbor program, and to view Google’s certification, please visit the Safe Harbor website.
Soos beskryf in ons Veilige Hawe-sertifisering voldoen ons aan die Amerikaans-Europese "Safe Harbor Framework" en die Amerikaans-Switserse "Safe Harbor Framework" soos uiteengesit deur die Amerikaanse Departement van Handel oor die versameling, gebruik en bewaring van persoonlike inligting uit lidlande van die Europese Unie en Switserland. Google het gesertifiseer dat hy voldoen aan die relevante "Veilige Hawe"-privaatheidbeginsels. Om meer te wete te kom oor die Safe Harbor-program, en om Google se sertifisering te bekyk, besoek asseblief die Safe Harbor-webwerf.
  FAQ – Policies & Princi...  
Once the content has been removed and Google has noted the update, the information will no longer appear in Google’s search results. If you have an urgent removal request, you can also visit our help page for more information.
Google-soektogresultate is 'n weerspieëling van die inhoud wat publiek-beskikbaar is op die web. Soekenjins kan nie inhoud direk van webwerwe af verwyder nie. Die verwydering van soekresultate van Google af sal dus nie die inhoud van die web af verwyder nie. As jy iets van die web af wil verwyder, moet jy die webmeester kontak van die werf waarop die inhoud geplaas is en hom of haar vra om dit te verander. Sodra die inhoud verwyder is en Google kennis geneem het van die opdatering, sal die inligting nie meer in Google se soekresultate verskyn nie. As jy 'n dringende versoek vir verwydering het, kan jy ook ons hulpbladsy vir meer inligting besoek.