protect – -Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 48 Results  www.google.co.za
  FAQ – How you can prote...  
You can enable SafeSearch on your phone, but you cannot password-protect your preference.
Jy kan Veiligsoek op jou foon aktiveer, maar jy kan nie jou voorkeur met ’n wagwoord beskerm nie.
  Tips from parents at Go...  
Protect passwords. Remind your children not to give out their passwords. Make sure that they make a habit of unclicking “remember me” settings on public computers, such as those at school or in the library.
Beskerm wagwoorde. Herinner jou kinders om nie hulle wagwoorde uit te gee nie. Maak seker dat hulle die gewoonte aanleer om die “onthou my”-instellings op publieke rekenaars (soos by die skool of in die biblioteek) te ontklik.
Amaphasiwedi okuvikela.Khumbuza izingane zakho ukunganikezeli ngamaphasiwedi azo Qinisekisa ukuthi zingachofozi izilungiselo ze-“ngikhumbule” kumakhompuyutha asesidlangalelini afana nalawo asesikoleni noma elabhulali.
  Working to help keep yo...  
You can help to protect your computer from malware, but Google also works hard to help protect you too, with hundreds of security experts working around the clock to help ensure that your data and devices are secure.
Een van die top maniere waarop misdadigers beheer oor jou rekenaar kan oorneem, is om kwaadwillige sagteware, oftewel wanware, te installeer. Jy kan jou rekenaar teen wanware help beskerm, maar Google werk ook hard om jou te beskerm, met honderde sekuriteitkundiges wat help verseker dat jou data en toestelle beveiligd is.
  Google 2-Step Verificat...  
Most people only have one layer – their password – to protect their account. With 2-Step Verification, if a bad guy hacks through your password layer, he'll still need your phone to get into your account.
Die meeste mense het net een laag ­­­­­­­­– hul wagwoord – om hul rekening te beskerm. Met 2-stap-verifikasie sal 'n slegte ou nog steeds jou foon nodig hê om by jou rekening in te kom, al het hy deur jou wagwoordlaag gekraak.
  Helping to combat ident...  
By default, we encrypt the Gmail connection between your computer and Google. This helps to protect your Google activity from being snooped on by others. We also make this protection, known as session-wide SSL encryption, the default when you’re signed in to Google Drive and many other services.
Google doen baie stappe om jou persoonlike inligting te beveilig teen aanvallers en afloerders. By verstek word die Gmail-verbinding tussen jou rekenaar en Google geënkripteer – dit help om jou Google-aktiwiteit te beskerm teen afloerdery deur ander mense. Ons maak ook hierdie beskerming, wat as sessie-wye SSL-enkripsie bekend staan, die verstek wanneer jy by Google Drive en baie ander dienste aanmeld.
  Tips from parents at Go...  
How you can protect your family online
Hoe jy jou gesin aanlyn kan beskerm
Ungawuvikela kanjani umndeni wakho ku-inthanethi
  How you can stay safe a...  
Find out some common signs that your device might be infected with malware - malicious software designed to harm your device or network - and how you can protect yourself.
Leer ken die algemene tekens dat jou toestel met wanware besmet is. Wanware is kwaadwillige sagteware wat jou toestel of netwerk skade kan aandoen. Maak seker jy weet hoe om jouself te beskerm.
  How you can stay safe a...  
Know the common tricks that criminals employ to help you protect yourself from online fraud and identity theft.
Maak seker jy weet van algemene truuks wat misdadigers gebruik, om sodoende jouself te beskerm teen aanlyn bedrog en identiteitdiefstal.
  FAQ – Policies & Princi...  
You can learn more about safety and security online, including how to protect yourself and your family online on our Good to Know site.
Jy kan meer te wete kom oor veiligheid en sekuriteit aanlyn - ook hoe om jouself en jou gesien aanlyn te beskerm op ons Goed om te weet-werf.
  Good to Know – Google  
Take a look at how Google helps to protect your computer and device from malware.
Kyk hoe Google jou rekenaar en toestel beskerm teen wanware.
  FAQ – Policies & Princi...  
How does Google protect my privacy and keep my information secure?
Hoe beskerm Google my privaatheid en hou my inligting veilig?
  Tips from parents at Go...  
Learn how Google helps to protect you
Vind uit hoe Google help om jou te beskerm
Funda ukuthi i-Google ikuvikela kanjani
  Google’s safety tools –...  
If you’re worried about others changing the Strict SafeSearch setting without your knowledge, you can protect it with a password, using SafeSearch Lock. Once locked, the Google search results page will be visibly different to indicate that SafeSearch is locked.
As jy bekommerd is dat ander persone die streng Veiligsoek-instelling sonder jou medewete verander, kan jy dit met ’n wagwoord beskerm deur Veiligsoek-slot te gebruik. As Google se soekresultaatbladsy eers gesluit is, sal dit duidelik verskillend lyk om aan te dui dat Veiligsoek gesluit is.
  How you can protect you...  
We know how important it is to protect and educate young people on using the Internet, and we want to provide all of our users with a safe experience.
Ons weet hoe belangrik dit is om jongmense te beskerm en op te voed in die gebruik van die internet, en ons wil aan al ons gebruikers ’n veilige ondervinding bied.
  Good to Know – Google  
Learn more about how to help protect yourself from identity theft.
Kom meer te wete oor hoe om jouself teen identiteitdiefstal te beskerm.
  Google 2-Step Verificat...  
With 2-Step Verification, you'll protect your account with something you know (your password) and something you have (your phone).
Met 2-stap-verifikasie sal jy jou rekening beskerm met iets wat jy weet (jou wagwoord) en iets wat jy het (jou foon).
  Good to Know – Google  
Google works hard to protect you whenever you use the web.
Google werk hard om jou te beskerm wanneer jy die web gebruik.
  Helping to combat ident...  
Google uses a variety of technologies to help protect you from online identity theft and make sure that your Google account stays safe and secure.
Google gebruik 'n verskeidenheid tegnologieë om jou te help beskerm teen aanlyn identiteitdiefstal, en om jou Google-rekening veilig en beveilig te hou.
  Key terms – Policies & ...  
Our Good to Know site helps you stay safe and protect your family’s information online. Visit to learn more
Ons Goed om te weet-werf help om jou veilig te hou en jou gesin se inligting aanlyn te beskerm. Besoek om meer te wete te kom
  FAQ – How you can prote...  
Learn how Google helps to protect you
Vind uit hoe Google help om jou te beskerm
  Good to Know – Google  
Check out simple, useful tips from child safety experts on how to protect your family.
Kyk die eenvoudige, nuttige wenke van kinderveiligheidskundiges af oor hoe om jou gesin te beskerm.
  Good to Know – Google  
Find out how you can help protect your computer or device from criminals.
Vind uit hoe jy jou rekenaar of toestel kan beskerm teen misdadigers.
  Keep your device clean ...  
Here are simple ways to help protect yourself:
Hier is eenvoudige maniere om jouself te help beskerm:
  FAQ – How you can prote...  
How you can protect your family online
Hoe jy jou gesin aanlyn kan beskerm
  FAQ – How you can prote...  
How does Google protect kids from sexual content and other content that’s inappropriate for them?
Hoe beskerm Google kinders van enige seksuele inhoud en ander inhoud wat volgens hulle onvanpas is?
  Google 2-Step Verificat...  
With 2-Step Verification, you’ll protect your account with both your password and your phone
Met 2-stap-verifikasie sal jy jou rekening beskerm met beide jou wagwoord en jou foon
  Key terms – Policies & ...  
You may access some of our services by signing up for a Google Account and providing us with some personal information (typically your name, email address and a password). This account information will be used to authenticate you when you access Google services and protect your account from unauthorized access by others.
Jy kan by sommige van ons dienste ingaan deur aan te sluit vir ’n Google-rekening en sommige persoonlike inligting vir ons te gee (gewoonlik jou naam, e-posadres, en wagwoord). Hierdie rekeninginligting sal gebruik word om jou te staaf wanneer jy ingaan by Google-dienste en om jou rekening te beskerm teen ongemagtigde toegang deur ander persone. Jy kan jou rekening te enige tyd redigeer of termineer deur middel van jou Google-rekeninginstellings.
  FAQ – Policies & Princi...  
We’re constantly working to ensure strong security, protect your privacy, and make Google even more effective and efficient for you. We spend hundreds of millions of dollars every year on security, and employ world-renowned experts in data security to keep your information safe.
Ons is voortdurend besig om sterk sekuriteit te verseker, om jou privaatheid te beskerm en maak Google selfs meer effektief en doeltreffend vir jou. Ons spandeer elke jaar honderde miljoene dollars aan sekuriteit en neem wêreldbekende datasekuriteitkundiges in diens om jou inligting veilig te hou. Ons het ook maklik-om-te-gebruik privaatheid- en sekuriteitnutsgoed ingebou, soos Google Dashboard, 2-stap-verifikasie en Advertensievoorkeure-bestuurder. Wanneer dit dus kom by die inligting wat jy deel met Google, is jy in beheer.
  How Google uses cookies...  
We use them, for example, to remember your safe search preferences, to make the ads you see more relevant to you, to count how many visitors we receive to a page, to help you sign up for our services and to protect your data.
Nous utilisons les cookies à diverses fins. Nous les employons, par exemple, pour mémoriser vos préférences de recherche SafeSearch, accroître la pertinence des annonces diffusées à votre attention, compter les visiteurs d'une page, vous aider à vous inscrire à nos services et à protéger vos données.
Wir verwenden Cookies für viele Zwecke. Wir greifen beispielsweise auf Cookies zurück, um Ihre SafeSearch-Einstellungen zu speichern, für Sie relevantere Anzeigen zu schalten, Besucherzahlen pro Seite zu erfassen, Sie bei der Anmeldung in unseren Diensten zu unterstützen und um Ihre Daten zu schützen.
Google utiliza cookies con diversos fines, entre los que se incluyen recordar tus preferencias de SafeSearch, aumentar la relevancia de los anuncios que ves, contar el número de visitas que recibimos para acceder a una página, ayudarte a registrarte en nuestros servicios y proteger tus datos.
I cookie vengono utilizzati per vari scopi. Li utilizziamo, ad esempio, per memorizzare le tue preferenze per SafeSearch, per rendere più pertinenti gli annunci che visualizzi, per contare il numero di visitatori che riceviamo su una pagina, per aiutarti a registrarti ai nostri servizi e per proteggere i tuoi dati.
Utilizamos cookies para muitas finalidades. Utilizamo-los, por exemplo, para memorizarmos as suas preferências de pesquisa segura, para tornar os anúncios que vê mais relevantes para si, para contar quantos visitantes recebemos numa página, para o ajudar a inscrever-se nos nossos serviços e para proteger os seus dados.
نستخدم ملفات تعريف الارتباط لأغراض كثيرة. فمثلاً نستخدمها لتذكر تفضيلات البحث الآمن وجعل الإعلانات التي تراها أكثر صلة بالنسبة إليك وإحصاء عدد الزائرين الذين نتلقاهم لإحدى الصفحات ومساعدتك في الاشتراك في خدماتنا وحماية بياناتك.
We gebruiken cookies voor allerlei doeleinden. We gebruiken ze bijvoorbeeld om uw voorkeuren voor SafeSearch te onthouden, om de advertenties die u te zien krijgt relevanter voor u te maken, om te tellen hoeveel bezoekers we op een pagina ontvangen, om u te helpen u te registreren voor onze services en om uw gegevens te beschermen.
Google は、多くの目的に Cookie を使用しています。たとえば、ユーザーのセーフ サーチ設定を保存したり、表示される広告の関連性を向上させたりするために Cookie を使用しています。ページへの訪問者数のカウント、Google のサービスへの登録サポート、ユーザーのデータの保護といったことにも Cookie は使用されています。
Ons gebruik webkoekies vir baie doeleindes. Ons maak byvoorbeeld gebruik van hulle om jou veiligesoek-voorkeure te onthou, om die advertensies wat jy sien meer relevant vir jou te maak, om te tel hoeveel besoekers ons op 'n bladsy kry, om jou te help aansluit by ons dienste, en om jou data te beskerm.
Soubory cookie slouží k celé řadě účelů. Používáme je například k ukládání vašich nastavení bezpečného vyhledávání, k výběru relevantních reklam, ke sledování počtu návštěvníků na stránce, k usnadnění registrace nových služeb a k ochraně vašich dat.
Vi bruger cookies til mange forskellige formål. Vi bruger dem f.eks. til at huske dine præferencer for Beskyttet søgning, så de annoncer du får vist, er mere relevante for dig, til at tælle, hvor mange besøgende vi modtager på en side, til at hjælpe dig med at tilmelde dig vores tjenester og til at beskytte dine data.
Käytämme evästeitä moniin tarkoituksiin. Niiden avulla muistamme esimerkiksi Safe Search -asetuksesi, näytämme osuvampia mainoksia, laskemme sivun kävijämäärän, suojaamme tietojasi sekä autamme sinua ottamaan käyttöön palveluitamme.
Többféle célra használjuk fel a cookie-kat. Használatukkal például megjegyezzük a biztonságos keresésre vonatkozó beállításait, hogy ezáltal releváns hirdetéseket jelenítsünk meg Önnek, számláljuk, hogy hány látogató érkezett az adott oldalra, megkönnyítjük a szolgáltatásainkra való regisztrációt, és megvédjük az adatait.
Kami menggunakan cookie untuk berbagai tujuan. Kami menggunakannya, misalnya, untuk mengingat preferensi penelusuran aman Anda, membuat iklan yang Anda lihat lebih relevan bagi Anda, menghitung berapa banyak pengunjung yang kami terima ke sebuah laman, membantu Anda mendaftar ke layanan kami, dan melindungi data Anda.
Google은 다양한 용도로 쿠키를 사용합니다. 예를 들어 Google은 사용자의 세이프서치 환경설정을 기억하고, 사용자에게 보다 관련성 높은 광고를 제공하고, 페이지 방문자 수를 계산하고, 사용자가 Google 서비스에 가입하도록 지원하며, 사용자의 데이터를 보호하는데 쿠키를 사용합니다.
Vi bruker informasjonskapsler til mange formål. Vi bruker dem for eksempel til å huske innstillingene dine for Sikkert Søk, gjøre annonsene du ser mer relevante for deg, telle hvor mange besøkende vi får på en nettside, hjelpe deg å registrere deg på tjenestene våre samt beskytte dataene dine.
Używamy plików cookie do różnych celów. Na przykład wykorzystujemy je do zapamiętywania ustawień filtra SafeSearch, wyświetlania spersonalizowanych reklam czy określania liczby użytkowników odwiedzających konkretną stronę. Ułatwiają też logowanie się do naszych usług i pozwalają lepiej chronić dane.
Файлы cookie используются для многих целей. Например, они позволяют сохранять настройки Безопасного поиска, показывать полезные рекламные объявления, подсчитывать количество посещений страницы, регистрироваться в наших службах и защищать данные пользователей.
Vi använder cookies för flera ändamål. Vi använder dem till exempel för att spara dina SafeSearch-inställningar, för att kunna visa mer relevanta annonser, för att räkna hur många besökare en viss sida har och för att hjälpa dig att logga in på våra tjänster. Vi använder även cookies för att skydda dina data.
เราใช้คุกกี้เพื่อวัตถุประสงค์หลายประการ ตัวอย่างเช่น เราใช้คุกกี้เพื่อจดจำค่ากำหนดการค้นหาปลอดภัยของคุณ เพื่อทำให้โฆษณาที่คุณเห็นมีความเกี่ยวข้องกับคุณมากยิ่งขึ้น เพื่อนับจำนวนผู้เข้าชมที่เราได้รับในหน้าเว็บหนึ่งๆ เพื่อช่วยให้คุณลงชื่อสมัครใช้บริการของเรา และเพื่อปกป้องข้อมูลของคุณ
Çerezleri pek çok amaçla kullanırız. Örneğin, bunları güvenli arama tercihlerinizi hatırlamak, size daha alakalı reklamlar göstermek, bir sayfaya kaç ziyaretçi geldiğini belirlemek, hizmetlerimize kaydolmanıza yardımcı olmak ve verilerinizi korumak için kullanırız.
Chúng tôi sử dụng cookie cho nhiều mục đích. Ví dụ: chúng tôi sử dụng chúng để nhớ các tùy chọn tìm kiếm an toàn của bạn, để khiến các quảng cáo mà bạn thấy có liên quan hơn tới bạn, để đếm số lượng khách truy cập mà chúng tôi nhận được cho một trang, để giúp bạn đăng ký các dịch vụ của chúng tôi và để bảo vệ dữ liệu của bạn.
אנו משתמשים בקובצי Cookie למטרות רבות. אנו משתמשים בהם, לדוגמה, כדי לזכור את העדפות החיפוש הבטוח שלך, כדי להפוך את המודעות שאתה רואה לרלוונטיות יותר עבורך, כדי לספור את מספר המבקרים בדף, כדי לעזור לך להירשם לשירותים שלנו וכדי להגן על הנתונים שלך.
Ми використовуємо файли cookie для багатьох цілей, наприклад, щоб запам’ятати ваші налаштування безпечного пошуку, збільшити релевантність рекламних оголошень, порахувати кількість відвідувачів сторінки, допомогти вам зареєструватися в наших службах і захистити ваші дані.
  Products – Google Apps ...  
Google Apps Vault helps protect your business from legal risks.
Google Apps Vault protège votre entreprise contre les risques juridiques.
Google Apps Vault trägt zum Schutz Ihres Unternehmens vor rechtlichen Risiken bei.
Google Apps Vault: protege tu negocio contra riesgos legales.
Google Apps Vault ti aiuta a proteggere la tua azienda dai rischi legali.
تساعدك أداة Google Apps Vault في حماية نشاطك التجاري من المخاطر القانونية.
Met Google Apps Vault beschermt u uw bedrijf tegen juridische risico’s.
アーカイブと電子情報開示の機能を Google Apps に追加
Sejf Google Apps pomáhá vaši firmu chránit před právními riziky.
Google Apps Vault: Hjælper med at beskytte din virksomhed mod juridiske risici.
Google Apps -holvi auttaa sinua suojaamaan yrityksesi lainopillisilta riskeiltä.
A Google Apps Széf jogi kockázatoktól védi vállalatát.
Google Apps Vault membantu melindungi bisnis Anda dari risiko hukum.
Google Apps 관리자 문서함은 법적 위험으로부터 비즈니스를 보호합니다.
Google Apps Arkiv hjelper deg med å beskytte bedriften din mot juridiske risikoer
Google Apps Vault pomaga chronić firmę przed ryzykiem związanym z naruszeniami prawa.
Сейф Google Apps защищает вашу компанию от юридических рисков.
Google Apps Arkiv: Hjälper till att skydda ditt företag från rättstvister
Google Apps ห้องนิรภัยช่วยป้องกันธุรกิจของคุณจากความเสี่ยงด้านกฎหมาย
Google Apps Kasası, işletmenizi yasal risklerden korumanıza yardımcı olur.
Google Apps Vault giúp bảo vệ doanh nghiệp của bạn khỏi rủi ro pháp lý.
הכספת של Google Apps עוזרת להגן על העסק שלך מסיכונים משפטיים.
Сейф Google Apps – захист вашої компанії від юридичних ризиків.
1 2 3 4 Arrow