werklik – -Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 6 Results  www.top-richmond-hotels.com
  ’n Wolbedryf-ontwikkeli...  
Om uitvoering te gee aan hierdie projekte word ’n bedrag van nagenoeg R5,8 miljoen per jaar benodig, wat werklik ’n druppel in die emmer is indien in ag geneem word dat die totale waarde van die skeersel wat in die 2016/17-bemarkingseisoen uitgevoer is, meer as R4,29 miljard beloop het (dit kom neer op ’n bydrae van wolboere van slegs 0,135% van die totale waarde van die skeersel).
In order to execute the above projects, an amount of approximately R5.8 million per annum is required, which is a drop in the ocean if one considers that the total value of the clip that was exported in the 2016/17 marketing season, amounted to more than R4.29 billion (it comes down to a contribution of 0,135% by wool producers to the total value of the clip).
  John Deere – Tegnikus v...  
“Ons families kom al jare saam,” vertel Johann. Op pad na die plaas het Artie die ProAgri-span gewaarsku dat ons iemand gaan ontmoet wat werklik gesteld is op sy masjiene. “Byvoorbeeld: Jy sit nie enige gereedskap op die neusgewigte van die trekker neer terwyl jy aan die enjin werk nie, want dit kan die verf krap.”
Before Artie, his father Japie Bester, used to do the same. “Our families have a long-standing friendship”, says Johann. On our way to the farm Artie warned the ProAgri team that we were to meet someone who cares for his equipment. “For example,” Artie said. “You do not park any tool on the nose weights of a tractor when working on the engine. It may scratch the paintwork.”