שכל – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 2 Results  maps.google.ch
  טכנולוגיות ועקרונות – מ...  
ב-Google, אנו שואפים ליצור רעיונות ומוצרים שפורצים לעתים את גבולות הטכנולוגיה הקיימת. בתור חברה אחראית, אנו מתאמצים להבטיח שכל חידוש מאוזן באמצעות רמה הולמת של פרטיות ואבטחה עבור המשתמשים שלנו. אנחנו מתבססים על עקרונות הפרטיות בתהליך קבלת ההחלטות בכל רמה בחברה, כדי שנוכל להגן על המשתמשים שלנו ולתרום להם ככל יכולתנו, ולהגשים את מטרתנו התמידית לארגן את כל המידע בעולם.
By Google streef ons na idees en produkte wat dikwels die grense van bestaande tegnologie verbreed. As ’n maatskappy wat veranwoordelik optree, werk ons hard om te verseker dat enige innovering gebalanseer word met die behoorlike vlak van privaatheid en sekuriteit vir ons gebruikers. Ons privaatheidbeginsels beïnvloed alle besluite wat ons op elke vlak van die maatskappy neem om sodoende seker te maak dat ons gebruikers beskermd en bemagtig is, terwyl ons die vervulling van ons voordurende missie om die wêreld se inligting te organiseer, nastreef.
  סוגים של קובצי Cookie ב...  
לדוגמה, כאשר אתה מבקר באתר שמשתמש ב-DoubleClick, אתה עשוי לגלות שקובצי Cookie נשלחים לדפדפן שלך על ידי Google וגם על ידי גורמים אחרים. כל בעל אתר ומפרסם עשוי לעבוד עם טכנולוגיה וספקי שירות שונים, וכל אחד מהגורמים האלה עשוי להגדיר קובצי Cookie משלו, למרות שכל קובץ Cookie יכול להיקרא רק על ידי הדומיין שמגדיר אותו.
Sommige van ons adverteringsprodukte laat ander maatskappye toe om hul eie webkoekies na jou blaaier te stuur. Wanneer jy byvoorbeeld 'n bladsy besoek wat DoubleClick gebruik, kan jy vind dat webkoekies na jou blaaier gestuur is deur Google en ook deur ander partye. Elke uitgewer en adverteerder kan met verskeie tegnologie- en diensverskaffers werk en elk van die partye kan sy eie webkoekies stel, hoewel elke webkoekie net gelees kan word deur die domein wat dit stel. Dit beteken dat verskeie webkoekies na jou blaaier gestuur kan word deur verskeie maatskappye in die tyd wat dit neem om 'n enkele webbladsy te laai. Dit is hoe die meeste aanlyn advertering werk.