מחשב – Afrikaans-Übersetzung – Keybot-Wörterbuch

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Français English Spacer Help
Ausgangssprachen Zielsprachen
Keybot 5 Ergebnisse  maps.google.it
  כיצד Google משתמשת בזיה...  
מחשבים לא יכולים "לראות" תמונות וסרטונים כפי שבני אדם רואים אותם. כשאתה מסתכל על תמונה, אתה עשוי לראות את החברה הכי טובה שלך עומדת לפני הבית שלה. מנקודת המבט של מחשב, אותה תמונה היא פשוט אוסף של נתונים שהוא עשוי לפרש כצורות ומידע לגבי ערכים של צבעים.
Rekenaars "sien" nie foto's en video's op dieselfde manier as mense nie. Wanneer jy na 'n foto kyk, sien jy dalk jou beste vriendin wat voor haar huis staan. Uit 'n rekenaar se perspektief is daardie beeld net 'n klomp data wat geïnterpreteer kan word as vorms en inligting oor kleurwaardes. Die rekenaar sal nie soos jy reageer wanneer jy daardie foto sien nie, maar 'n rekenaar kan geleer word om sekere patrone van kleur en vorms te herken. 'n Rekenaar kan byvoorbeeld geleer word om die algemene patrone van vorms en kleure wat die digitale beeld van 'n gesig uitmaak, te herken. Hierdie proses staan bekend as gesigherkenning en dit is die tegnologie wat Google help om jou privaatheid te beskerm op dienste soos Street View, waar rekenaars probeer om die gesigte van mense wat dalk langs die pad gestaan het toe die Street View-kar verbygery het, op te spoor en dan onduidelik te maak. Dit help ook dienste soos Google+-foto's om voor te stel dat jy 'n foto of 'n video merk omdat daar dalk 'n gesig is. Gesigherkenning sal jou nie vertel wie se gesig dit is nie, maar dit kan jou help om die gesigte op jou foto's te kry.
  מונחי מפתח – מדיניות וע...  
כל מחשב המחובר לאינטרנט מקבל מספר ייחודי המכונה כתובת IP (Internet Protocol). הקצאת מספרים אלה נעשית על בסיס בלוקים של מספרים המשויכים לארץ מסוימת, ולכן כתובת IP עשויה לשמש לעתים קרובות כדי לזהות את הארץ שממנה המחשב מתחבר לאינטרנט.
Elke rekenaar wat aan die internet gekoppel is, word voorsien van ’n unieke nommer wat bekend staan as die internet protokol (IP)-adres. Aangesien hierdie getalle gewoonlik geallokeer word in landgebaseerde blokke, kan ’n IP-adres dikwels gebruik word om die land waarvan ’n rekenaar aan die internet koppel te identifiseer.
  כיצד Google משתמשת בזיה...  
מחשבים לא יכולים "לראות" תמונות וסרטונים כפי שבני אדם רואים אותם. כשאתה מסתכל על תמונה, אתה עשוי לראות את החברה הכי טובה שלך עומדת לפני הבית שלה. מנקודת המבט של מחשב, אותה תמונה היא פשוט אוסף של נתונים שהוא עשוי לפרש כצורות ומידע לגבי ערכים של צבעים.
Rekenaars "sien" nie foto's en video's op dieselfde manier as mense nie. Wanneer jy na 'n foto kyk, sien jy dalk jou beste vriendin wat voor haar huis staan. Uit 'n rekenaar se perspektief is daardie beeld net 'n klomp data wat geïnterpreteer kan word as vorms en inligting oor kleurwaardes. Die rekenaar sal nie soos jy reageer wanneer jy daardie foto sien nie, maar 'n rekenaar kan geleer word om sekere patrone van kleur en vorms te herken. 'n Rekenaar kan byvoorbeeld geleer word om die algemene patrone van vorms en kleure wat die digitale beeld van 'n gesig uitmaak, te herken. Hierdie proses staan bekend as gesigherkenning en dit is die tegnologie wat Google help om jou privaatheid te beskerm op dienste soos Street View, waar rekenaars probeer om die gesigte van mense wat dalk langs die pad gestaan het toe die Street View-kar verbygery het, op te spoor en dan onduidelik te maak. Dit help ook dienste soos Google+-foto's om voor te stel dat jy 'n foto of 'n video merk omdat daar dalk 'n gesig is. Gesigherkenning sal jou nie vertel wie se gesig dit is nie, maar dit kan jou help om die gesigte op jou foto's te kry.
  מונחי מפתח – מדיניות וע...  
– זהו מספר קובץ ה-cookie הייחודי שהוקצה למחשב ספציפי זה בפעם הראשונה שבה ביקר ב-Google. (כל משתמש יכול למחוק את קובצי ה-cookie השמורים אצלו. אם המשתמש מחק את קובת ה-cookie מהמחשב מאז הפעם האחרונה שבה ביקר ב-Google, כי אז יופיע כאן מספר קובץ ה-cookie הייחודי שיוקצה למשתמש בפעם הבאה שבה יגלוש ל-Google מאותו מחשב).
is die unieke webkoekie-ID wat aan hierdie spesifieke rekenaar toegeken is met sy eerste besoek aan Google. (Webkoekies kan deur gebruikers uitgevee word. As die gebruiker die webkoekie uit die rekenaar gevee het sedert die laaste keer wat hy/sy Google besoek het, dan sal dit die unieke webkoekie-ID wees wat aan die gebruiker toegeken word die volgende keer wat hy/sy Google vanaf daardie betrokke rekenaar besoek).