tehtud – Traduction en Afrikans – Dictionnaire Keybot

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch English Spacer Help
Langues sources Langues cibles
Keybot 3 Résultats  www.google.nl  Page 8
  Google’i ohutustööriist...  
Ohutusrežiimi lubamine tähendab, et täiskasvanutele mõeldud sisuga või vanusepiiranguga videod ei ilmu otsingutulemustes, seotud videote hulgas, esitusloendites, saadetes või filmides. Kuigi ükski filter ei ole 100% täpne, kasutame kogukonna tehtud märgistamist ja pornograafiliste kujutiste tuvastamist, et aidata leida ja peita sobimatut sisu.
Deur in te stem tot die veiligmodus beteken dit dat video’s met volwasse of ouderdomsbeperkte inhoud nie in videosoektogte, verwante video’s, speellyste, vertonings of films sal voorkom nie. Geen filter is 100% akkuraat nie, maar ons gebruik gemeenskapsmerking en opsporing van pornografiese beelde om te help om onvanpaste inhoud te identifiseer en te versteek. Dit is ook ontwerp om ongewenste opmerkings te versteek. Die veiligmodus op YouTube verwyder nie inhoud van die werf nie, maar help eerder om dit te versteek vir gebruikers wat instem.
  KKK – Pere kaitsmine võ...  
Kui SafeSearchi lukk on sisse lülitatud, on otsingutulemuste lehe ülaosas kaks erinevust: otsingukasti all kuvatakse tekst „SafeSearch on lukus” ja paremal kuvatakse värvilised pallid. Otsingutulemuste lehed on tehtud nii erinevaks, et saaksite kohe aru, kas lukk on sees või väljas, isegi teisest toa nurgast.
Wanneer die Veiligsoek-slot aangeskakel is, sal die bokant van die soekresultaatbladsy op twee maniere anders lyk: “Veiligsoek is gesluit” word onder die soekkassie vertoon, en die gekleurde balle verskyn aan die regterkant. Die resultaatbladsye is ontwerp om verskillend genoeg te lyk dat jy onmiddellik kan bepaal of die slot aan of af is – selfs van ’n afstand af.
  Gmaili seadete kontroll...  
Vaadake konto regulaarselt üle veendumaks, et kontol ei ole tehtud tundmatuid või kahtlaseid tegevusi. Klõpsake lehe allosas lingil „Üksikasjad”, kust leiate viimased IP-aadressid, kust teie e-posti sisse logiti, ja nendega seostatud asukohad.
Kontroleer gereeld jou rekening vir onbekende of verdagte aktiwiteit. Klik die "Besonderhede"-skakel aan die onderkant van die bladsy om uit te vind wat die mees onlangse IP-adresse, en die geassosieerde liggings, was wat toegang tot jou e-pos verkry het. As jy verdagte rekeningaktiwiteit sien, verander onmiddelik jou wagwoord, en meld van jou rekening af af. Kom meer te wete oor verdagte rekeningaktiwiteit.