verwys – -Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 2 Results  www.lavision.de
  Bible Project  
So 'n paar jaar gelede het Dennis Pretorius, ‘n lid van Wes-Gautengtak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika verwys na genealogiese inligting wat versteek is in Familiebybels en wat dalk opgesluit mag wees in museums en private versamelings. Dit het Neels Coertse lid van die Wes- Gautengtak aangespoor om te begin met die neem van foto's van Familiebybels waardeur uiteindelik 500 foto’s uit 76 Bybels versamel is.
A few years ago, Dennis Pretorius, a member of Western Gauteng Branch of the Genealogical Society of South Africa remarked that genealogical information may lay undiscovered in Family Bibles and that it may also go hidden in museums and private collections. This urged Neels Coertse a member of the Western Gauteng Branch to start photographing Family Bibles that eventually resulted in 500 photographs from 76 Bibles being collected.