זו – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 11 Results  www.google.cn
  תנאים והגבלות של Google...  
כאשר שירות דורש או כולל תוכנה הניתנת להורדה, תוכנה זו עשויה להתעדכן באופן אוטומטי במכשיר שלך ברגע שמתפרסמת גירסה או תכונה חדשה לתוכנה. חלק מהשירותים עשויים לאפשר לך לשנות את הגדרות העדכון האוטומטי.
Wanneer ’n diens aflaaibare sagteware vereis of insluit, kan hierdie sagteware outomaties op jou toestel opgedateer word sodra ’n nuwe weergawe of kenmerk beskikbaar is. Sommige dienste kan jou vra om jou outomatiese opdateringinstellings te verander.
  הפיכת האינטרנט למקום בט...  
לדוגמה, בשנה שעברה גילינו תנועת חיפוש חריגה במהלך ביצוע התחזוקה השוטפת באחד ממרכזי הנתונים שלנו. לאחר שיתוף פעולה עם מהנדסי אבטחה בכמה חברות ששלחו את התנועה השונה הזו, הגענו למסקנה שהמחשבים שהציגו התנהגות זו היו נגועים בסוג מסוים של תוכנות זדוניות.
Byvoorbeeld, verlede jaar het ons 'n aantal ongewone soektogte bespeur terwyl ons roetine-instandhouding op een van ons data-sentrums gedoen het. Nadat ons saamgewerk het met sekuriteitsingenieurs van verskeie maatskappye wat hierdie gewysigde verkeer gestuur het, kon ons vasstel dat die rekenaars wat dit doen, met 'n bepaalde soort wanware besmet is. Ons het 'n program ontwikkel om gebruikers te waarsku dat hulle besmet is, en wat hulle vertel het waar om nutsgoed af te laai om die wanware te verwyder.
  השפה המקצועית במילים פש...  
ניתן לעצור תהליכים ותוכניות במנהל המשימות/מנטר הפעילות, דבר שחשוב במיוחד כאשר אינך מצליח לסגור את הדפדפן או האתר בדרך אחרת. כדי לגשת לתוכנית זו, נסה לערוך חיפוש במחשב שלך עבור "מנטר פעילות" או "מנהל משימות".
'n Program op jou rekenaar wat inligting oor die sagteware wys wat tans op jou rekenaar is. Jy kan prosesse en programme in die taakbestuurder of aktiwiteitmonitor stop, wat veral belangrik kan wees as jy nie jou blaaier of 'n webwerf kan toemaak nie. Om dit te doen, soek op jou rekenaar na "aktiwiteitmonitor" of "taakbestuurder".
  מדיניות פרטיות – מדיניו...  
מדיניות הפרטיות שלנו עשויה להשתנות מעת לעת. אנו לא נצמצם את זכויותיך המובאות במסגרת מדיניות פרטיות זו ללא הסכמתך מראש. אנו נפרסם שינויים במדיניות הפרטיות בדף זה, ובמידה שהשינויים יהיו משמעותיים, נפרסם הודעה בולטת יותר (לרבות התראת דוא"ל בנושא שינויים במדיניות הפרטיות, עבור שירותים מסוימים).
Ons privaatheidsbeleid kan van tyd tot tyd verander. Ons sal nie jou regte onder hierdie privaatheidsbeleid inkort sonder jou uitdruklike toestemming nie. Ons sal enige verandering aan ons privaatheidsbeleid op hierdie blad aankondig, en as die veranderinge beduidend is, sal ons ’n meer prominente kennisgewing voorsien (insluitend ’n kennisgewing via e-pos van veranderinge aan die privaatheidsbeleid vir sekere dienste). Ons sal ook vorige weergawes van die privaatheidsbeleid in ’n argief hou sodat jy daarna kan terugverwys.
  מבוא לאינטרנט – הכר את ...  
כדי להבין מה זה "קוד פתוח", חשוב לדעת קודם מה זה "קוד מקור". קוד מקור הוא השפה שבה נכתבת תוכנה. זו השפה שמשמשת בדפדפני אינטרנט ויישומים כדי לקבוע כיצד התוכנה תפעל ותתנהג.
Om te verstaan wat "oopbron" is, is dit belangrik om eers te weet wat "bronkode" is. Bronkode is die taal waarin sagteware geskryf is. Dit is die taal wat in webblaaiers en programme gebruik word, wat die sagteware vertel hoe om te werk en op te tree.
  הימנע מהונאות – כיצד לה...  
Google אינה מקיימת הגרלות לוטו. אנחנו לא גובים דמי הכשרה מעובדים חדשים - אם קבלת דוא"ל שאומר שהתקבלת לעבודה ב-Google אך עליך לשלם דמי הכשרה לפני שתוכל להתחיל בעבודה, זו תרמית. היזהר מאנשים שטוענים שהם מוכרים מכוניות באמצעות Google Wallet.
Wees op die uitkyk vir swendelary wat Google se handelsmerk gebruik. Google bedryf nie 'n lotery nie. Ons vra nie opleidingsgeld van nuwe werknemers nie. As jy 'n e-pos ontvang wat sê dat jy deur Google in diens geneem is, maar dat jy 'n opleidingsfooi moet betaal voor jy kan begin, kan jy weet dis 'n bedrogspul. Wees op die uitkyk vir mense wat beweer dat hulle motors met Google Wallet verkoop. Kom meer te wete oor verskeie swendelarye wat Google se handelsmerk gebruik.
  מדיניות פרטיות – מדיניו...  
מדיניות הפרטיות שלנו עשויה להשתנות מעת לעת. אנו לא נצמצם את זכויותיך המובאות במסגרת מדיניות פרטיות זו ללא הסכמתך מראש. אנו נפרסם שינויים במדיניות הפרטיות בדף זה, ובמידה שהשינויים יהיו משמעותיים, נפרסם הודעה בולטת יותר (לרבות התראת דוא"ל בנושא שינויים במדיניות הפרטיות, עבור שירותים מסוימים).
Ons privaatheidsbeleid kan van tyd tot tyd verander. Ons sal nie jou regte onder hierdie privaatheidsbeleid inkort sonder jou uitdruklike toestemming nie. Ons sal enige verandering aan ons privaatheidsbeleid op hierdie blad aankondig, en as die veranderinge beduidend is, sal ons ’n meer prominente kennisgewing voorsien (insluitend ’n kennisgewing via e-pos van veranderinge aan die privaatheidsbeleid vir sekere dienste). Ons sal ook vorige weergawes van die privaatheidsbeleid in ’n argief hou sodat jy daarna kan terugverwys.
  ניהול חשבונות מרובים – ...  
ובטאבלטים חדשים של Google, המכילים מצבי משתמשים-מרובים כגון Nexus 7, קל לשייך חשבונות מרובים למכשיר אחד. אפשרות זו מקלה על בני משפחה שונים לבדוק את הדוא"ל שלהם או לגשת ליישומים שלהם ללא צורך לבצע כניסה או יציאה.
Jy kan vinnig en maklik tussen jou Google-rekeninge wissel, op beide die tuisrekenaar en die selfoon. Byvoorbeeld, jy kan 'n sekondêre Google-rekening byvoeg wanneer jy op jou hoofrekening aangemeld is, en wissel tussen die twee. En op die nuwer Google-tablette met multigebruiker-modusse, soos die Nexus 7, is dit eenvoudig vir meerdere rekeninge om met één toestel geassosieer te wees. Dit maak dit maklik vir verskillende mense in jou gesin om hul e-pos te kontroleer of by hul programme in te gaan sonder om af en weer aan te meld. Sodra jy 'n primêre rekening opgestel het, kan jy rekeninge maklik in die toestel se instellings byvoeg.
  דיווח על תוכן בלתי הולם...  
בהתחשב בעובדה שיותר מ-24 שעות של סרטוני וידאו עולים ב-YouTube ויותר מ-270,000 מילים נכתבות ב-Blogger בכל דקה, תוכל להבין מדוע אנו לא יכולים לסנן תוכן מראש. זו הסיבה שאנו סומכים על מיליוני המשתמשים בקהילה שלנו שידווחו על ניצול לרעה ועל תוכן בלתי הולם.
Verskeie van ons produkte (soos Google+, YouTube en Blogger) bied jou maniere om jou eie inhoud te skep, plaas en deel. Met meer as 24 uur se video wat per minuut op YouTube gelaai word en 270,000 woorde wat per minuut in Blogger geskryf word, kan jy jou net verbeel dat ons nie alle inhoud vooraf kan nagaan nie. Dit is hoekom ons op ons miljoene gemeenskapsgebruikers staatmaak om misbruik en onvanpaste inhoud aan te meld. Jy kan uitvind watter tipes inhoud nie volgens ons gebruikbepalings en programbeleide vir ons verskeie produkte toegelaat word nie. Ons het nutsgoed ontwerp wat jou toelaat om ons in kennis te stel wanneer jy inhoud teëkom wat nie op die werf hoort nie. Hier is ’n kitsgids vir die aangee van onvanpaste inhoud in sommige van ons mees populêre produkte.
  תנאים והגבלות של Google...  
כאשר אתה מעלה או שולח תוכן לשירותים שלנו בדרך זו או אחרת, אתה למעשה מעניק ל-Google (ולאלו עמם אנו עובדים) רישיון עולמי המתיר להשתמש בתוכן זה, לארחו, לאחסנו, לשחזרו ולשנותו , ליצור ממנו עבודות נגזרות (כגון נגזרות המתקבלות כתוצאה מתרגום, התאמות או שינויים אחרים שאנו עושים כדי להתאים את התוכן לשירותים שלנו), לפרסם אותו, לעשות בו פעולות הגלויות לעיני הציבור, להציג אותו לעיני הציבור ולהפיץ אותו.
Wanneer jy inhoud na ons dienste oplaai of op enige ander manier verskaf, gee jy aan Google (en diegene met wie ons saamwerk) ’n wêreldwye lisensie om sulke inhoud te gebruik, te huisves, te berg, te reproduseer, te verander, afgeleide werke daarvan te skep (soos die resultaat van vertalings, aanpassings of ander veranderinge wat ons kan maak sodat jou inhoud beter met ons dienste saamwerk), te kommunikeer, te publiseer, in die openbaar uit te voer, in die openbaar te vertoon, en te versprei. Die regte wat jy in hierdie lisensie toeken, is vir die beperkte doel om ons dienste in werking te hou, te bevorder en te verbeter, en om nuwe dienste te ontwikkel. Die lisensie bly geldig, selfs al hou jy op om ons dienste te gebruik (byvoorbeeld vir ’n besigheidsnotering wat jy by Google Maps gevoeg het). Sommige dienste kan maniere voorstel om toegang tot inhoud wat aan daardie diens voorsien is, te verkry en dit te verwyder. Daar is ook bepalings of instellings in sommige van ons dienste wat die omvang van ons gebruik van inhoud wat by daardie dienste ingedien is, beperk. Maak seker dat jy oor die nodige regte beskik om aan ons hierdie lisensie te gee vir enige inhoud wat jy by ons dienste indien.