|
|
Kui seda teete, küsime teilt isiklikku teavet, nt teie nime, e-posti aadressi, telefoninumbrit või krediitkaardi andmeid. Kui tahate meie pakutavate teenuste jagamisfunktsioone täies mahus kasutada, võime paluda teil luua ka avalikult nähtava Google’i profiili, mis võib sisaldada teie nime ja fotot;
|
|
|
Inligting wat jy vir ons gee. Byvoorbeeld, baie van ons dienste vereis dat jy inteken vir ’n Google-rekening. Wanneer jy dit doen, sal ons vir jou persoonlike inligting vra soos jou naam, e-posadres, foonnommer of kredietkaartnommer. As jy ten volle gebruik wil maak van die delingfunksies wat ons bied, kan ons jou ook vra om ’n Google-profiel te skep wat vir die publiek sigbaar is en wat jou naam en foto insluit.
|