woorde – -Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 1020 Results  www.pep-muenchen.de  Page 7
  Ses Redes Waarom Gebed ...  
"Sy woorde is soos silwer wat oor en oor in 'n oond gesuiwer is." (Psalm 12:6).
"His words are pure as silver tried seven times in a furnace" (Psalm 12:6).
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Weereens, praat Jesaja van Christus se voorbeeld: “Die Here HERE het my ‘n geoefende tong gegee, dat Ek kan weet om die vermoeide te verkwik met woorde: Hy wek elke môre, Hy wek my oor om te hoor soos die leerlinge. Die Here HERE het my oor geopen, en Ek was nie wederstrewig nie; Ek het nie agteruitgewyk nie” (Jesaja 50:4-5).
Again, Isaiah speaks of Christ’s example: “The Lord God hath given me the tongue of the learned, that I should know how to speak a word in season to him that is weary: he wakeneth morning by morning, he wakeneth mine ear to hear as the learned. The Lord God hath opened mine ear, and I was not rebellious, neither turned away back” (Isaiah 50:4-5).
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Sy presiese woorde was: “Op die aarde benoudheid van nasies in hulle radeloosheid, wanneer see en branders dreun, en mense se harte beswyk van vrees en verwagting van die dinge wat oor die wêreld kom. Want die kragte van die hemele sal geskud word” (Lukas 21:25-26).
Jesus predicted that the last days will be a time of unprecedented fear. His very words were: "Upon the earth distress of nations, with perplexity; the sea and the waves roaring; men's hearts failing them for fear, and for looking after those things which are coming on the earth: for the powers of heaven shall be shaken" (Luke 21:25-26).
  Wandel in die Gees | Wo...  
Hierdie persoon word deur die Gees gedring om Christus na te jaag met soveel passie en emosie dat Hy oorweldig word. Sy hart verlang na Christus, geen woorde kan sy honger en liefde uitdruk nie. Dit is ‘n wonderlike, kragtige belewenis – maar dit is ook pynlik, omdat hy nog nie die volheid kan betree wat op hom wag nie!
This person is being moved upon by the Spirit to go after Christ with such passion and emotion that He is overwhelmed. His heart so longs for Christ, no words can express his hunger and love. It is a marvelous, powerful experience — yet it is also painful, because he cannot yet come into the fullness that awaits him!
  Die Vreeslike Teenwoord...  
Oor en oor is hierdie woorde geskryf, “En die Here het vir Moses gesê, kom op na die Here toe....” Moses het een openbaring van God se heerlikheid na ‘n ander gekry, totdat sy gesig uiteindelik geskyn het met die Here se heerlikheid!
Over and over these words are written, "And the Lord said unto Moses, come up unto the Lord...." Moses got one revelation of God's glory after another, until finally his face was aglow with the Lord's glory! Israel could not stand to look upon him!
  Deur God Verneder | Wor...  
Die eerste les in hierdie vers word gevind in die woorde “Hy het jou...laat honger ly” Dit was 40 jaar later en Moses wou Israel nie laat vergeet van hierdie les van vernedering nie. “En jy moet dink aan die hele pad waarlangs die HERE jou God jou nou veertig jaar lank in die woestyn gelei het” (Deuteronómium 8:2).
The first lesson in this verse is found in the words "he...suffered thee to hunger." It was 40 years later and Moses did not want Israel to forget this lesson of humiliation. "Thou shalt remember all the way which the Lord thy God led thee these forty years" (Deuteronomy 8:2).
  Vryheid van Alle Vrees ...  
Die Heilige Gees het my gedring: “Die sleutel na vryheid van alle vrees en bekommernis word gevind in twee woorde – mossies en hare. Onthou wat Ek gesê het in Matthéüs 10:28-33. ‘En nie een van hulle (mossies) sal op die aarde val sonder julle Vader nie. En van julle is selfs die hare van die hoof almal getel’” (verse 29-30).
The Holy Spirit quickened me: "The key to freedom from all fear and worry is found in two words — sparrows and hair. Remember what I said in Matthew 10:28-33. 'One of them (sparrows) shall not fall on the ground without your Father. But the very hairs of your head are all numbered'" (verses 29-30).
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
David vermaan, “Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig, o HERE, my rots en my verlosser” (Psalm 19:15). Die apostel Paulus het hierdie perspektief bygevoeg: “Alle bitterheid en woede en toorn en geskreeu en lastering moet van julle verwyder word, saam met alle boosheid.
David exhorts, “Let the words of my mouth, and the meditation of my heart, be acceptable in my sight, O Lord, my strength, and my redeemer” (Psalm 19:14). The apostle Paul adds this perspective: “Let all bitterness, and wrath, and anger, and clamour, and evil speaking, be put away from you, with all malice: and be ye kind one to another, tenderhearted, forgiving one another, even as God for Christ’s sake hath forgiven you….
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Jesus se eie dissipels het onrein ore gehad. Op een geleentheid, het Hy aan hulle vertel, “Bewaar hierdie woorde in julle ore: want die Seun van die mens sal oorgelewer word in die hande van die mense” (Lukas 9:44).
Jesus’ own disciples had defiled ears. On one occasion, he told them, “Let these sayings sink down into your ears: for the Son of man shall be delivered into the hands of men” (Luke 9:44). He was saying, in other words, “Pay close attention, because I’m about to give you an important revelation. I’m going to be crucified. Now, let that sink deep into your ears. It’s something you need to know.”
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Die Griekse betekenis kom van ‘n stamwoord wat dui op “om ‘n aksie te kanaliseer.” Met ander woorde: “Wie sal ten volle van met hierdie man en al sy aksies kan vertel? Wie sal vir die hele wêreld wys wat Hy alles behels het? Wie sal sy herinnering lewend hou?”
It may be helpful to ask what is meant by the phrase, “Who shall declare his generation?” (Acts 8:33). The Greek meaning comes from a root word signifying “to channel an act.” In other words: “Who will fully relate this man and all his actions? Who will show forth to the world everything he was about? Who will keep his remembrance alive?”
  Die Groot en Finale Voo...  
“Want die Here self sal van die hemel neerdaal met ‘n geroep, met die stem van ‘n aardsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in die wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees. Bemoedig mekaar dan met hierdie woorde” (1 Thessalonicense 4:16-18).
Jude said, "Enoch...prophesied...Behold, the Lord cometh with ten thousands of his saints, to execute judgment" (Jude 14-15). Paul said, "For the Lord himself shall descend from heaven with a shout, with the voice of the archangel, and with the trump of God: and the dead in Christ shall rise first: then we which are alive and remain shall be caught up together with them in the clouds, to meet the Lord in the air: and so shall we ever be with the Lord. Wherefore comfort one another with these words" (1 Thessalonians 4:16-18).
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
En ons kan dit in die subtielste moontlike maniere doen: deur ‘n beskuldigende vinger te wys, sy karakter te bevraagteken of brokkies skindernuus te versprei. Inderdaad, drie van die mees verdoemende woorde wat ons kan spreek, is, “Het jy gehoor?...”
Now, we wouldn’t dare rob somebody of his gold watch or bank account. Yet God states clearly that slandering someone’s name is robbery of the worst kind. And we can do it in the subtlest of ways: by pointing an accusing finger, questioning his character, passing on tidbits of gossip. Indeed, three of the most damning words we can speak are, “Have you heard?…” The mere suggestion of the question robs a person of something valuable. And it defiles our own mouth.
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Jesus se eie dissipels het onrein ore gehad. Op een geleentheid, het Hy aan hulle vertel, “Bewaar hierdie woorde in julle ore: want die Seun van die mens sal oorgelewer word in die hande van die mense” (Lukas 9:44).
Jesus’ own disciples had defiled ears. On one occasion, he told them, “Let these sayings sink down into your ears: for the Son of man shall be delivered into the hands of men” (Luke 9:44). He was saying, in other words, “Pay close attention, because I’m about to give you an important revelation. I’m going to be crucified. Now, let that sink deep into your ears. It’s something you need to know.”
  Die Geopenbaarde Teenwo...  
Luister na die taal van die gees van heiligheid, na die motivering van daardie gees: “Omdat ons sy gebooie bewaar en doen wat welgevallig is voor Hom” (1 Johannes 3:22). In die Griekse vertaling, is hierdie woorde baie sterk: “Ons onderhou Sy gebooie, doen dit met groot opgewondenheid omdat ons weet dit behaag Hom!”
Listen to the language of the spirit of holiness, to the motivation of that spirit: "We keep his commandments, and do those things that are pleasing in his sight" (1 John 3:22). In the Greek translation, these words are very strong: "We keep His commandments, taking them up with great excitement because we know it pleases Him!"
  Glo die Liefde van God ...  
“Gewortel en gegrondves” beteken hier “om onder jou ‘n diep en stabiele fondament op te bou van die kennis en begrip van die liefde van God vir jou.” Met ander woorde, die kennis van God se liefde vir jou is die fundamentele waarheid waarop alle ander waarhede moet bou!
"Rooted and grounded" here means "to build under you a deep and stable foundation of knowing and understanding the love of God to you." In other words, the knowledge of God's love to you is the foundational truth upon which all other truths must build!
Par exemple, c'est sur cela que la crainte de Dieu est bâtie. Une sainte crainte de Dieu n'est pas une peur qui est prête à vous frapper si vous êtes pris dans une petite faute. C'est plutôt la peur de sa Sainteté contre la rébellion – et ce qu'Il fait à ceux qui préfèrent l'obscurité à la lumière !
"Berakar dan berdasar" disini artinya "membangun dasar yang dalam dan stabil akan pengetahuan dan pemahaman tentang kasih Allah kepada anda. Dengan kata lain, pengetahuan akan kasih Allah kepada anda adalah dasar kebenaran dimana semua kebenaran lainnya harus dibangun.
  Glo die Liefde van God ...  
Ek glo hy het oor en oor vir hierdie seun gesê: “Kind, jy is altyd by my, en al wat myne is, is joune” (Lukas 15:31). Met ander woorde, “Jy was by my al hierdie jare, en alles wat ek besit was joune om te vra. Jy weet ek sou jou enigiets gegee het – en tog het jy nie gekom om dit in besit te neem nie!”
His father must have been heartbroken. I believe he had told this son over and over: "Son, thou art ever with me, and all that I have is thine" (verse 31). In other words, "You have been with me all these years, and all I've owned has been yours for the asking. You know I would have given you anything — and yet you did not come in to lay hold of it!"
Bapanya pasti merasa sedih. Saya yakin dia telah terus berulang-ulang mengatakan kepada anaknya : "Anakku, engkau selalu bersama-sama dengan aku, dan segala kepunyaanku adalah kepunyaanmu" (ayat 31). Dengan kata lain, "Kamu telah bersama-sama aku selama ini, dan apa yang aku miliki telah menjadi milikmu. Kamu tahu bahwa aku akan memberikan apa saja kepadamu — namun kamu tidak pernah mengambilnya!"
  Glo die Liefde van God ...  
Luister na Paulus se woorde: “Wandel in liefde, soos Christus ons liefgehad het” (Efésiërs 5:2). Die apostel het die Efésiërs aangemoedig, “Jesus het julle waarlik lief – so wandel soos iemand wat God baie liefhet!”
Listen to Paul's words: "Walk in love, as Christ also hath loved us" (Ephesians 5:2). The apostle urged the Ephesians, "Jesus truly loves you — so walk as one who is greatly loved by God!"
Ecoutez les paroles de Paul : « Que toute votre vie soit dirigée par l'amour, comme cela a été le cas pour le Christ: il nous a aimés... » (Ephésiens 5:2 ) L'apôtre exhortait les éphésiens « Jésus vous aime vraiment – marchez donc comme des gens que Dieu aime de tout son coeur ! »
Perhatikanlah apa yang Paulus katakan: "hiduplah di dalam kasih, sebagaimana Kristus Yesus juga telah mengasihi kamu" (Efesus 5:2). Rasul Paulus mendorong jemaat di Efesus, "Yesus sunggu-sungguh mengasihi kamu — jadi hiduplah sebagaimana orang yang sangat dikasihi Allah!"
  Liefde, Vrees, Gehoorsa...  
“As julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra net wat julle wil hê, en julle sal dit verkry...Dit het Ek vir julle gesê, dat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word” (Johannes 15:7,11).
"if ye abide in me, and my words abide in you, ye shall ask what ye will, and it shall be done unto you.... These things have I spoken unto you, that my joy might remain in you, and that your joy might be full" (John 15:7,11). Beloved, fullness of joy comes from hearing His voice clearly!
  Liefde, Vrees, Gehoorsa...  
Dit is een van die kragtigste beloftes in die Woord van God! Eerstens, Jesus sê: “wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê.” Met ander woorde, “God sal ‘n spesiale liefde vir jou hê omdat jy My gehoorsaam!”
This is one of the most powerful promises in the Word of God! First, Jesus says: "He that loveth me shall be loved of my Father." In other words, "God will have a special love for you because you obey Me!"
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Soms ontmoet ons iemand en beoordeel hom onmiddellik. Na net ‘n paar kyke en ‘n kort uitruiling van woorde, dink ons ons kan daardie persoon akkuraat opsom. En onmiddellik oordeel ons hulle karakter deur die bietjie wat ons gesien en gehoor het.
I ask you, why don’t we consider our mental judgments of others to be a serious sin? Often when we meet someone, we immediately “size them up.” After just a few glances and a brief exchange of words, we think we can accurately measure that person. And we immediately judge their character by the little we’ve seen and heard.
  Die Groot en Finale Voo...  
Daar weerklink in my siel die ontsagwekkende woorde wat Jesus vir Sy dienaars gegee het en wie Hy toevertrou het met Sy seën met gesag: “Gee rekenskap!”
Ringing in my soul are those awesome words that Jesus gave to His servants, whom He entrusted with His blessings and authority: "Give account!"
  Ses Redes Waarom Gebed ...  
Jy sien, geloof moet 'n goeie geheue hê. Ons harde en vinnige woorde is die resultaat van ons wat Sy verlede se voordele vergeet het. Saam met Dawid moet ons bid:
You see, faith should have a good memory. Our rash and hasty words are results of our forgetting His past benefits. With David, we should pray:
  Wandel in die Gees | Wo...  
Wat is hierdie sugtinge van die Heilige Gees diep binne-in die hart? Wat is hierdie emosie wat so deurslaggewend is dat daar geen woorde is om dit uit te druk nie?
What is this groaning of the Holy Spirit deep inside the heart? What is this emotion that is so profound there are no words to express it?
  Die God van Hoop | Worl...  
Onlangs, het ‘n ontstelde suster hierdie woorde aan my geskryf:
Recently, a distraught sister wrote these words to me:
  Lewe in die Volmaakte W...  
Bepeins Paulus se woorde:
Consider Paul’s words:
  Wagte van die Nag | Wor...  
Vir die wagte vra sy, “Het julle my sielsbeminde nie gesien nie?” Met ander woorde, “Lei my na Hom na wie my siel verlang! Julle is die wagte – neem my na Hom toe!”
Of the watchman she asks, "Have you seen Him whom my soul loveth?" In other words, "Lead me to Him whom my soul longs for! You are the watchmen — bring me to Him!"
  Die God van Hoop | Worl...  
Die Hebreeuse woord wat Jeremia hier gebruik vir “vloek” beteken “uiters laakbaar.” Met ander woorde, die mens wat God verlaat en in plaas daarvan op die mens steun, is vir Hom uiters laakbaar!
The Hebrew word Jeremiah uses for "curse" means "utterly detestable." In other words, the person who departs from God and leans instead on man is utterly detestable to Him!
  Wie Sal Sy Dae Verleng?...  
Hy was egter besig om van die man wat aan die kom was se heerlikheid en grootheid te lees, toe hy Jesaja se verwarrende woorde teëgekom het: “Wie het daaroor gedink dat Hy afgesny is uit die land van die lewendes?” (Jesaja 53:8).
Yet he had just been reading about the coming man’s glory and greatness when he stumbled on Isaiah’s baffling words: “Who shall declare his generation? For he was cut off out of the land of the living” (53:8). “In his humiliation his judgment was taken away: and who shall declare his generation? For his life is taken from the earth” (Acts 8:33). Finally, the diplomat read a verse that seemed to contradict these things: “He shall see his seed, he shall prolong his days, and the pleasure of the Lord shall prosper in his hand” (Isaiah 53:10).
  Liefde, Vrees, Gehoorsa...  
As jy waarlik die vrees van God in jou het, dan sal jy al Sy woorde gehoorsaam. En deur dit te doen, sal jy Hom liefhê op die manier wat vir Hom aanvaarbaar is.
If you truly have the fear of God in you, then you will obey His every word. And by doing that, you will be loving Him in the way He says is acceptable to Him.
  Die Groot en Finale Voo...  
Die woorde wat hier in die Skrif gebruik word, praat van ‘n heilige stilte, ‘n groot kalmte voor die storm. En hierdie stilte is te heilig, te onverstaanbaar vir die menslike verstand. Ons kan nie eens raai waarom God in hierdie periode net voor die finale oordeel stil is in Sy hemel nie.
The words used in Scripture here speak of a holy hush, a great calm before the storm. And this silence is too holy, too incomprehensible for human minds. We can't even speculate as to why, in this period just prior to the final judgment, God in His heaven is silent.
Arrow 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Arrow