este – Traduction en Afrikans – Dictionnaire Keybot

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch English Spacer Help
Langues sources Langues cibles
Keybot 11 Résultats  maps.google.ca
  Preguntas frecuentes – ...  
Non, se estableciches o bloqueo correctamente, este permanecerá activado no navegador independentemente de se estás conectado ou non á túa conta, ou de se outra persoa está conectada a unha conta de YouTube diferente.
Nee, as jy die slot reg gestel het, sal die slot op die blaaier in plek bly, afgesien van of jy aangemeld is of nie, en of ’n ander persoon by ’n verskillende YouTube-rekening aangemeld is of nie. Jy kan jou rekening gebruik om oop- en toesluit te magtig, maar die slot self word op jou blaaier toegepas, nie op jou YouTube-rekening nie.
  Preguntas frecuentes – ...  
O modo de seguridade ocultará vídeos e comentarios que inclúan contido que non infrinxa as Directrices da comunidade de YouTube, pero que é posible que algúns usuarios consideren ofensivo ou inadecuado para adolescentes. Este tipo de contido inclúe vídeos que os usuarios marcaron e aos que o equipo de cumprimento das políticas lles aplicou algunha restrición de idade.
Video’s en opmerkings wat inhoud bevat wat nie ons gemeenskapsriglyne oortree nie, maar wat sommige mense aanstootlik of onvanpas vir tieners kan vind, sal in Veiligmodus versteek wees. Dit sluit video’s in wat deur gebruikers gemerk is en waarop daar deur die beleidstoepassingspan ’n ouderdomsbeperking geplaas is.
  Glosario de linguaxe es...  
Podes deter procesos e programas no administrador de tarefas/supervisor de actividades, o cal pode resultar especialmente importante se non podes pechar o navegador ou un sitio web de ningún outro xeito. Para acceder a este programa, tenta buscar no teu ordenador “supervisor de actividades” ou “administrador de tarefas”.
'n Program op jou rekenaar wat inligting oor die sagteware wys wat tans op jou rekenaar is. Jy kan prosesse en programme in die taakbestuurder of aktiwiteitmonitor stop, wat veral belangrik kan wees as jy nie jou blaaier of 'n webwerf kan toemaak nie. Om dit te doen, soek op jou rekenaar na "aktiwiteitmonitor" of "taakbestuurder".
  Protexe os teus contras...  
Unha posibilidade é pensar nunha frase que tan só coñezas ti e que estea relacionada co sitio web correspondente para axudarche a lembrala. Para o teu correo electrónico, podes comezar con "Os meus amigos Tomás e Uxía envíame un correo electrónico gracioso cada día" e, a continuación, utilizar números e letras para recreala.
Een idee is om aan 'n sinsnede te dink wat net jy ken, en dit met 'n bepaalde webwerf te assosieer om jou te help om dit te onthou. Vir jou e-pos kan jy byvoorbeeld iets gebruik soos "My vriende Tom en Jasmyn stuur een keer 'n dag vir my 'n snaakse e-pos", en dan gebruik jy syfers en letters om dit te herskep. "MfT&Js1k'ndvm'nse-p" is 'n wagwoord met baie variasies. Doen dieselfde op ander werwe.
  Controis de uso compart...  
Para deixar de compartir a túa situación cos teus amigos en calquera momento, sae de Google Latitude e desactiva a aplicación no menú de privacidade. Para obter máis información sobre como establecer a configuración de privacidade de Latitude, consulta este vídeo breve.
Latitude: Google Latitude bied jou beheer oor hoeveel of hoe min ligginginligting jy met wie ook al jy verkies, wil deel. Voor iemand jou ligging kan bekyk, moet jy óf vir die persoon ’n liggingversoek stuur deur hom/haar as ’n vriend te aanvaar, óf jy moet sy/haar liggingversoek aanvaar en kies om jou ligging terug te deel. Jy kan uitteken uit Google Latitude en dit afskakel, en enige tyd die privaatheidskieslys gebruik om op te hou om jou ligging met vriende te deel. Vir meer inligting oor hoe om jou privaatheidinstellings op Latitude in te stel, kyk hierdie kort video.
  Ferramentas de segurida...  
Aínda que ningún filtro é eficaz ao 100%, utilizamos o sistema de marcación da comunidade e de detección de imaxes de contido pornográfico para poder identificar e ocultar contido inadecuado. Este sistema tamén está deseñado para ocultar comentarios inaceptables.
Deur in te stem tot die veiligmodus beteken dit dat video’s met volwasse of ouderdomsbeperkte inhoud nie in videosoektogte, verwante video’s, speellyste, vertonings of films sal voorkom nie. Geen filter is 100% akkuraat nie, maar ons gebruik gemeenskapsmerking en opsporing van pornografiese beelde om te help om onvanpaste inhoud te identifiseer en te versteek. Dit is ook ontwerp om ongewenste opmerkings te versteek. Die veiligmodus op YouTube verwyder nie inhoud van die werf nie, maar help eerder om dit te versteek vir gebruikers wat instem.
  Pautas para manter o or...  
Android tamén require que todas as aplicacións da tenda Google Play amosen o tipo de información que a aplicación desexa recompilar ou á que desexa acceder no teu dispositivo. Deste xeito podes decidir se confías na aplicación ou non.
Android vereis ook dat elke program in die Google Play-winkel noem watter soort inligting die program wil versamel of op jou toestel wil bereik, sodat jy kan besluit of jy daardie program vertrou of nie. Ons skandeer ook outomaties Google Play vir skadelike programme om te blokkeer en te verwyder, en in sekere Android-fone kontroleer ons Google Application Verifying Service vir potensiële skadelike programme, ongeag waar jy hulle vandaan installeer. As jy dus programme uit onbekende bronne installeer, soos die web of 'n derdeparty-programwinkel, gee hierdie gratis diens vir jou 'n ekstra laag sekuriteit.
  Como facer da Internet ...  
Tras colaborar cos enxeñeiros de seguridade de varias empresas que estaban a enviar este tráfico modificado, determinamos que os ordenadores que presentaban este comportamento estaban infectados cunha variedade particular de malware.
Byvoorbeeld, verlede jaar het ons 'n aantal ongewone soektogte bespeur terwyl ons roetine-instandhouding op een van ons data-sentrums gedoen het. Nadat ons saamgewerk het met sekuriteitsingenieurs van verskeie maatskappye wat hierdie gewysigde verkeer gestuur het, kon ons vasstel dat die rekenaars wat dit doen, met 'n bepaalde soort wanware besmet is. Ons het 'n program ontwikkel om gebruikers te waarsku dat hulle besmet is, en wat hulle vertel het waar om nutsgoed af te laai om die wanware te verwyder.
  Como facer da Internet ...  
Tras colaborar cos enxeñeiros de seguridade de varias empresas que estaban a enviar este tráfico modificado, determinamos que os ordenadores que presentaban este comportamento estaban infectados cunha variedade particular de malware.
Byvoorbeeld, verlede jaar het ons 'n aantal ongewone soektogte bespeur terwyl ons roetine-instandhouding op een van ons data-sentrums gedoen het. Nadat ons saamgewerk het met sekuriteitsingenieurs van verskeie maatskappye wat hierdie gewysigde verkeer gestuur het, kon ons vasstel dat die rekenaars wat dit doen, met 'n bepaalde soort wanware besmet is. Ons het 'n program ontwikkel om gebruikers te waarsku dat hulle besmet is, en wat hulle vertel het waar om nutsgoed af te laai om die wanware te verwyder.
  Como facer da Internet ...  
Co uso da nosa tecnoloxía de Chrome detectamos ataques como este no pasado e puxémonos en contacto cos usuarios, outras empresas de navegadores e programadores para axudar a vencer aos piratas informáticos conxuntamente.
Ons het ook tegnologie by Chrome ingebou om te help verseker dat beveiligde verbindings werklik beveilig is. Misdadigers kan baie gesofistikeerd wees, en kan aanvalle loods om inligting af te loer wat jy na 'n webwerf stuur, selfs al lyk dit of jy beveiligd gekoppel is. Deur gebruik van ons Chrome-tegnologie bespeur ons aanvalle soos hierdie, en reik ons uit na gebruikers, ander blaaiermaatskappye en ontwikkelaars om misdadigers sáám te verslaan.
  Preguntas frecuentes – ...  
Se descubrimos imaxes que inclúen este tipo de contido ou pornografía infantil en calquera das páxinas dos resultados do noso motor de busca ou aloxadas nos nosos sitios web, eliminámolas e notificamos o incidente ás autoridades pertinentes.
Google het ’n geen-toleransie-beleid oor uitbeeldings van seksuele kindermisbruik. Ons laat geen advertering verwant aan uitbeeldings van seksuele kindermisbruik toe nie. Wanneer ons bewus word van enige uitbeeldings van seksuele kindermisbruik of kinderpornografie enige plek in ons soekenjinresultate of wat op ons werf/werwe aangebied word, verwyder ons dit en meld die insident by die toepaslike owerhede aan. Enige Google-rekeninge wat gebruik word om uitbeeldings van seksuele kindermisbruik te plaas, word onmiddellik beëindig.