werklik – -Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 242 Results  www.pep-muenchen.de  Page 8
  Vryheid van Alle Vrees ...  
In net die afgelope jaar het ons gesien hoe die wêreld onderstebo gekeer is. Die Berlynse Muur is nou vol gate! Hongarye, Pole en nou ook Tseggo-Slowakye, het die Kommuniste uitgegooi! Gorbachev lyk of hy werklik demokrasie bevorder! Castro moet seker sidder in sy skoene!
In just this past year we have seen the world turned upside down. The Berlin Wall is now full of holes! Hungary, Poland and now Czechoslovakia have thrown out the Communists! Gorbachev actually seems to be pushing democracy! Castro must be shivering in his boots!
  God Se Doel Met Hierdie...  
Glo u dat hierdie dinge waar is? Glo u dat God hierdie beloftes aan swak, hulpelose skepsels soos onsself gegee het? Is u vergeef en skoon in God se sig, en weet u dit werklik? Aanvaar u u aanvaarding?
Věříš, že tyto věci jsou pravda? Věříš, že Bůh dal tato skvělá zaslíbení slabým, bezmocným stvořením, takovým, jako jsme my? Je ti odpuštěno a jsi v Božích očích čistý, doopravdy to víš? Přijímáš své přijetí?
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Ek moet myself afvra: “Hoe verleng ek die lewe van Christus? Is my eie lewe ‘n volkome uitdrukking van wie Hy is? Is ek waarlik ‘n kanaal waardeur Jesus se lewe uitgeleef word? Openbaar my wandel dat Hy lewend en aan die werk is vandag?” Om hierdie vraag te beantwoord, moet ek ook vra: neem ek die profesie in Jesaja 53 werklik ernstig op?
I have to ask myself: “How do I prolong the life of Christ? Is my own life a full expression of who he is? Am I truly a channel through which Jesus’ life is lived out? Does my walk reveal him to be alive and at work today?” To answer these questions, I must also ask: do I take seriously the prophecy in Isaiah 53? Can I honestly say I’m Christ’s seed, and that he’s satisfied by what he sees in me?
  Die Vrees van die Here ...  
Ek vra myself af waarom Jesus so werklik is, so geopenbaar is onder ons by Times Square Kerk. Is dit omdat Hy na ons aangetrek was deur ‘n onbeperkte liefde vir Hom? Het Hy in ons sekere uitstaande kwaliteite van heiligheid en reinheid gesien?
I ask myself why Jesus is so real, so manifest among us at Times Square Church. Is it because He was drawn to us by an unbounded love for Him? Did He see in us some outstanding qualities of holiness and purity?
  God se Wonderwerk Berg ...  
Eenvoudig gestel, elke geestelike muur en vleeslike blokkasie verdamp wanneer Jesus Homself bekend maak. Christus se teenwoordigheid is so werklik wanneer dit gemanifesteer word, dat jy dit amper kan aanraak.
Now, when I speak of Christ’s manifest presence, I’m not talking about something mystical and otherworldly. Whenever Jesus makes himself known, everyone present senses it. The Psalmist says the hills melt like wax in the Lord’s presence (see Psalm 97:5). Simply put, every spiritual wall and fleshly blockade evaporates when Jesus makes himself known. Christ’s presence is so real when it’s manifested, you can almost touch it.
  Liefde, Vrees, Gehoorsa...  
As jy Here vrees en Sy Woord gehoorsaam in alles, sal jy nie hoef aan te hou om jou hart te ondersoek of jy Hom werklik liefhet nie. Jy sal nie probeer om jou liefde te meet deur jou trane of gebrek aan trane nie.
If you fear the Lord and obey His Word in all things, you won't have to keep examining your heart to see if you truly love Him. You won't keep trying to measure your love by your tears or lack of tears. You can simply rest in His Word — Christ's very own Word — that your obedience to Him is love!
  Verander Papperds in Kr...  
Jy mag dink, “Dit is goed Tom was nie ‘n vegter nie. Hy moes seker ‘n “vredeliewende seun” gewees het. Ek wil nie voorstel dat Tom ander moes uitdaag om hom te terg nie. Maar Tom se probleem was, hy was werklik ‘n lafaard!
You may be thinking, "It's good Tom wasn't a fighter. He must have been a "peace-loving boy." I'm not suggesting Tom should have dared others to pick on him. But Tom's problem was, he truly was a coward!
  Liefde, Vrees, Gehoorsa...  
Hy sal vir jou die spesiale liefde wys wat die Vader vir jou het; Hy sal Homself aan jou openbaar; en Hy en die Vader sal werklik kom en in jou woon – en heeltemal van jou besit neem, en jou begrip open van Wie God is, en jou liggaam, siel en gees vul met die heerlikheid van Sy teenwoordigheid!
Imagine it: Jesus has given you His personal promise. If you simply love Him through your obedience to Him, He will take upon Himself the obligation to do all these things for you! He will show you the special love that the Father has for you; He will manifest Himself to you; and He and the Father will actually come and dwell within you — possessing you entirely, opening up your understanding to who God is, and filling your body, soul and spirit with the glory of His presence!
  Ken God | World Challenge  
Diegene wat God werklik ken, het geleer om Sy stem te herken tussen alle ander stemme. Hy wil hê jy moet absoluut oortuig wees dat Hy begeer om met jou te praat – om vir jou dinge te vertel wat jy nog nooit gesien of gehoor het nie!
Those who truly know God have learned how to recognize His voice above all others. He wants you to be absolutely convinced that He desires to talk to you — to tell you things you've never seen or heard before!
  God Se Doel Met Hierdie...  
Daar is 'n tekort aan hulle waarna die sondaar en die kerk na kan wys en sê, "Daar gaan 'n Christen wat werklik wys wie Jesus Christus is! Daar is een wat niks te koop het nie, niks om te bemark nie, niks om te bewys nie, behalwe Christus, opgestaan en verheerlik! Daar staan 'n broer, 'n suster, wat skyn met die skoonheid en eenvoud van Jesus Christus, die Here! Daar is een wat het wat ek graag sou wou hê - 'n realiteit wat nie ontken kan word nie!"
Ale čeho nemáme dost, to jsou křesťané, kteří opravdově vyjadřují Pána Ježíše Krista. Je tu nedostatek těch, na které může hříšník a církev ukázat a říci: „Tady jde křesťan, který skutečně vyjadřuje, kdo je Ježíš Kristus! Tady je ten, kdo nemá, co by prodal, nic, co by propagoval, nic, co by dokazoval – jen Krista, vzkříšeného a oslaveného! Tady stojí bratr, sestra, která září krásou a prostotou Pána Ježíše Krista! Tady je ten, který má to, co bych rád měl – skutečnost, kterou nelze popřít!“
  Die God van Hoop | Worl...  
Jy sien, jy vertrou op iemand of iets anders as God om vir jou geluk en hoop te bring. En selfs as daardie persoon gedoen het wat jy wou hê, of dit wat jy geglo het jou probleme sou oplos, werklik gebeur, sou jy nie die goeie daarin raaksien nie.
You see, you are trusting in someone or something other than God to bring you happiness and hope. And even if that person did what you wanted, or if what you believed would solve your problems actually happened, you would not see the good in it. It would not change you. You would still despair. What you thought would solve your problem would only make you feel worse.
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Maar hierdie dinge op sigself produseer nie ware geestelikheid nie. In werklikheid kan jy ‘n ernstige gebedskrygsman of ywerige getuie vir Christus wees en heeltemal verander in jou denke en gedrag wees, maar steeds nie werklik geestelik wees nie.
Tu iglesia puede tener maravillosos servicios de adoracin, reuniones de oracin, grupos en hogares, estudios bblicos. Pero estas cosas en si mismas no producen espiritualidad. De hecho, puedes ser un guerrero de oracin o un celoso testigo de Cristo, totalmente cambiado en tus pensamientos conducta, y aun as no ser espiritual. A no ser que el Espritu Santo haga la obra, eres impotente.
  Wandel in die Gees | Wo...  
As jy Jesus werklik liefhet, is Hy nooit uit jou gedagtes nie. Hy is teenwoordig elke oomblik terwyl jy wakker is. Sommige Christene dink, “Dit sal met my gebeur wanneer ek sterf. Wanneer ek in die hemel kom, sal alles verander. Ek sal dan die spesiale bruid van die Here word.”
If you truly love Jesus, He's never out of your mind. He is present in your every waking moment. Some Christians think, "That will happen after I die. When I get to heaven, everything will change. I'll become the special bride of the Lord then." No, dying doesn't sanctify anybody! The Holy Ghost is here today, He's alive and working in you — to produce in you a passionate love for Christ on this side of death!
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Dit is jammer, maar die enigste vrug op sulke tipe pogings veroorsaak net ‘n dooie, mensgemaakte geestelikheid. Hoekom? Omdat dit onmoontlik vir die mens is om dit wat werklik geestelik is, na te maak. Dit is uitsluitlik die werk van die Heilige Gees.
Tristemente, el nico fruto que produce esta clase de esfuerzo es una espiritualidad muerta y hecha por el hombre. Por qu? Porque es imposible para el hombre duplicar lo que es verdaderamente espiritual. Esa es la obra solamente del Espritu Santo. El esta constantemente obrando haciendo algo nuevo en su pueblo. Y no hay manera posible para nosotros de reproducir esa obra.
  Wanneer God Wyk | World...  
Waarom dink ons dat ons, omdat ons Amerikaners is, nie sal ly soos ander nasies nie? Glo ons werklik ons nasie kan voortgaan om meer goddeloos, gewelddadig en goddeloos te word, en nooit rekenskap hoef te gee nie?
Right now, few believe America's troubles are God-sent. But just wait — we'll soon be in the same place as Israel: the day of recompense! What makes us think God would judge every past society when they reached this stage — and yet somehow we, who are more wicked than all of them, will escape? Why do we think that because we're Americans, we won't suffer like other nations? Do we really believe our nation can continue growing more evil, violent and godless, and never have to give an account?
  Ware Geestelikheid Kan ...  
Die arm gemeentes is deurmekaar en gaan geestelik dood omdat hulle nie die reine woord van God inkry nie. Glo my maar as ek sê dat wat ookal werklik geestelik is – wat ookal waarlik van God af is – kan nie nagemaak word nie.
Las iglesias se estn dividiendo a causa de estos intentos de duplicacin. Las pobres congregaciones estn confusas y muriendo espiritualmente, porque no estn siendo alimentadas de la pura palabra de Dios. Yo te digo lo que es genuinamente espiritual lo que es realmente de Dios no puede ser duplicado.
  Die Vrees van die Here ...  
Kyk wat gebeur wanneer die Here begin om dinge werklik te skud – in die ekonomie, in die natuur, in die regering, in leierskap. Onlangs, het The New York Times ‘n groot storie berig oor multimiljoen-dollar sport figure wat hulle tot Jesus bekeer.
Watch what happens when the Lord begins to really shake things up — in the economy, in nature, in government, in leadership. Not long ago, The New York Times ran a big story on multimillion-dollar sports figures who are turning to Jesus. In football, baseball, basketball and other sports, athletes are getting saved left and right. Many are discovering that big money has brought them only misery, drug addiction or alcoholism. Now they're having prayer meetings in their clubhouses!
  God is 'n Beloner | Wor...  
Hierdie intieme wandel met God ontbreek in die Kerk vandag. Geloof is om werklik te weet wie God is. Dit is om vertroud te word met Sy heerlikheid en majesteit. Diegene wat Hom die beste ken, vertrou Hom die meeste.
This intimate walk with God is missing from the Church today. Faith is really knowing who God is. It is becoming familiar with His glory and majesty. Those who know Him best, trust Him most.
  Liefde, Vrees, Gehoorsa...  
Maar ek kan in gebed na Hom gaan en sê, “Jesus, U het my laat glo ek kan op hierdie belofte staatmaak. U het vir my gesê ek ken nie net ‘n historiese Jesus nie – maar dat in elke dag van my lewe, maak nie saak hoe oud ek word nie, U meer werklik vir my sal word tot op my heel laaste dag!”
I still don't know how He'll do it. But I can go to Him in prayer and say, "Jesus, you made me believe I can hang onto this promise. You've told me I don't just know a historical Jesus — but that every day of my life, no matter how old I get, You will become more real to me until my last day!"
  Deur God Verneder | Wor...  
Jesus het werklik iets baie deurslaggewend gesê in die lyn van: “Ek het nie gekom om die Vader te vra om Sy woord aan My na te kom nie; Ek het gekom dat ek al Sy woorde kan onderhou!” Jesus het nie ‘n wonderwerk nodig om die Vader se liefde vir Homself te bewys nie.
Jesus was saying something very profound, to the effect of: "I have not come to ask the Father to keep His word to me; I have come that I may keep all His words!" Jesus didn't need a miracle to prove to Himself the Father's love for Him. He rested in the Father's words. His cry was not, "God, keep your Word to me!" but, instead, "Let me do Thy Word in all things."
  God van Kinderverwaarlo...  
God vra ons nog ‘n eenvoudige vraag. En ek glo hierdie vraag word nie baie eerlik deur baie Christene beantwoord nie. Die Here vra vir ons, “Glo jy werklik Ek sien wat jy op hierdie oomblik verduur?”
God asks us another simple question. And I believe this question isn't answered honestly by many Christians. The Lord asks us, "Do you truly believe I see exactly what you are enduring right now?"
  Ken God | World Challenge  
Die meeste van ons is soos die dissipels. Ons sien een wonderwerk, en ons is tevrede om daaroor te praat vir die res van ons lewens. As ons God egter werklik geken het en Hom God vir ons sou laat wees het, sou ons Hom vra vir soveel meer:
Most of us are like the disciples. We see one miracle, and we're satisfied to talk about it for the rest of our lives. Yet if we really knew God and let Him be God to us, we would ask Him for so much more:
  Die Goedertierenheid va...  
As jy werklik verstaan hoeveel deernis Hy teenoor jou het – hoe geduldig, hoe besorgd, hoe gereed Hy is om te vergewe en te seën – sou jy jouself nie kon inhou nie. Jy sou jubel en juig totdat jy geen stem meer oor het nie!
If you really understood how tender He is toward you — how patient, how caring, how ready to forgive and bless — you would not be able to contain yourself. You would shout and praise Him until you had no voice left!
  God is 'n Beloner | Wor...  
So min wandel werklik met God.
So Few Are Really Walking With God.
  God is 'n Beloner | Wor...  
Wanneer jy werklik verlief is op Jesus, arm in arm met Hom gesels, skakel Hy die lig aan. Daar is geen duisternis in Sy teenwoordigheid nie.
When you are truly in love with Jesus, conversing arm-in-arm with Him, He turns up the light. There is no darkness at all in His presence.
  God is 'n Beloner | Wor...  
Een van die groot tragedies van hierdie geslag – en een van God se grootste smarte – is dat so baie Christene nie werklik gelukkig is nie! Hulle hou ‘n groot front voor: sing, klap hande, glimlag, loof en prys.
One of the great tragedies of this generation — and one of God's greatest griefs — is that so many Christians are not truly happy! They put on a big front: singing, clapping, smiling, praising. But lurking just beneath the surface is deep misery. The joy never lasts. They're lonely and sad.
  Ken God | World Challenge  
Ons verkry niks van God (insluitend om Sy stem te hoor) nie, tensy ons werklik glo dat Hy in staat is om Sy gedagtes aan ons oor te dra – om ons in staat te stel om Sy volmaakte wil te verstaan!
We do not obtain anything from God (including hearing His voice) unless we truly believe that He is able to convey His mind to us — to enable us to understand His perfect will!
  Ken God | World Challenge  
Dit moet een van die skokkendste dinge in die hele Bybel wees! God het ‘n volk gesoek wat Hom sou laat God wees vir hulle en Hom werklik te leer ken in al Sy krag en heerlikheid.
This has to be one of the most shocking things in all the Bible! God had sought a people who would let Him be God to them and truly get to know Him in all His power and glory.
  Die Goedertierenheid va...  
Geliefde, ek moet bely: Ek het nog nooit werklik die Here op hierdie manier gesien nie. Hierdie kennis van Hom is in my kop – dit was nog altyd – maar ek het dit nooit werklik in my hart beleef nie.
Beloved, I must confess: I have never really seen the Lord in this way. This knowledge of Him is in my head — it always has been — but I've never truly experienced it in my heart.
  Ken God | World Challenge  
Dierbare leser, ek kan nie sê of jy God werklik ken soos Hy begeer nie. Slegs die Heilige Gees kan dit openbaar. Maar laat my met jou deel wat God aan my geopenbaar het oor hoe ek Hom verhinder het om waarlik God in my lewe te wees:
Dear reader, I cannot say whether you really know God as He desires you to. Only the Holy Spirit can reveal that. But let me share with you what God has revealed to me about how I have hindered Him from truly being God in my life:
Arrow 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Arrow