שבו – Traduction en Afrikans – Dictionnaire Keybot

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch English Spacer Help
Langues sources Langues cibles
Keybot 10 Résultats  www.google.fr
  תנאים והגבלות של Google...  
תוכל למצוא מידע נוסף על האופן שבו Google משתמשת בתוכן ומאחסנת אותו במדיניות הפרטיות או בתנאים נוספים של שירותים ספציפיים. אם אתה שולח משוב או הצעות לגבי השירותים, אנו עשויים להשתמש במשוב או בהצעות ללא כל מחויבות כלפיך.
Jy kan in die privaatheidsbeleid of bykomende bepalings vir spesifieke dienste meer te wete kom oor hoe Google inhoud gebruik en stoor. As jy terugvoer of voorstelle oor ons dienste indien, kan ons jou terugvoer of voorstelle gebruik sonder enige verpligting teenoor jou.
  מבוא לאינטרנט – הכר את ...  
אם אתה צריך לתפוס אוטובוס או למצוא את הרכבת התחתית הקרובה ביותר, מפות מקוונות מסוימות כגון מפות Google יכולות לעזור לך להגיע מהמקום שבו אתה נמצא אל המקום שבו אתה צריך להיות. במפות Google, הקלד את כתובת המוצא וכתובת היעד שלך.
As jy op die bus of die naaste stadstrein wil spring, kan sekere aanlyn kaarte soos Google Maps jou help om te weet hoe jy kan kom van waar jy is tot waar jy wil wees. Voer jou huidige ligging en jou bestemming se adres in op Google Maps. Kies die opsie oor publieke vervoer – die ikoon van 'n bus – om aanwysings oor beskikbare publieke vervoer te kry.
  מבוא לאינטרנט – הכר את ...  
הכרטיסייה היא בעצם חלון אחר באותו הדפדפן. על ידי יצירת כרטיסייה, תוכל לעבור בקלות בין אתרים. אופן יצירת הכרטיסייה תלוי בדפדפן שבו אתה משתמש. בדפדפנים רבים, ניתן ליצור כרטיסייה על ידי מעבר אל [קובץ] ובחירה באפשרות [כרטיסייה חדשה].
As jy een webwerf in jou blaaier lees, en jy wil vinnig na nog 'n webwerf kyk, hoef jy eenvoudig 'n oortjie te skep. Die oortjie is basies nog 'n venster binne dieselfde blaaier. Deur 'n oortjie te skep, kan jy maklik tussen webwerwe spring. Hoe om 'n oortjie te skep hang af van watter blaaier jy gebruik. In baie blaaiers kan jy 'n oortjie skep deur te gaan na [File] en dan [New Tab] te kies.
  מבוא לאינטרנט – הכר את ...  
Wi-Fi מאפשר לך לחבר את הטלפון, הטאבלט או המחשב הנייד לאינטרנט באופן אלחוטי וללא צורך באות סלולרי או בתכנית נתונים. באופן כללי, הקישוריות לאינטרנט בטלפון הנייד מהירה יותר באמצעות רשתות Wi-Fi, אבל עליך להימצא באזור שבו יש Wi-Fi זמין.
Sekere toestelle, soos mobiele toestelle wat met Android werk, kan ook aan die internet koppel deur middel van Wi-Fi. Met Wi-Fi kan jy jou foon, tablet of skootrekenaar draadloos aan die internet koppel, sonder dat jy 'n sellulêre sein of -datadiens hoef te gebruik. Oor die algemeen is die internetverbinding op jou selfoon vinniger deur Wi-Fi-netwerke, maar dan moet jy in 'n area wees waar Wi-Fi beskikbaar is. Baie kafees, kleinhandelliggings en soms hele stede bied gratis Wi-Fi.
  הפיכת האינטרנט למקום בט...  
בנוסף, אנחנו מפעילים שירות עצמאי הנקרא VirusTotal‏, שעוזר לשפר את אבטחת הרשת בכך שהוא מציע כלי חינמי שבו ניתן להשתמש כדי לסרוק קבצים וכתובות אתר באופן סימולטני כדי לאתר וירוסים ותוכנות זדוניות.
En ons bedryf 'n onafhanklike diens genaamd Virus Total wat websekuriteit help verbeter deur middel van 'n gratis program wat mense kan gebruik om lêers of URL'e vir wanware en virusse te skandeer.
  כיצד תוכל להגן על המשפח...  
ספק להורים ולמורים כלים שיסייעו להם לבחור את התוכן שבו ילדיהם צופים באינטרנט
Ouers en onderwysers te voorsien van nutsgoed om hulle te help kies watter inhoud hulle kinders aanlyn sien
  מבוא לאינטרנט – הכר את ...  
אם אתה צריך לתפוס אוטובוס או למצוא את הרכבת התחתית הקרובה ביותר, מפות מקוונות מסוימות כגון מפות Google יכולות לעזור לך להגיע מהמקום שבו אתה נמצא אל המקום שבו אתה צריך להיות. במפות Google, הקלד את כתובת המוצא וכתובת היעד שלך.
As jy op die bus of die naaste stadstrein wil spring, kan sekere aanlyn kaarte soos Google Maps jou help om te weet hoe jy kan kom van waar jy is tot waar jy wil wees. Voer jou huidige ligging en jou bestemming se adres in op Google Maps. Kies die opsie oor publieke vervoer – die ikoon van 'n bus – om aanwysings oor beskikbare publieke vervoer te kry.
  שמור על אבטחת הסיסמאות ...  
עם זאת, אם אינך יכול או אינך רוצה להוסיף מספר טלפון לחשבון שלך, אתרים רבים עשויים לבקש ממך לבחור שאלה כדי לאמת את הזהות שלך במקרה ששכחת את הסיסמה. אם השירות שבו שאתה משתמש מאפשר לך ליצור שאלה משלך, נסה להמציא שאלה שיש לה תשובה שרק אתה יודע ושאינה משהו שפרסמת או שיתפת ברשת החברתית.
As jy egter nie 'n foonnommer by jou rekening wil of kan voeg nie, vra baie webwerwe vir jou om 'n vraag te kies om jou identiteit te verifieer as jy ooit jou wagwoord vergeet. As die diens wat jy gebruik jou toelaat om jou eie vraag te skryf, probeer aan 'n vraag dink waarvan net jy die antwoord ken, en wat nie iets is wat jy in die publiek of op sosiale media geplaas het nie.
  מבוא לאינטרנט – הכר את ...  
שימוש בגרסה החדשה ביותר של הדפדפן שלך יעניק לך חווית גלישה מהירה ובטוחה יותר. מציאת הדרך לעדכן את הדפדפן שלך תלויה בסוג הדפדפן שבו אתה משתמש. לכל סוג דפדפן – למשל Chrome‏, Firefox‏, Internet Explorer‏, Safari – יש תהליך עדכון שונה.
Om die jongste weergawe van jou blaaier te gebruik, beteken 'n vinniger, meer beveiligde blaaiervaring. Om uit te vind hoe om jou blaaier op te dateer, hang af van die tipe blaaier wat jy gebruik. Elke soort blaaier – soos Chrome, Firefox, Internet Explorer, of Safari, om 'n paar te noem – doen opdatering op 'n ander manier. Die Chrome-blaaier dateer byvoorbeeld outomaties op wanneer dit ontdek dat 'n nuwe weergawe van die blaaier beskikbaar is. Die opdateerproses gebeur in die agtergrond en vereis nie enige handeling van jou af nie.
  אפשרויות שיתוף והגדרות ...  
לפני שמישהו יוכל להציג את המיקום שלך, עליך לשלוח לאותו אדם בקשת מיקום על ידי הוספתו כחבר או לקבל בקשת מיקום ממנו ולבחור לשתף בחזרה את המיקום שלך. תוכל לצאת מהחשבון ולכבות את Google Latitude כדי לעצור את השיתוף של המיקום שלך עם חברים בכל עת מתפריט הפרטיות.
Latitude: Google Latitude bied jou beheer oor hoeveel of hoe min ligginginligting jy met wie ook al jy verkies, wil deel. Voor iemand jou ligging kan bekyk, moet jy óf vir die persoon ’n liggingversoek stuur deur hom/haar as ’n vriend te aanvaar, óf jy moet sy/haar liggingversoek aanvaar en kies om jou ligging terug te deel. Jy kan uitteken uit Google Latitude en dit afskakel, en enige tyd die privaatheidskieslys gebruik om op te hou om jou ligging met vriende te deel. Vir meer inligting oor hoe om jou privaatheidinstellings op Latitude in te stel, kyk hierdie kort video.